English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 811
Total Views: 82 683 620
topics: 4 437
replies: 30 043
views: 17 389 632
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 176
replies: 169
views: 14 237
Mountain Zebra National Park - SanParks
Eastern Cape, Cradock
26
Total Ratings: 26
25   
1
Rated: 07 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 5
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 2

Bergkwagga Nasionale Park Gekose Oord

replies: 2
views: 69
09 Oct 2019 @ 13:46:55 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Bergkwagga Nasionale Park - Cradock, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Die steil hoogtes van die Bergkwagga Nasionale Park se Bankberg omring golwende vlaktes en diep valleie en het ‘n verruklike toevlugsoord vir die Kaapse bergkwagga geword. Leeus en jagluiperds is die primêre roofdiere. Ander soogdiere wat hier aangetref word sluit elande, swartwildebeeste, swartrenosters, buffels, rooihartebeeste en gemsbokke in. Rooi-ribbokke en en vaal-ribbokke kom dikwels in die hoër gebiede voor.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 14:46:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar eendag daar uitkom.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 15:54:38 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 889
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ons het vir die eerste keer in 1993 in dié park oorgebly vir twee aande - in 'n chalet. Drie jaar gelede, met ons terugkeer vanuit die wildtuin, het ons een aand met die woonwa daar oorgestaan.

Op daardie stadium was die toegangspad in 'n uitstekende toestand - amper soos 'n teerpad gery. En die ablusies was ook baie netjies.

Dit is een van die parke wat ek graag nog beter wil leer ken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First