English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 879
Total Views: 82 687 958
topics: 4 437
replies: 30 056
views: 17 390 415
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 428
replies: 22
views: 17 351 411

Betaal vir swak diens - Tshipise

replies: 6
views: 14564
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
01 Apr 2008 @ 08:12:02 am
Kobus
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 27 Dec 2007
Ek wil vandag kla sodat hopelik oorde kan sien dat ons moeg is vir swak diens teen betaling. Ons was by Tshipise die Paas naweek. Ek wil graag s dat dit die swakste is wat ek nog die Karavaan staanplekke gesien het.Die gras is bitter lank en dorings het alles oorgeneem. Ons het gekla waarop die bestuurder my meegedeel het dat die grassnyer stukkend was. Dit is onverskoonbaar as jy weet dat daar baie mense vir paasnaweek kom kamp. Ek moet s die gras rondom die swembaddens was netjies en so ook die badkamers.Ek voel ons kampeerders betaal baie geld vir baie swak diens en moet begin kla anders gaan dit nie verbeter nie!!!!!!!!! Lekker kamp Kobus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Apr 2008 @ 19:21:02 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Kobus ons kamp gereeld daar, maar het n vakansie plan by Overvaal ,die staan plekke wat ons kry is altyd skoon gesny en blomme geplant rondom ,Club preuwy staan plekke as jy by die karavaan park in kom is hulle die eerste staan plekke myne is no 1 WILLEM
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
08 Apr 2008 @ 08:47:19 am
Kobus
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 27 Dec 2007
Hallo Willem, ja dit is waaraan ek ook altyd gewoond was, en ons het toevallig ook op die club preuwy staanplekke gestaan , maar tot daardie staanplekke was baie lanklaas gesny. Ek moet s die oordbestuurder het my gebel en onverskoning gevra wat ten minste wys hulle sien hulle foute raak en probeer iets daaraan doen. Groetnis en lekker kamp!!!!! Kobus Botha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
13 Apr 2008 @ 20:24:42 pm
Neil
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 13 Apr 2008
I had a terrible holiday at Tshipise a few years ago and will never go there again! I felt like a poor person staying in a caravan. That place is disgusting. It's alright for the Club Prive members, they get great stands. When i wanted to join the program, I was told it was being phased out, and i'm going back nearly 4 years. The staff were also rude, the ablutions disgusting. If it weren't for the amount of money I paid before I drove in and the distance i'd driven from Johannesburg, we would have gone home immediately. The municapal park in Messina is far better maintained. I wrote to Aventura, all I got was an apology! Never been back and never will, which is a pity. The climate in July is ideal for caravanning! Neil
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
29 May 2008 @ 17:43:04 pm
coert
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 26 Apr 2007
Ons was die lang naweek by Tshipise vir tien dae, en ek moet s die gras was kort gesny,die ablusie blokke silwer skoon,en die personeel uiters behulpsaam. Ons het skaars gestop of daar was vier mense om te help met die tent opslaan, as pensionarisse waardeer ons dit terdee. Tshipise is ons naaste park, so 80km van die huis af. Hulle tariewe is uiters billik. Die bestuur hou lyk my ook 'n ogie op die lawaaiers want daar was geen reraas nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
29 May 2008 @ 18:34:01 pm
Ralph
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 30 Mar 2008
HELLO KOBUS Ons was 3 jaar terug by Tsipise vir 2 Weke,was dit nie lekker nie,oord het baie mooi gelyk,en almal was behulpsaam,was sekerlik een van die lekkerste vakansies gewees,as die oord so agteruitgaan moet dit die bestuur wees,maar baie dankie dat jy ons inlig.. kampgroete Ralph (ps...was verlede jaar by die eiland,glo my DAAI roete ry ek nooit weer in my lewe nie)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
29 May 2008 @ 19:28:25 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Ek was die week na die lang naweek daar en het n baie lekker tyd gehad ,maar smaak verskil ook seker. Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First