English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 521
Total Replies: 252 725
Total Views: 83 244 633
topics: 4 499
replies: 30 829
views: 17 440 862
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Best camping sites for children ?

replies: 13
views: 307
30 Sep 2019 @ 11:11:43 am
FionaB
New Member
66% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 30 Sep 2019
Experience: 5 years

Hi all,

I'm not a very experienced camper but we've done 3 trips so far and my children (ages 6 & 8) love it !!

I'd appreciate any suggestions on resorts that are child-friendly (i.e. fun water entertainment, games, etc). Preferably not further than 2hrs out of Johburg.

I read about Lake Umuzi Kamp Oase but my concern is the lack of shaded stands.

Thanks all!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 12:09:12 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 427
Joined: 28 Feb 2018

Welcome, use the resort button top of page, location, services available, shade spots, entertainment etc,it also gives members impression of site, and contact detail, might be a bit late for this December booking, but wharch this site for advertisments on cancelled bookings, enjoy, the trip has just started 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 12:28:45 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

You can try Weesgerus, my children loved the place and even today it is one of our favourite holiday spots.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 12:47:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bosveld Oase 

Dinokeng resort 

Klein Paradys Brits 

Weesgerus

Devoetpadskloof 

Hennops pride

Thaba Morula 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 12:53:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bosveld Oase 

Dinokeng resort 

Klein Paradys Brits 

Weesgerus

Devoetpadskloof 

Hennops pride

Thaba Morula 

 

Klein kariba

Buffelspoort

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 12:59:10 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

All the ATKV resorts (Klein Kariba and Buffelspoort) cater for children from toddler up to their teens. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 13:36:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 19:18:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Badplaas, klein Kariba, Wees Gerus.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 10:11:05 am
Anonymous

On a good weekend in winter, or winter school holidays, Warmbaths........

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 13:36:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jip Warmbaths is great but just make sure you skip the weekend after mid month pay day or end month pay day.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 18:46:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jip Warmbaths is great but just make sure you skip the weekend after mid month pay day or end month pay day.

Heeltemal reg ek het daai fout gemaak. Kon nie eens naby die swembad kom. Nie weer vir my.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:24:11 am
Anonymous

Ek moet sê die laaste (seker meer as 20x) wat ons daar was, was dit heel aangenaam en kon ons dit baie geniet, warmbad bly vir ons tops.

Die reels was baie strenger die laaste paar kere so ek neem aan hulle besef dinge raak uit beheer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 12:42:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Heeltemal reg ek het daai fout gemaak. Kon nie eens naby die swembad kom. Nie weer vir my.

Ek het jare terug daar met tent gekampeer....nog voor ons getroud was....tot vandag toe sal ek dit nie weer waag nie. Vir my is daar hordes goeie oorde in daai omgewing, hoekom weer probeer waar die kanse goed is jy verbrand jou vingers vir n 2de keer?  Daai tyd het hulle ook gesê hulle beheer die getal dagbesoekers....hulle maak daai het toe as die laaste een in is en die oord reeds oorvol is. En dan nie eers gepraat van die hiegiene nie...... Maar laat die mense soontoe gaan, gee my beter kans op oop staanplek by n ander oord 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:24:31 pm
Anonymous

Geert ekt al baie fotos hier geplaas waar ons die oord geniet sonder enige hordes dagbesoekers en basies al die fasiliteite kon gebruik na hartelus sonder enige stories, selfs met my dogtertjie.

My vrou vra deesdae gereeld of ons nie maar warmbad toe kan gaan nie, al wat my keer is tans die druk werke..... Maar as ek kon, was ek daar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za