English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 687
topics: 4 498
replies: 30 827
views: 17 440 687
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 86
replies: 177
views: 8 610

Besprekings open 22 Julie

replies: 38
views: 534
21 Jul 2020 @ 10:48:33 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Onthou - diegene wat oorweeg om volgende jaar (2021) gedurende Jun/Jul Krugerwildtuin of Kgalagadi toe wil gaan - SANParks se besprekings maak môre (22 Julie) oop vir daardie tydperk.

Ek hoop darem self om my huidige bespreking, wat nog net tot die oggend van 1 Junie strek, te verleng met nog 'n paar nagte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 11:33:05 am
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 485
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

I had a look at Satara camping for May and see that there is almost none available. I am not ready to make such long term 'arrangements'.

As I say, I am planning to start planning.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:33:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink lyne gaan besig wees. Al die afgelope skool vakansie besprekings wat nou in krediet is, sal die mense seker volgende jaar wil gebruik.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:37:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink lyne gaan besig wees. Al die afgelope skool vakansie besprekings wat nou in krediet is, sal die mense seker volgende jaar wil gebruik.

Maar ek glo jy sal regkom.....die skole sluit eers 25 Junie, so jy is nog ver buite seisoen. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:44:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maar ek glo jy sal regkom.....die skole sluit eers 25 Junie, so jy is nog ver buite seisoen. 

Ek kon byvoorbeeld maklik regkom vir einde April,  maar het gesukkel met Mei.....seker oor afslag tydperk.

Sterkte....hoop jy kry jou plek. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:47:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Julle is sekerlik ook so.....maar ek raak vreeslik opgewonde as ek plek van my keuse bespreking gekry het in KNP. En as mens met daai bespreking in die hand sit en alles is reeds betaal, nog beter. Dan is dit nog net gaan en geniet.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:04:13 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Julle is sekerlik ook so.....maar ek raak vreeslik opgewonde as ek plek van my keuse bespreking gekry het in KNP. En as mens met daai bespreking in die hand sit en alles is reeds betaal, nog beter. Dan is dit nog net gaan en geniet.....

Ek deel daardie sentiment.

Enige akkommodasie/ruskamp is aanvaarbaar, maar as jy dit darem kan kry soos jy graag wil hê .....

My Mei-gedeelte is nét soos ek daarvoor gevra het. Nou hoop ek vir die verdere 6 (vir 'n totaal van 8) in Onder-Sabie, nog 7 nagte in Krokodilbrug en 'n laaste 6 in Berg-&-Dal - vir 'n totaal van 48 nagte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:49:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek deel daardie sentiment.

Enige akkommodasie/ruskamp is aanvaarbaar, maar as jy dit darem kan kry soos jy graag wil hê .....

My Mei-gedeelte is nét soos ek daarvoor gevra het. Nou hoop ek vir die verdere 6 (vir 'n totaal van 8) in Onder-Sabie, nog 7 nagte in Krokodilbrug en 'n laaste 6 in Berg-&-Dal - vir 'n totaal van 48 nagte.

Hoe sleep jy vanaf Krokodil brug na Berg en Dal? Via teerpad na Skukuza en dan af na Berg en dal of gaan jy by die hek uit en weer in by Malelane?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 17:21:51 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek beplan om uit te gaan en N4-langs te sleep. Twee jaar gelede het ek afgeskop in B&D en toe N4-langs gesleep via K'brug na O/Sabie. Wildtuin-langs via Skukuza sal my te lank neem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 07:32:51 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek sal nie my geld nou al in daai spaarvarkie gooi nie. 

Die dag as alle beperkings maatreels weg is sal ek dit oorweeg om te bespreek.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 09:13:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Onthou - diegene wat oorweeg om volgende jaar (2021) gedurende Jun/Jul Krugerwildtuin of Kgalagadi toe wil gaan - SANParks se besprekings maak môre (22 Julie) oop vir daardie tydperk.

Ek hoop darem self om my huidige bespreking, wat nog net tot die oggend van 1 Junie strek, te verleng met nog 'n paar nagte.

