English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 477
Total Views: 83 104 992
topics: 789
replies: 12 689
views: 4 957 175
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Beste Karavaan

replies: 28
views: 609
10 Mar 2020 @ 10:02:55 am
Valor
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Goeie dag,

Wil net weet wat sal die beste sleep karavaan wees om te trek, ek het `n Nissan X Trail 2lt 2013 model. Wil graag nie te swaar gaan nie so 1000kg gelaai +-. Het voorheen Karavaan gesleep maar wil nou weer 1 koop.

Dankie sal waardeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:06:59 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Wat van n Sprite Sprint, maar iemand het miskien beter voorstel sterkte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 11:40:46 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Maarten, jy moet dalk 'n bietjie meer besonderhede rakende jul behoeftes/vereistes verskaf bv. hoe groot is die gesin, nuut of gebruik en prysklas.

Die manne sal jou dan baie beter raad kan gee.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 13:34:22 pm
Valor
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Jammer, dit is net ek en my vrou ons is amper op aftree, dit moet 2de hands wees. Ek weet nie dink aan `n caravette 6 of Sprite super sport. 

Ons beplan net om so 1of 2 weke op `n slag weg te gaan.

Dankie

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 13:55:55 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Maarten, alles hang van jul behoeftes af. Jy kan baie waens kry wat jy met jou voertuig sal kan sleep, Ek kan jou aanbeveel om te kyk na n Sprite Swing met n buite kombuis, maar dalk is dit te duur of julle wil nie n buite kombuis he nie.

Wat ek wel kan se.......kyk na n wa met n Eiland bed. Ek het op n stadium Gypsey Caravette 5 gehad. Fantasties. Lieflike wa, maar hy het nie n eiland bed gehad nie. En om vir n week of 2 bo oor mekaar te moet klim as jy in die nag n draai moet loop is erg!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 16:25:09 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Maarten kyk bietjie na die onderwerp hieronder wat lees "Sprite Scout Waarde" Dit is toe inderdaad nie n Scout nie maar wel n "Strata" met n eilandbed en die prys is reg. Miskien sal hy net aan jou behoeftes voldoen en jou X Trail sal hom met gemak sleep.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 16:33:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16854
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maarten kyk bietjie na die onderwerp hieronder wat lees "Sprite Scout Waarde" Dit is toe inderdaad nie n Scout nie maar wel n "Strata" met n eilandbed en die prys is reg. Miskien sal hy net aan jou behoeftes voldoen en jou X Trail sal hom met gemak sleep.

Click op link om na betrokke draad te gaan

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Sprite-Scout-Waarde.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250184526&highlight=Scout%20#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:35:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy moet die Sprite Swing nie 'n mis gee nie.  Dit het ook 'n eiland bed en is nie veel swaarder as die 1000kg wat jy gelys het nie.

Dan is daar klein nuwe waens soos die Gypsey Lite.  Op wip dak of volhoogte dak beskikbaar.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:37:53 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Die Swing is n wenner sterkte met besluit

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 08:28:56 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek sou in jou posisie, na 'n groot tweedehandse karavaanhandelaar of twee  gaan en na al die karavane gaan kyk.  Dit sal jou 'n goeie idee gee van wat beskikbaar is en dan kan jy begin soek na die regte een.  Dalk sien jy ook die 'regte' een tydens die oefening.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 08:56:14 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sien die beste karavaan soos volg. Nie te swaar, lekker kooi om op te slaap, Groot genoeg yskas.

Die tent is die ding. Die moet netjies en ruim wees. Dit is waar jy kuier, kook en tjol gesels. Die karavaan is n by saak want as alles opgeslaan is sien jy hom skaars.

Ek vermoed ou Geert is nou op soek na wat ek eientlik moes gekoop het 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 09:31:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Meeste van die mense het die karavaan wat hulle sien is die beste wa vir hulle.

Mens moet eintlik vra wat maak jou karavaan vir jou die ideale wa.  Want dit wat ek dan antwoord kan jy gebruik om jou wa te soek.

My antwoord oor die Maia sal dan wees.

  • Ruim spasie en ek en ma loop nie in mekaar vas al oornag ons net op 'n plek nie.
  • Baie pakplek sodat elke ding sy plek het en niks op die bed gepak word nie.  Ons stop sit die hoekstutte neer en kan dadelik slaap.
  • Eie badkamer so ek kan basies op enige plek kamp die toestand van ablusie geriewe pla nie. Solank daar krag en water is.
  • Huis grote yskas wat ons nie nou tenvolle gebruik nie maar wat wel tot sy volle reg sal kom met aftrede.
  • 'n Lieflike queen size bed selfde as by die huis. (Man die wa se bed slaap lekker)
  • Nuwe tegnologie wa met nie houtvrot probleme nie.
  • Ideal vir lang kamp periodes selfs net met die Rally weens die spasie binne.
  • Ons wil graag met aftrede (as dit die VADER se wil is) die land plat toer en sal die met huislike gemak kan doen.

