English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 758
Total Views: 83 112 131
topics: 11 383
replies: 136 515
views: 39 265 998
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bergkwagga diere gevang

replies: 5
views: 181
18 Aug 2019 @ 14:09:22 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 723
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Weereens heerlik gestaan by Bergkwagga. Ons het n oggend saam met die Parkeraad se Veeartse gespaneer wat 20 bergkwaggas en 10 swartwildebeeste ge-dart het. Hulle word herplaas na ander plekke wat nie so droog is nie. Dit was amazing om te sien hoe kundig daai pilot is en hoe flippen goed daai veearts skiet. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 14:12:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16885
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sjoe....wat n besondere ervaring! Dankie vir die deel van foto's 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:09:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15970
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het gedink dat die Kwagga al uitgesterf het.

Dis seker great om deel van so iets te wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 19:41:53 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie vir die fotos en die deel van so besonderse geleentheid. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 20:52:07 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Weereens heerlik gestaan by Bergkwagga. Ons het n oggend saam met die Parkeraad se Veeartse gespaneer wat 20 bergkwaggas en 10 swartwildebeeste ge-dart het. Hulle word herplaas na ander plekke wat nie so droog is nie. Dit was amazing om te sien hoe kundig daai pilot is en hoe flippen goed daai veearts skiet. 

Danie, kon jy darem jou pad oop praat na 'n 'flip' saam met die chopper?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 08:35:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9398
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die deel van julle ervaring. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za