Reggekom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 09:14:34 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek kon darem, na 'n lang gesukkel om deur te kom (nadat ek verskeie satellietkantore en sentrale besprekings probeer het) geholpe geraak met 'n addisionele 6 nagte in Onder-Sabie. Ek kon egter nie regkom met my beoogde datums in Krokodilbrug nie, maar wel met nog 6 nagte in Berg-&-Dal. 

Frik - nee jong, ek het maar bespreek en is vol vertroue dat ons darem teen daardie tyd kan gaan kamp. Anders is ek bevrees ons gaan dalk nie weer kamp nie, want toeriste-instansies sal nie só lank kan oorleef. Ek is selfs hoopvol dat ek al in Oktober in Karoo Nas Park kan gaan kamp en November reeds wildtuin toe gaan.πŸ™

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 09:20:25 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

En ek het so pas die e-pos ter bevestiging ontvang. Dus 41 nagte op oom Paul se plaas tussen 3 Mei en 14 Junie 2021. Kyk hoe kwyl ek nou.

Dan hoop ek net dat internasionale reise ook teen hierdie tyd oor 'n jaar al weer toegelaat sal word. Anders weet ek nie hoe ek met Ralie gaan huishou as sy nie 'n slag by ons kinders in Roemenië kan uitkom nie. Ons wou nou graag daar gewees het, maar nou ja ..... Covid.πŸ˜ͺ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 11:55:24 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Chris, ek hoop dit realiseer vir julle.

Ek het bespreek vir Desember in Ballots baai, ten duurste en hoop die pes is dan draaglik sodat dikgat die grense sal oopmaak vir vakansies.

In die tussendtyd wil ek bitter graag by Marakele gaan kuier, die oomplik as daai Kopdoek se ja.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:06:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kon darem, na 'n lang gesukkel om deur te kom (nadat ek verskeie satellietkantore en sentrale besprekings probeer het) geholpe geraak met 'n addisionele 6 nagte in Onder-Sabie. Ek kon egter nie regkom met my beoogde datums in Krokodilbrug nie, maar wel met nog 6 nagte in Berg-&-Dal. 

Frik - nee jong, ek het maar bespreek en is vol vertroue dat ons darem teen daardie tyd kan gaan kamp. Anders is ek bevrees ons gaan dalk nie weer kamp nie, want toeriste-instansies sal nie só lank kan oorleef. Ek is selfs hoopvol dat ek al in Oktober in Karoo Nas Park kan gaan kamp en November reeds wildtuin toe gaan.πŸ™

Hou oor n maand dop as mense hul depositos moet betaal....gewoonlik kanselasies beskikbaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:10:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sal nie my geld nou al in daai spaarvarkie gooi nie. 

Die dag as alle beperkings maatreels weg is sal ek dit oorweeg om te bespreek.

Kyk my sente is ook rooi warm om uit te kom KNP toe.

Hulle moet ook maar nog so bietjie in my spaar varkie bly.

Ek moet nog vir drie mde saam gaan 4x4 en datums is ook nog nie vas vir 2019.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 12:31:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink mens se geld is veilig daar. Nog nie eintlik gehoor van manne wat ingedoen is by Sanparks nie. Afgelope bespreking wat deur inperking weggeneem is....ek het niks laat weet of gedoen nie, by nuwe bespreking was gekanseleerde bespreking gelde100% beskikbaar gewees en is oorgedra. As dit weer gekanseleer moet word, ek gaan wel een of ander tyd weer Sanparks besoek en daai geld kan gebruik 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 13:19:35 pm
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

Booked the last leg of my KNP journey this morning with Reservation House.

31 May till 6 June Skukuza.

My wife loves Skukuza and so do I . 4 Directions to travel breakfast or lunch at Lower Sabie  ,Pretorius Kop ,Afsaal and Tsokwane and the golf club.We also always stop at the nursery and buy plants to support them.

