English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 555
Total Views: 82 529 884
topics: 409
replies: 3 980
views: 1 477 144
Talk about the current road conditions throughout the country

Beste Roete

replies: 5
views: 1766
03 Apr 2017 @ 07:21:52 am
Anonymous
Na 'n verkriklike bedrywige 'n naweek om weer die karavaan op ons standaard en kamp standaard te kry na die insident wat ons verlede week getref het na die inbraak is ons nou karavaan kamp gereed en planne verloop nog soos normaal.

My vraag is, ons vertrek eersdaags na Eastco Magalies en wil graag uitvind die beste roete om te reis verkieslik met meerderheid snelweg.

Ons vertrek vanaf die Oos-rand, nl: Alberton area en verek tyd is nie gedurende ''Peak hour'' nie sodoende sal enige roete vir my aanvaarbaar wees ongeag of die 'n draai of nie 'n draai is nie, net solank ek nie te veel moet draai, swaai, stop ens.. nie.

Terugvoering sal opreg waardeer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 07:38:19 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek sou die highway om Pretoria ry, dan by Hartebeespoort afklim en die Hekpoort pad neem. Die kom op die Rustenburg Magalies pad uit skuins oorkant die afdraai na Eastco. Die eenigste stuk van die pad wat bietjie moelik is is die stuk by Harties deur die Damdoeryn krysing.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 07:56:53 am
Anonymous

Ek sou die highway om Pretoria ry, dan by Hartebeespoort afklim en die Hekpoort pad neem. Die kom op die Rustenburg Magalies pad uit skuins oorkant die afdraai na Eastco. Die eenigste stuk van die pad wat bietjie moelik is is die stuk by Harties deur die Damdoeryn krysing.

Bedoelende, ek ry die Pietersburg snelweg tot by die Brits afrit?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 08:37:31 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Jip N1 Pietersburg, dan neem jy die N4 afrit  na Rustenburg  dan die R512 na Harties dan die R104 tot by Damdoeryn, dan weer die R560 totdat hy by die R24 Rustenburg/Magalies pad aansluit Dit sal highway wees tot by die R512 afrit.

Hoop dit help

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 11:33:39 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek stem saam met die pad.

Van jou kant af ry by die OR Tambo lughawe verby op R21. Dan die N1 afrit om op die N1 te kom en dan buite Pta die N4 Rustenburg afrit en verder is elke afdraai/afrit duidelik aangedui.

Geniet dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 12:28:27 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Moet nie op die N4 bly en Rustenburg om ry nie. Daar is padwerke waar jy afdraai op die Magaliesburg pad met baie vlak veranderings sommige plekke skerp op of af tot so 25 na 30cm waar jy dalk skade kan kry. Die pad tussen Rustenburg en Magalies is baie ongelyk op plekke, wat die inhoud van jou wa kan laat skyf as jy bietjie vinnig ry.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required