Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21901 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6134 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5225 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2558 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1988 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1757 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1226 |
RichardJ | 1130 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 842 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 414 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Beste pad asb.
Hi Almal.Ek het baie lanklaas vir iets gevra of geskryf.Ek en my vrou gaan Oktober 2024 Twee Rivieren en Mata Mata Kgaladi transfrontier park toe. Wat se pad Sal hulle aanbeveel vanaf Sasolburg met 'n off road caravan ek 4x4 suv.
Leef voluit.As jy weersien is jy old.
In January I did the N14 via Upington. The only poor road surface was a number of large potholes around Tarlton area, which you would miss.
My suggestion is to join the N14 as soon as possible, Ventersdorp then based on your setup the shortest and often suggested routes is via Vanzylsrus from Kuruman. This includes I believe about 50km of gravel.
Main point is Do Not stop in Kuruman!
Living the dream
Chris, die Kuruman oor Van Zylsrus na Askham is korter as die teerpad Upington om. Jy sal egter baie stadiger ry met redelike pap bande want die pad is erge sinkplaat. Ons het Mei 2022 eers by Red Sands (lekker geëet) op die N14 so 16km na Kuruman en toe weer by Kanoneiland (Oranjerus) op die Louisvale pad oorgeslaap en die volgende oggend ons brandstof by die Agrimark ko-operasie tussen die Eiland en die dorp aangevul en rantsoene in Upington by die Mall en toe die 260km na Twee Rivieren aangepak.
Ons is by Askham in - dit is gelukkig net so 2km na die dorpie. By die eerste ingang regs in stop ons by die winkel op linkerhand om kameeldoring braaihout te koop. Dis goedkoper as die Park se hout en bietjie verder op regterkant is die Agrimark ko-operasie waar ons die diesel optop - ook goedkoper as die Park. Daar draai jy om, om weer by die eerste ingang uit te ry sodat jy die kortste afstand op daardie grondpad ry. Voor die Park so 5km is daar 'n Lodge op linkerkant met 'n beter winkel as die Park. Hulle wyn en bier is ook beter geprys.
Laai die toegangsvorm af op die Park se webtuiste en vul dit voor die tyd in - dit spaar tyd by die hek.
Geniet die avontuur.
NS: Epos my op tmb6722@gmail.com. Ek stuur vir jou info oor die dorpe waardeur jy sal ry as die pad Upington toe neem.
Groete