English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 642
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 645
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Beste karavaan vir groot gesin

replies: 25
views: 400
04 Sep 2020 @ 06:59:26 am
Kriek78
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 04 Sep 2020

Ons opsoek na  karavaan groot genoeg vir 2xvolwassenes en 5 kinders? Xplorer miskien? Enige ervare voorstelle asb

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 07:08:31 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dag sê,

.is die kinders groot.... Moet hulle binne slaap of gaan hulle in tente slaap.

Gaan jy add-a-room bysit.

Seuns of dogters.

Gaan julle Bos Kamp.

Daar is nog baie tov jul kamp en behoefte, so ook is daar baie karavane wat by jou behoefte kan pas. Maar Al's kom met n prys.

Hoor maar wat sê die ander ook.

Lekker soek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 07:09:40 am
Kriek78
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 04 Sep 2020

Dag sê,

.is die kinders groot.... Moet hulle binne slaap of gaan hulle in tente slaap.

Gaan jy add-a-room bysit.

Seuns of dogters.

Gaan julle Bos Kamp.

Daar is nog baie tov jul kamp en behoefte, so ook is daar baie karavane wat by jou behoefte kan pas. Maar Al's kom met n prys.

Hoor maar wat sê die ander ook.

Lekker soek.

van baba tot 11jr. binne slaap. ons sal buite

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 07:10:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom hier op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 07:14:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Quantum het vroeer vanjaar een vrygestel waar 6x persone gemaklik in kan slaap

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 07:17:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Quantum het vroeer vanjaar een vrygestel waar 6x persone gemaklik in kan slaap

Verder gaan jy na ouer waens moet kyk soos Caravette 6, Splash 6 ensovoorts 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 08:53:51 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Julle laat my nou dink aan krismistyd toe al die nefies en niggies plaas toe gekom het vir ‘n vakansie van pret en plesier.

Ek kan nie onthou hoe die niggies se slaap gedoente gewerk het nie, maar die laaities het in die stoor geslaap op een yslike krismis bed wat op hooi gemaak was.

Die kompetisies, klanke en reuke wat daar rond gedwarrel het was iets om te onthou.

Dit moes sekerlik my ma se moeilkste tyd van die jaar gewees het om al daardie pensies volgestop te hou.

Dit was in die tyd toe karavane nog net in die woestyn bestaan het, en met kamele gewerk het. Of altans, so was ons vertel.

Ek vermoed die vyf kleingoed in hierdie draad sal eendag met heimwee kan vertel van hulle yslike karavaan waar hulle krismistyd in gekamp en hope pret in gehad het!

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 11:35:29 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Welkom by ons

Quantum het vroeer vanjaar een vrygestel waar 6x persone gemaklik in kan slaap

Kyk na hom maar

Praat ook met die Andre van Destinations hulle pas ook aan by die koper se behoefte

Dit hang ook af van hoe dik is jou beursie...

Sterkte

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 19:43:13 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Welkom op die forum.

Iets wat julle net ingedagte moet hou is dat meeste oorde slegs 'n maksimum van 6 persone per staanplek toelaat.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 20:17:49 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Welkom op die forum.

Iets wat julle net ingedagte moet hou is dat meeste oorde slegs 'n maksimum van 6 persone per staanplek toelaat.

Ek vermoed die beperking het te make met ablusie gebruikers.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2020 @ 20:33:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

van baba tot 11jr. binne slaap. ons sal buite

Ek dink nou met die kinders binne die wa en die grootmense in die tent,

Wie gaan die stoutste wees.

Hehehe πŸ˜‹πŸ˜œπŸ˜Šβ˜ΊοΈπŸ±

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 07:46:57 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years

Baie plekke spesifiseer die aantal tente wat hulle toelaat. Maar daar is nie karavane wat ses mense kan slaap nie. In die ou dae weet ek was daar ses bed karavane.

Onthou karavane is 'n langtermyn belegging en kinders raak (baie) groter. My 1995 model is nou by ons kinders.

Jy moet ook jou begroting (en nuut of tweedehands) noem.

Ek het met vyf mense vir jare gekamp met ons Jurgens Palma met my klein seuntjie wat op 'n matras in die gang geslaap het en die dogters op die dubbelbed. Later toe hulle groter was is hulle uitgeskuif (op hulle aandrang) na twee dome tente toe.

