English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 600
topics: 12 259
replies: 148 831
views: 39 646 836
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Best 4 bed Caravan

replies: 9
views: 266
23 Mar, 2022 @ 14:32:31 pm
Shamwari
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 37 years

I would like some advise on the most practical and comfortable 4 bed caravan. I am considering the Sprite SW, but will it do for 2 adults and 2  girls 11& 14 ?What is the possibility to install an additional bunk bed above the current bed/eating corner?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 16:24:24 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1752
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom Japie,

Jy se nie of jy grond of teer wil kuier nie

Mooi 4 bed met bunk bedens is die Quantum Comfort.

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 16:32:41 pm
Shamwari
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 37 years

Hi Swanie

Met die Sprite Tourer SW in gedagte is idee om meer na buite te kuier met kombuis en groter wiele net vir ons pad kondisies en hier en daar bietjie grondpaaie na lekker oorde of wildtuine. Ken nie al die nuwe modelle en gaan vir die eerste keer karavaan koop. Het baie kamp ondervinding - net nie op hoogte  met al die nuwe modelle op die mark nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 21:12:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom.

Met drie Girls vat een met n stort en toilet binne.

Nou weer gesien met ons kamp met die baie reën en modder. 

Girl kyk my in die oë en smile, ek ook.

Gaan vir Quantum.

Sterkte

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 22:20:56 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1875
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Shamwari, welkom hier by ons.

Jy noem nie jou begroting nie, en of jy nuut of tweedehands oorweeg nie.

Terloops, my mening t.o.v. die beste karavaan is dieslelfde as die beste sleep motor - die een waarop jy niks skuld nie.

Toe ons 52 jaar gelede getroud is het ons besluit om nooit skuld te maak vir vakansies nie. Die gevolg daarvan was dat ons nooit 'n karavaan op skuld kon koop nie. As ek terug kyk dink ek die gemoedsrus wat ons voor, tydens en na vakansies geniet het was grootliks aan hierdie besluit te danke.

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 04:34:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Welkom Japie,

Jy se nie of jy grond of teer wil kuier nie

Mooi 4 bed met bunk bedens is die Quantum Comfort.

Quantum Comfort is vir my ook die aantreklikste. 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 04:37:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Quantum Comfort is vir my ook die aantreklikste. 

 

Om bunk beddens te maak vir Sprite is te beknopt.....veral vir iemand wat al 14 is en binnekort seker buite in eie tent of add-a-room sal wil slaap

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 08:00:12 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1752
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Japie Met die ouderdom van die kinders kan jy na wa met Add a room ook kyk

 

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 09:12:21 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 27 Jan, 2015
Experience: 16 years

Die kinders word vinnig te groot om 'n bed te deel. Ons het die probleem opgelos deur 'n Tentco Dome tent te koop wat twee stretchers vat. Probleem opgelos en die tent slaan vinnig op en af. Ook meer privaatheid vir ma en pa.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2022 @ 16:35:38 pm
franso60
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 15 Jan, 2015
Experience: 22 years

onlangs by die Punt, Mosselbaai gekamp.my buurman agter my het n Quantam Connect gehad, wat n oulike karavaan vir n kleinerige gesin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required