English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 312
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 090
Jokes and everything else that makes you laugh

Beste sleep kombinasie ooit!!!!!

replies: 16
views: 919
28 Jan 2018 @ 16:21:52 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ai ai ai ai.................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2018 @ 13:15:20 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
Hy gaan bietjie sukkel by 'n paar van die kampterreine waar ek al was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2018 @ 14:04:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hy is met spoed daar.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2018 @ 16:46:13 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis nou om 'n reisiesperd voor 'n wa te span.  Het die man geen smaak nie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2018 @ 18:10:17 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Fred jou smaak verwysing is seker die woonwa wat hy sleep - hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2018 @ 06:55:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hy gaan by die kamp plek aankom en koffie drink dan kom die karavaan eers daaraan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 13:59:25 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Wonder wat gaan sy brandstofverbruik wees met die wa aangehaak?
Die moutertjie is mos hoeka alreeds swaar op petrol sonder iets agteraan.
Miskien effe beter as hy 'n lae profiel wa sou sleep.
Stem saam met Fred, dit pas nie helemaal bymekaar nie.&
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 14:14:22 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Hy gaan nie veel swaarder wees as normaalweg nie aangesien hy nie die wa gaan voel nie. Ek het vroëer jare met 'n Fairlane 500 gesleep en die verskil met en sonder die wa was so 1,5km op 'n liter.

Het in 1989 oppad Suidkus toe 'n ou gekry wat sy wa met 'n Chev Camaro gesleep het. Moet sê, dit het nogal "snaaks" gelyk.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2018 @ 16:59:45 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Chris jy sal seker ook die Chev Impala en Pontiac Parisienne goed onthou. Hulle basies uit dieselfde era.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2018 @ 08:27:18 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Danie, ek kan hulle goed onthou. Die Parisienne was nie geskik vir sleep nie. Hy was te sag geveer.

Ek het 'n 1973 Fairlane gehad en sy oppnente was die Chev Constantia en Deville. So spyt ek het daardie Fordtjie van my in 2009 verkoop.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2018 @ 14:35:53 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie, ek kan hulle goed onthou. Die Parisienne was nie geskik vir sleep nie. Hy was te sag geveer.

Ek het 'n 1973 Fairlane gehad en sy oppnente was die Chev Constantia en Deville. So spyt ek het daardie Fordtjie van my in 2009 verkoop.

Sjoe daai Chev en Pontiac was darem 'n lekker skip gewees. Ek het met my Pa se 1965 Impala leer bestuur. Tydens my diensplig as generaal drywer het ek met die De Ville gery maar mens kon sommer die verskil sien tussen VSA en Aus.

Ja die Ford Yankee tenks was bietjie langer bemaak as die Chevs.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2018 @ 09:41:19 am
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 24 years
Verseker gaan daardie man met die Farari rekmerke op sy karavaan he oor n' jaar :-)
Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2018 @ 15:43:46 pm
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 20 Feb 2017
Hoop hy maak die handrem los voor hy probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2018 @ 20:38:16 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Hoop hy maak die handrem los voor hy probeer.


Gaan dan langer rekmerke op die wa hê.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2018 @ 21:59:00 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Wonder hoekom Pottie en Gustav nie hou van rekmerke nie - hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2018 @ 19:45:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Danie
Die Penta is lank genoeg soos hy is. Rekmerke beteken langer gerek, dan gaan ek sukkel om hom op sy plek by die huis te parkeer. Miskien nie 'n slegte ding nie, dan moet ek heeltyd kamp.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2018 @ 16:48:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hy staan maar so in die oggend.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required