English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 622
topics: 1 036
replies: 14 763
views: 3 285 078
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Beste klein 2dehandse karavaan vir pensioenarisse

replies: 8
views: 359
27 Apr, 2022 @ 12:18:48 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019
Ons het n 2006 Skipper 4 bed karavaan, maar is opsoek na iets kleiner met verkieslik n eiland bed en ten minste n wasbak en toilet/porta potti.
Ons is nie te oud nie en nog heel beweeglik, maar soek iets wat maklik sleep, op- en afslaan.
Ek het gesien dat die Sprite Surfer dalk n opsie kan wees.
 
Wat is julle mening asb?
 
Maresa
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 12:44:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Loer gerus na die Gypsey Lite....onder 750kg. Sal egter gebruik moet maak van losstaande porta potti

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 18:25:32 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Ons het n 2006 Skipper 4 bed karavaan, maar is opsoek na iets kleiner met verkieslik n eiland bed en ten minste n wasbak en toilet/porta potti.
Ons is nie te oud nie en nog heel beweeglik, maar soek iets wat maklik sleep, op- en afslaan.
Ek het gesien dat die Sprite Surfer dalk n opsie kan wees.
 
Wat is julle mening asb?
 
Maresa
 
"Eish", ek sal 2x dink na iets kleiner.

Kyk na ń Sprite Swing.

Ons het ń Penta met sytent, stoep asook Rally agter met sykante en somtyds raak plek "NOU"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 19:43:41 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1752
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom Maresa

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 23:08:01 pm
Bosuil
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 01 Oct, 2016
Experience: 38 years

Ons het n 2006 Skipper 4 bed karavaan, maar is opsoek na iets kleiner met verkieslik n eiland bed en ten minste n wasbak en toilet/porta potti.
Ons is nie te oud nie en nog heel beweeglik, maar soek iets wat maklik sleep, op- en afslaan.
Ek het gesien dat die Sprite Surfer dalk n opsie kan wees.
 
Wat is julle mening asb?
 
Maresa
 

Hi Maresa

Watse Skipper het julle tans?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 09:01:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 09:37:04 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5113
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Sprite Swing gekoop hanteer maklik kyk gerus na n Swing sterkte met julle besluit

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 20:11:13 pm
Maresa
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Apr, 2019

Hi Maresa

Watse Skipper het julle tans?

 

Hallo ons het n Skipper cruiser 2006 model.

Blykbaar was daar net sowat 20 van hulle gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 22:08:54 pm
Bosuil
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 01 Oct, 2016
Experience: 38 years

 

Hallo ons het n Skipper cruiser 2006 model.

Blykbaar was daar net sowat 20 van hulle gemaak.

Nou het jy my nuuskierig. 🙂 Wil jy nie asb vir my n paar fotos stuur nie. hp.botma@gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required