Lower Sabie Road busy but always Lions guaranteed

Cant wait and lets hope Covid 19 is a memory by then

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 15:29:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1852
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek kon darem, na 'n lang gesukkel om deur te kom (nadat ek verskeie satellietkantore en sentrale besprekings probeer het) geholpe geraak met 'n addisionele 6 nagte in Onder-Sabie. Ek kon egter nie regkom met my beoogde datums in Krokodilbrug nie, maar wel met nog 6 nagte in Berg-&-Dal. 

Frik - nee jong, ek het maar bespreek en is vol vertroue dat ons darem teen daardie tyd kan gaan kamp. Anders is ek bevrees ons gaan dalk nie weer kamp nie, want toeriste-instansies sal nie só lank kan oorleef. Ek is selfs hoopvol dat ek al in Oktober in Karoo Nas Park kan gaan kamp en November reeds wildtuin toe gaan.πŸ™

Het nogal vir mijn vrouw gesê dat wanneer julle hier in die suide is, ons dalk 'n kuier oor koffie of so moet inwerk.

Wanneer jy in Bergendal is, is jy 8,7km van my huisie af, dis nou soos die kraai vlieg. Kan amper die ouens se braaivleisvure ruik.

Ons is daardie tyd reeds by Eiland en is dit 'n hengse groot klipgooi te ver vir 'n koffie kuier.

Eendag sal ons dit regkry.

Was gister 'gou' in na Bergendal. Dis dood. Daar gaan niks aan nie. Die kampplek is leeg. Alles toe. Die blare en vuilgoed hoop op teen die ablusiegeboue. Die swembad se watervlak is laer en is groen.

Dit is tans 'n goue geleentheid om als bietjie op te knap, kampplekke gelyk te maak, ablusies te onderhou ens. Maar daar is geen aktiwiteit nie.

Die dam by Bergendal is amper droog. Skat so 'n week se water. Die slik by die wal is so hoog dat dit waterinhoud erg inperk. Hulle het die masjienerie. Plaas neem hulle net 'n 'front end loader' en neem die slik weg om die water volume wat die dam kan hou te verhoog. 2 dae se werk, dis al.

Alles staan.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 15:31:47 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1852
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Bergendal se dam op 21 Julie 2020.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 15:35:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1852
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Moet by sê, ofskoon die tuin droog is, het ons nie een maer dier gesien nie, en ons het heelwat gesien in die kort afstand wat ons gery het.

Almal lyk goed. 

Dis net die kleiner riviere, watergate en spruite wat opgedroog het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 16:50:34 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Het nogal vir mijn vrouw gesê dat wanneer julle hier in die suide is, ons dalk 'n kuier oor koffie of so moet inwerk.

Wanneer jy in Bergendal is, is jy 8,7km van my huisie af, dis nou soos die kraai vlieg. Kan amper die ouens se braaivleisvure ruik.

Ons is daardie tyd reeds by Eiland en is dit 'n hengse groot klipgooi te ver vir 'n koffie kuier.

Eendag sal ons dit regkry.

Was gister 'gou' in na Bergendal. Dis dood. Daar gaan niks aan nie. Die kampplek is leeg. Alles toe. Die blare en vuilgoed hoop op teen die ablusiegeboue. Die swembad se watervlak is laer en is groen.

Dit is tans 'n goue geleentheid om als bietjie op te knap, kampplekke gelyk te maak, ablusies te onderhou ens. Maar daar is geen aktiwiteit nie.

Die dam by Bergendal is amper droog. Skat so 'n week se water. Die slik by die wal is so hoog dat dit waterinhoud erg inperk. Hulle het die masjienerie. Plaas neem hulle net 'n 'front end loader' en neem die slik weg om die water volume wat die dam kan hou te verhoog. 2 dae se werk, dis al.

Alles staan.

Pottie - ek aanvaar julle sou noú ook by Eiland gewees het as dit nie was vir ......

Ek loop gister vir Hennie Beukes in ons plaaslike Spar raak. Ek weet nie of jy hom ken nie - hy bly die afgelope klompie jare in 'n rondawel en speel daar (en hier) saam met my rolbal. Nietemin, ek spot met hom en vra toe wat maak hy hier. Hy is mos veronderstel om by Eiland langs die swembad te lê. Nee, sê die ou, net sy "deposit" lê by Eiland.

