Voorstelle sal erg waardeer word, veral van diegene wat woon in omgewing. Privaat ablusies sal plus wees.
Silwerstrand - Robertson. Het die naweek daar gekamp en daar het mooi vis uitgekom.
Met die lockdown is daar min bote en die vis definitief meer aktief, selfs nou in die
winter. Ongelukkig geen privaat ablusies, maar die Covid regulasies word mooi toegepas.
Rivierzicht naby Robertson
Klipkrans naby Worcester
Die kere wat ek daar was het die manne baie Karp, Bass en Barbers gevang
As mentioned above. Skurwekop also in Robertson. As well as Bonnievale River Lodge and Riggton Farm in Bonnievale. Bontebok NP in Swellendam. None have private ablutions though.
Baie dankie julle: sal elkeen kontak en dan besluit.
Voorstelle sal erg waardeer word, veral van diegene wat woon in omgewing. Privaat ablusies sal plus wees.
Jy het jou prioriteite reg...👍😂
Geniet die visvang