Maar toe was die land nog veilig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 08:54:32 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 28 years

Hallo

Ons is 2 groot mense en 4 kinders ( 1 x 8jaar oud seun, 2 x 10jaar oud dogters, 1 x 14 jaar dogter)

Ons kamp 1 keer n maand saam Suid Rand karafaan streek met n Jurgens Exclusive.

ons slaan die Vol tent op en sit 2 add a rooms op die kante, (as jy dan die voor kant op sit en die deur
vir die nag toe zip kan jy jou karafaan deur oop los so dis dan 1 groot vertrek)

Die ouer dogter is n haar eie dome tent.

wat lekker is met die karafaan met badkamer die kleiner kinders hoef nie ablusies toe te gaan vir nommer 1 nie.

en dit maak dat hulle baie meer vryhuid het om die karafaan en mense.

ons doen dit nou al vir 2 jaar so sonder enige probleme.

jy kan van 2001 tot 2018 exclusive kyk prys begin by R100k tot R300K vir die nuwer modele. Hulle is almal die
selfde uit gele met klein verskille binne met die afwerking.

groete

mossie

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 07:20:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit klink na 'n plan die.  Soos wat die kinders groot raak wil hulle in elkgeval nie meer binne in die karavaan slaap nie.  Hulle wil hul eie ding doen met eie tent ens.  Pak elkeen se klere in 'n plastiek houer en dit dien sommer as 'n kassie langs hul kamp bed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 09:06:21 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Klim in die waens kyk hulle uit gesels met eienaars wat die waens het sterkte met jou besluit

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:54:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Quantum het vroeer vanjaar een vrygestel waar 6x persone gemaklik in kan slaap

Hulle noem daai 6-bed karavaan die Quantum Comfort Family

https://www.quantumleisure.co.za/caravan-specs/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:57:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle noem daai 6-bed karavaan die Quantum Comfort Family

https://www.quantumleisure.co.za/caravan-specs/

Gaan nie werk nie, hulle is sewe mense.....

Soek nog.....

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:00:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gaan nie werk nie, hulle is sewe mense.....

Soek nog.....

Trekhaak opsit en n Gypsey light agteraanlaughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:02:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hehehe 😜

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:11:24 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek wonder of dit regtig nodig is om spieëls te hê wat tot reg agter die karavaan kan sien- dit is in elkgeval nie moontlik nie en net 'n tru kamera kan dit doen.  Groot vragmotors met sleepwaens het nie daardie luukse nie en dit gee hulle nie probleme nie.  Ek sleep met net die voertuig se gewone spieëls.  Die Oyster is wel netso breed as die Kuga, maar ek het ook voorheen 'n Sprite met die Kuga gesleep en die is bietjie breër.  Ek het nooit probleme ondervind nie.  As jy nie teen die middellyn ry nie, maar eerder links in die baan, sien jy maklik 'n voertuig wat wil verbykom omdat hy regs in die baan sy en jy kan dan die nodige aksies neem. 

Toe ek begin sleep het, amper 40 jaar gelede met 'n Peogeot 504,  het ek wel ekstra spieëls gehad wat nou nog êrens in die garage lê dink ek, maar dit 'n beslommernis om hulle in te stel, en telkens waai die wind van vragmotors van voor of een wat jy verbysteek, die spieëls uit wans uit.

Wat sê die Wet hieroor sê?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:16:47 pm

Hulle soek hier n karavaan nie spieëls nie......... hehehe 😜

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:29:05 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ja-nee wragtig!  Ek het die draad oor spieëls gelees, iets anders gaan doen en toe teruggekom en om een of ander rede my 'n verkeerde draad begin skryf. embarassed

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 21:05:07 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek dink dit sal baie gaaf wees indien die admin ouens kan reel dat bydraers se ouderdom ook bygevoeg kan word net onder die ondervinding inligting in die kolom hiernaas.

Dit sal ten minste vir ander deelnemers die geleentheid bied om te verstaan waarom ek nie noodwendig altyd sinvolle bydraes lewer ten opsigte van die betrokke onderwerp nie. sealedwink

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 21:19:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja-nee wragtig!  Ek het die draad oor spieëls gelees, iets anders gaan doen en toe teruggekom en om een of ander rede my 'n verkeerde draad begin skryf. embarassed

Gedink die koppie is elders....

Hehehe 😊

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 21:22:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink dit sal baie gaaf wees indien die admin ouens kan reel dat bydraers se ouderdom ook bygevoeg kan word net onder die ondervinding inligting in die kolom hiernaas.

Dit sal ten minste vir ander deelnemers die geleentheid bied om te verstaan waarom ek nie noodwendig altyd sinvolle bydraes lewer ten opsigte van die betrokke onderwerp nie. sealedwink

Om oud the word is nie vir almal beskore nie, dis n gawe van Bo.

Wees dankbaar.........

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 22:07:10 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Natuurlik is ons dankbaar, en verstaan die situasie.

Dit is uiteraard net meer verstaanbaar as ons kan onderskei tussen diegene met baie myle op en die ander wat bloot net nie hulle insette proeflees nie.

Terloops, ek het vandag in ‘n tou gestaan waar daar beweer was dat die huidige sewentig die nuwe veertig is. My gedagte was - “you wish”!

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za