Ons sal waarskynlik volgende jaar weer uitmis op Eiland, soos wat ons beplan het om vanjaar te doen omdat ons vir ons ver kinders wou gaan kuier. As die vliegtuie weer vlieg en landsgrense is weer oop, sal ons dit waarskynlik volgende jaar vir hulle gaan kuier na ons wildtuinbesoek - en dus nog 'n jaar uitmis op Eiland. Ai, ek neig om dinge van die verlede te koester en verlang na verlede jaar se kuier by Eiland. Ek sien jou karavaan so duidelik in my geestesoog wanneer ons daar verbygestap het op pad na my seun-hulle toe terwyl hulle tydens die wintervakansie ook daar was.

Ek stem saam met jou oor die dam by Berg-en-Dal. Maar nou ja, Sanparke wil mos eintlik sulke dinge laat tot niet gaan. Joe, hoe koester ek noú dinge van die verlede as ek dink aan die lekker tye om 'n roomys daar op een van die bankies voor by die dam in Berg-en-Dal te sit en eet, of om saans na ete 'n bietjie daar te gaan sit en uitspan.

Jy maak my jaloers oor die feit dat jy daar teenaan die wildtuin woon en sommer net vir 'n dagbesoek te kan ingaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 17:38:56 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Deur 'n maand se besprekingsgeld in jou spaarrekening te hou tot Mei volgende jaar gaan jy miskien op die meeste R200 se rente spaar en die risiko loop om nie die kampe te kry wat jy graag wou hê nie.  Dis die rede hoekom ek nou maar my bespreking vir Mei 2021 vasmaak en betaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 17:50:43 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Onderhoud in die Wildtuin wat agterwweë bly :-

Ek glo nie dit is doelbewuste traagheid nie, maar die gevolge van geen inkomste en personeel wat huis toe gestuur is.  Dis planne wat beraam moet word om die gebrek aan inkomste te oorbrug tot wie weet wanneer hulle weer sal kan open en inkomste verdien.  Dit help tog nie om die swembad mooi vol en sprankel-skoon te hou nie terwyl daar geen toeris in sig is nie.

Ek het simpatie met Sanparke se dilemma.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 10:05:16 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek lees vanoggend op News24 dat binnelandse toerisme dalk einde September heropen sal word.  Buitelanders sal waarskynlik eers in Januarie toegelaat word.  Dit is volgens die adjunk minister van Toerisme.  Ek dink dit moet maar baie tentatief beskou word want enige groot veranderinge in die Covid19 tendense sal waarskynlik die uiteindelike besluite beïnvloed.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 10:44:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As jy gisteraand KNet verslag gekyk het dan praat jy reg.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:07:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kon darem, na 'n lang gesukkel om deur te kom (nadat ek verskeie satellietkantore en sentrale besprekings probeer het) geholpe geraak met 'n addisionele 6 nagte in Onder-Sabie. Ek kon egter nie regkom met my beoogde datums in Krokodilbrug nie, maar wel met nog 6 nagte in Berg-&-Dal. 

Frik - nee jong, ek het maar bespreek en is vol vertroue dat ons darem teen daardie tyd kan gaan kamp. Anders is ek bevrees ons gaan dalk nie weer kamp nie, want toeriste-instansies sal nie só lank kan oorleef. Ek is selfs hoopvol dat ek al in Oktober in Karoo Nas Park kan gaan kamp en November reeds wildtuin toe gaan.πŸ™

Is snaaks jy kon nie plek kry by Krokodil brug nie....op website wys dat daar mog heelwat beskikbaar is. Is jy seker hulle het nie miskien Julie maand gaan loer nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:10:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is snaaks jy kon nie plek kry by Krokodil brug nie....op website wys dat daar mog heelwat beskikbaar is. Is jy seker hulle het nie miskien Julie maand gaan loer nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:16:47 pm

Skuus....probeer foto laai....hy gaan lê net onder galleries, maar wil nie hier wys nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:21:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is snaaks jy kon nie plek kry by Krokodil brug nie....op website wys dat daar mog heelwat beskikbaar is. Is jy seker hulle het nie miskien Julie maand gaan loer nie?

