Hyundai DHY8000SELR 6kW Silenced Long Run Diesel Generator:
Phone: 0710040200
Email: sales@d-techengineering.co.za
Link: http://d-techengineering.co.za/DIESEL-GENERATORS/store-cat-5/?list=thumbs#wbs1
This inverter generator is extremely popular for powering family holidays, and it’s built to be user-friendly with low maintenance requirements.The DHY8000SELR is the long running version of the DHY8000SE, with a large 30L fuel tank which boosts the maximum running time of this standby diesel generator up to 30 hours.Powered by a 4-stroke, air-cooled D452 Hyundai diesel engine, the DHY8000SELR has a maximum output of 6kW. It features the same AVR alternator which produces clean energy. Although it won’t be able to run everything it allows more essential home items to continue running in the event of a power cut when the National Grid fails.The DHY8000SELR is ATS (Automatic Transfer Switch) compatible and can be connected to an ATS system for maximum convenience. When the ATS module detects a loss of power from the mains supply it simply powers your generator up automatically, then shuts it off when it detects power returning from the mains. This is also an electric start diesel generator, with a simple turn of the key being all that’s required to start or stop the machine when controlled manually.
Housed in silenced casing, the DHY8000SELR is a very quiet machine and won’t disturb you, your family or your employees when powering your building. With a sound rating of 70dB @ 7 metres you will seldom hear the generator while it’s at work.
The DHY8000SELR is also economical to run, using roughly 1L of diesel every hour. Since the DHY8000SELR can run on red diesel, which is significantly cheaper than the diesel you put into your car, you also save a lot of money there too.
Ek sien sy geraasvlak is heelwat hoër as die een laasweek adverteer?
152kg is te swaar vir kamp....seker meer ideaal vir huis
Plaas se prys
Ek sien julle het groter generators ook op jul website. Watse grootte sal mens nodig hê vir n mens se huishouding gedurende krag onderbrekings?
Dit gaan jou R500 kos vir 30ure.
En daar is weer nie n prys by nie.
Hoekom adverteer sonder n prys.
Hierdie ou is duidelik nie 'n kampeerder nie! Watter kampeerder wil so 'n reuse kragopwekker saamsleep?
Can not be a best selling camping generator. Too BIG tooooooooo Heavy tooooooooo Pricey.
great one
Hierdie ou is duidelik nie 'n kampeerder nie! Watter kampeerder wil so 'n reuse kragopwekker saamsleep?
VOLPUNTE!
Hier in Modimolle het ek Ć 2.5KVA Supersonic nuut by die een Phakie gekoop.
Ek het dadelik opgemerk dat die "Exhaust" sisteem nie normaal is soos ander "genies" nie.
Duidelik ken hy nie "genies" nie.
Na onderhandeling kry ek hom vir R3k nadat hy R3,8k gesoek het.
By die kamp gekom, petrol en olie ingegooi.
Met een trek, hardloop die ou, maar so stil soos Ć dooie mossie.
My bure is so +/- 10mt van my af. My buurman reken: Hardloop hy (LOL), want ek hoor niks.
Na ondersoek vind ek dat die "exhaust" sisteem spesiaal is om erge klank te demp.
Op die einde van die dag kyk mede kampeerders my nie skeef aan as daar L/Shedding is nie.
Dit was werklik Ć winskoop.

Gerrie, plaas asb foto van hoe die "exhaust" lyk.
Absolutely agree way too heavy for camping, besides my van has 220/12v/gas no need for anything else.
Dennis, ek sal ook graag wou sien hoe die uitlaat van jou winskoop lyk.
My seun het by hulle werkswinkel die uitlaat van hulle 7,6kVa opwekker verleng om die klank uit die gebou te hou en ook vir die uitlaatgas probleem .... duidelik was sy werk so goed dat die arme kragopwekker omtrent gesmoor was, en baie laer krag uitgesit het as wat dit moes. Uiteinde van die saak was dat genoemde opwekker na 'n ander deel verskuif moes word .......
Moet erken dat my (nuwe) opwekker stiller is as die vorige een, maar ek is nog spyt dat ek nie maar die ekstra paar rande uitgehaal het en 'n stiller diesel gekoop het nie.