English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 713
topics: 10 892
replies: 126 451
views: 38 914 688
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Beste roete: Orania na Parys

replies: 3
views: 103
09 Nov 2019 @ 19:52:20 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years
Dag sê Mede Kampeerders. Soek raad omtrent die beste en veiligste roete terug na Parys toe. Vroulief het gehoor van onrus op die Bloemhof pad, iemand anders hier in die kamp reken die pad tussen Kimberley en Klerksdorp "is nag en gevaarlik" so .... nou is ons onseker. Enige hulp? Weet nie of die pad tussen Bothaville en Parys klaar geteer is nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 07:39:38 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Nico die pad net voor Bloemhof is deesdae amper daagliks toe agv betogings .Ek kry daagliks sulke Whattsapps van ons Witlig mense .Ek kan dit vir jou aanstuur maar jy weet hoe gaan dit met die mense sistuasie verander baie vinnig .So ek sal die pad nie ry .Die pad tussen Bothaville en Viljoenskroon is sleg die deel wat hulle nog nie reggemaak het .Ek sal as ek jy is van Kimberley af Bloemfontein toe gaan dan Kroonstad Vredefort Parys 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 07:46:58 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years
Dankie Willie. Ja, het ook hier rond gevra en jou aanbeveling blyk die beste te wees. Ons vertrek more en sal dan so omry. Dankie weereens!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 08:46:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Laatweet watter pad julle gery het en darm veilig is.

Sterkte en voorspoed.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required