Ons het so deur die jare aanhou opgradeer met koop en verkoop met die doel om die groot wa te kry.  Vir my pla die grote nie want ek skuif nie die wa met my hande rond nie.  Ek ry hom in tot op sy plek en maak verdere verskuiwings met die mover.

Dan met alle eerlikheid as dit nie vir die movers was nie het ek ook 'n kleiner wa gekoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 12:32:36 pm
Valor
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Baie dankie aan almal waardeer. Gaan die inligting gebruik sal laat weet oor my besluit.

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 20:15:12 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Maarten,

Julle moet lekker soek. Ek word altyd opgewonde vir iemand wat 'n wa soek.

Enigste wat ek kan byvoeg is: die eerste is nie noodwendig die beste nie. Kyk goed rond. Volg gerus Fred se raad om by meer as een groot handelaar te gaan kyk na die verskillende waens tot jy jou keuse gemaak het. Dan soek jy die een wat jy wil en kan koop.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 20:31:50 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2168
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Maarten jy het goeie raad hierbo gekry. Kyk na verskillende waens en weeg dan jou behoeftes en finansies met mekaar op. As jy twyfel hou eers verby moet nie gedruk voel om n vinnige besluit te maak nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 22:01:29 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Maarten. 

On second thoughts........

Beste karavaan is die een wat klaar betaal is. 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 06:47:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie dankie aan almal waardeer. Gaan die inligting gebruik sal laat weet oor my besluit.

Dankie

Soos Oom Prof sê................... moenie haastige besluite maak nie.  Gaan kyk eers na die verskeie karavane en bepaal watter een gaan beste aan julle behoeftes voldoen.

Dan as jy besluit het op 'n wa begin jy te soek na die beste deal. Dis wanneer ons jou kan help soek.  Want dan weet ons wat jy wil hê.

Vat .........Jou...........TYD! ! ! !  Die soek tog na 'n karavaan is net so lekker soos kamp met een so rek die proses uit as jy kan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 07:09:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom terug, lekker soek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 07:35:51 am
Valor
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Weereens baie dankie.

Ek glo julle sal meer van my hoor, ek gaan nou eers rond beweeg by die handelaars en my tyd vat so by Januarie vlg jaar dan sal ek eers reg wees om te koop.

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 09:28:41 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Vat jou tyd klim in kyk wat hou jy van en waarvan nie sterkte met jou besluit

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 11:01:31 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Weereens baie dankie.

Ek glo julle sal meer van my hoor, ek gaan nou eers rond beweeg by die handelaars en my tyd vat so by Januarie vlg jaar dan sal ek eers reg wees om te koop.

Dankie

Wag jy dat iemand syne moet verkoop, dat jy so lank wag.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 11:06:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Weereens baie dankie.

Ek glo julle sal meer van my hoor, ek gaan nou eers rond beweeg by die handelaars en my tyd vat so by Januarie vlg jaar dan sal ek eers reg wees om te koop.

Dankie

Wag jy dat iemand syne moet verkoop, dat jy so lank wag.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 11:29:12 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Vat jou tyd klim in kyk wat hou jy van en waarvan nie sterkte met jou besluit

Ek het n volle jaar lank na karavane gekyk voor ek my Fleetline gehak het. Nou is hy in die mark en ek gaan moet staan en kyk hoe iemand anders him hak 😭

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 12:41:35 pm
Valor
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Nee Chuck ek wil eers deur `n paar fabrikate gaan en kyk wat die beste is vir my en ma want julle maak my baie slim. Ek dink ek kan kyk na `n bietjie swaarder wa, ek hou ook baie van `n Gypsey Regal. 

Dankie

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 13:22:18 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Nee Chuck ek wil eers deur `n paar fabrikate gaan en kyk wat die beste is vir my en ma want julle maak my baie slim. Ek dink ek kan kyk na `n bietjie swaarder wa, ek hou ook baie van `n Gypsey Regal. 

Dankie

 

Ek dink die Nissan gaan bietjie sukkel met 'n Regal.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 14:27:03 pm
Valor
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Hennie,

Ek verstaan nie mooi nie op die forum word gesê ek sal `n Swing kan trek met gemak , maar die gvm verskil van die Swing na die Regal met 50kg. Die Swing weeg swaarder as die Regal, ek praat nou van die ouer modele. Sal graag wil weet of sien ek verkeerd.

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 20:23:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink die Nissan gaan bietjie sukkel met 'n Regal.

Vat jou tyd.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 21:27:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16854
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weereens baie dankie.

Ek glo julle sal meer van my hoor, ek gaan nou eers rond beweeg by die handelaars en my tyd vat so by Januarie vlg jaar dan sal ek eers reg wees om te koop.

Dankie

Dis reg....vat jou tyd. Ek is gewoonlik te haastig, dan kry jy die winskopies nadat jy klaar gekoop het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 21:47:27 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Geniet die soek tot julle die regte een kry,julle sal dadelik weet as julle die gevoel kry,sterkte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za