English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 484
Total Views: 83 105 274
topics: 11 375
replies: 136 305
views: 39 261 433
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Beste wa in sy tyd?

replies: 5
views: 197
09 Mar 2020 @ 19:22:27 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 99
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year
  • Ek is ‘n redelike nuwe kamper. Maar ek ken mense wat vir dekades kamp. Elke paar jaar is daar ‘n wa wat uitstaan vir verskillende redes. Of gewildheid, verkope, prys of wat ookal. Die eerste gedagte in my kop is ‘n Sprite Sport/Supersport. Julle getagtes en motivering? Ek vra omverskoning as dit al voorheen geopper was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 19:49:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja....daar was al n hele paar legendes. As mens dink hoeveel jaar die Penta al so populer is....seker al meer as 25 jaar? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 22:12:55 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is baie spyt ek het myne destyds verkoop. Lekker karavaan, karakter, sleep lekker en n ligte wa

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:10:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kan verseker getuig van die Jurgens Penta.  Ek het twee van hulle gehad 'n 1994 model en 'n 2000 Model.

Puik karavane met genoegsame pakplek vir gesin van 4 se klere en bykomstighede.  As mens die Super Sport so kyk is sy uitleg en die van die Penta amper dieselfde.

Wen resep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:55:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het ook hulle beide gehad, sport was my gunsteling.

Maar ja tye verander en moes ek hom verkoop, sal hom graag wou terug hê.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:41:49 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Sprite sport n legend en vir my ook die Fleedline

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za