English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 500
Total Replies: 234 846
Total Views: 82 545 855
topics: 4 425
replies: 29 956
views: 17 371 025
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 389

Best 30 day campsite on north coast natal

replies: 9
views: 3026
10 Feb 2017 @ 16:20:31 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 46 years
Greetings
Iv decided to spend winter on north coast of natal,what one would you guys recommend for 30 days.
Ideal place
*will be using jurgens camplite with jimny
Bargin tariffs no luxury needed
Close to sea
Security
Reasonable ablution
All help greatly appreciated
Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2017 @ 18:50:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14517
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
My persoonlike keuse sou wees Dolphin....teen R2000 vir 31 dae is dit n bargain. Kan ook Richards baai karavaan park oorweeg. Gaan ook seker afhang waarvan jy hou die omgewing jou moet bied
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2017 @ 19:43:06 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 46 years
Dankie jys n sterk,klink goed gaan hulle nou bel.
Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2017 @ 20:31:50 pm
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 39 years
Agree with Geert.
Dolphin Coast Caravan Park is in Ballito and family run to high standards.
Richards Bay has secluded sites within a large park. Also very well run.
This is a more quieter resort, but both are super.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2017 @ 22:08:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14517
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Daar is ook Zinkwazi forest camp. Dit gaan nie almal se keuse wees nie. Die park het vreeslik baie bome...kamp heeldag in skaduwee. As jy wil rus kan jy dit hier doen want dis vreeslik rustig....geen besige strate in omgewing nie. Al wat soms vir sommiges steurend kan wees is die kamp langsaan wat skoolkampe aanbied...Sugar bay. Die swemstrand is pragtig...baie rustig. Geen see uitsig vanuit kamp nie. Soos ek sÍ dit val nie in almal se smaak nie...hier sal jy nie hoef te bespreek nie...hulle het altyd oop plek...selfs oor Desembers. Weens die baie bome is dit baie vogtig en al gehoor muskiete dra jou weg in die somer...weet nie hoe dit in wintermaande is nie. Ablusie blokke was baie oud...maar skoon. Hoekom ek van Dolphin hou is: Naby aan hoof swemstrand...5 minute se loop. Klein winkelsentrum oorkant die pad wat alle basiese benodighede voorsien. Groter winkels soos Checkers, Pick n Pay, Super Spar, Food Lovers Market en ander groot winkel groepe 5 minute se ry vanaf kamp. Kamp is baie goed versorgd. Lekker om te wandel langs see. Lekker beskud teen die wind...nog nooit nodig gehad om storm toue of nette te gebruik nie. Baie naby aan die see....maar ongelukkig nie see uitsig nie.
Ek het nog self nie by Richardsbaai karavaan park gekamp nie, maar daar is aktiewe forum lede hier wat laasjaar winter hier vir langer as n maand gekamp het wat jou seker meer inligting sal verskaf. Sterkte met jou keuse en lekker kamp!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2017 @ 09:42:20 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2766
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dankie vir die waardevolle informasie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2017 @ 18:29:35 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Geert dit klink na n puik oord
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 10:27:46 am
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 39 years
See liefhebber say it in a nutshell.
Also Netcare hospital close by, really Ballito has everything.
Do try a "Microlight Flight".
Good library ten minutes walk.
The local sewing ladies have their meeting at the park every second Friday morning. "The Stitches".
Go for it and have a super time.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 17:24:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14517
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Moet bysÍ...die swemstrand by Ballito is die afgelope klomp jare baie rotserig wat dit soms moeilik maak om te swem....moet oor rotse beweeg om in te gaan...veral tydens hoogwater sien jy nie eintlik die rotse nie...maar hulle is daar!😶
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 17:54:22 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 46 years
Ek moet nog bietjie koste bekyk,ek wil great hele June by Richards bay camp ,daan July by Ballito Dophine area,maar nou eers beset July is skool verkaansie en koste klim .
Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required