Kom ons probeer weer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:50:05 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Geert - dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Ek kon nie deurkom by my normale satellietkantoor (EZI Bookings in Stellenbosch) wat ek gewoonlik gebruik nie. Toe uiteindelik in Nelspruit deurgekom. Dit is daar waar ek meegedeel is dat hulle my eers in Krokodilbrug vanaf 10 Junie kan help, terwyl ek vanaf 7 Junie plek gesoek het. Nadat ek jou plasing nou gelees het, het ek gou EZI Bookings gebel en reggekom in Krokodil. Weereens dankie - ek skuld jou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 13:25:54 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

So pas my gewysigde bespreking per e-pos ontvang. Ek was so bly om in Krokodilbrug te kon plek kry, dat ek sommer nog 'n nag bygevoeg het. Dus nou 7 nagte in Krokodil i.p.v. 6 in B&D. Moet sê dat ek nogal lief is vir die B&D-omgewing. Die topografie is uniek in die wildtuin, wat dit baie mooi maak - en ek beleef dit as 'n goeie wild-omgewing. Maar Krokodil is darem maar 'n unieke wild-omgewing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 23:30:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert - dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Ek kon nie deurkom by my normale satellietkantoor (EZI Bookings in Stellenbosch) wat ek gewoonlik gebruik nie. Toe uiteindelik in Nelspruit deurgekom. Dit is daar waar ek meegedeel is dat hulle my eers in Krokodilbrug vanaf 10 Junie kan help, terwyl ek vanaf 7 Junie plek gesoek het. Nadat ek jou plasing nou gelees het, het ek gou EZI Bookings gebel en reggekom in Krokodil. Weereens dankie - ek skuld jou.

Eks bly die info was van waarde vir jou. Gaan jy nou glad nie meer na Berg en Dal nie....of het jy die verblyf aangeskuif?

Beide hierdie oorde is uniek op sy eie. Ek hou van die klein oord wat Krokodilbrug bied.....dit kom altyd so rustig voor daar. Berg en Dal is vir my pragtig gelee. Beide van hierdie oorde het ons al heelwat van die Big5 gewaar net buite die grense van die oord.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 07:06:17 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek los dan B&D vir K'brug, maar voeg 'n ekstra nag by. Dit rond my totale bespreking op die plaas af 'n volle 6 weke (42 nagte). Dit sal die langste wees wat ons nóg in die wildtuin gekuier het - verlede jaar was 39 nagte. So lief soos ons vir die plek is sal ons nog langer bly, maar ons is hoopvol dat ons teen Julie 2021 sal kan vlieg om vir ons kinders te gaan kuier. Ons moet dan nog die langpad aandurf terug Kaaptoe en moet genoegsame tyd hê vir visum-aansoeke ens. En buitendien, as ons nóg langer kuier, loop ons uit die gryskoptyd uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 09:27:08 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Gister bespreak vir April, volgende jaar, by die meeste parke. Alles gekry. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 11:15:12 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

I enquired about the loss of validity period of my Wild Card due to the lockdown period and received an e-mail stating that it has been extended from 20 Aug 2020 until 7 Dec 2020? How, why, for this length of time I don't know?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 12:48:32 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Weet iemand dalk wanneer Aug 2021 se besprekings sal oopmaak in Kruger  .Sal dit eers Sept 2020 wees .Dit is mos gewoonlik 11 maande voor die tyd .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 13:10:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weet iemand dalk wanneer Aug 2021 se besprekings sal oopmaak in Kruger  .Sal dit eers Sept 2020 wees .Dit is mos gewoonlik 11 maande voor die tyd .

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 13:13:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weet iemand dalk wanneer Aug 2021 se besprekings sal oopmaak in Kruger  .Sal dit eers Sept 2020 wees .Dit is mos gewoonlik 11 maande voor die tyd .

Ja...so dit sal 1 September wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za