Nog n kamp in die Kruger loop deur. Die keer is dit die restourant by Berg en Dal.
Butts.....Theo hulle Kamp daar, snaaks hy het nog niks genoem nie.
Nie mooi om dit te sien nie.
Dis darem toevallig. Ek wonder of daar dalk meer agter die brande steek.
Agge nee!
Ja nee ek stem Fred iets is aan die gang
Hulle kry mos pay al werk hulle nie.....soos lockdown....dit was nou weer back to work en nou weer weg
In my opinion this is very suspicious ,arson must be investigated.For 5 months empty and no workers now this. Well as we know the standard method of protesting in S Africa is to burn down buildings.
From what I understand there is an ongoing dispute about employees not vacating the bungalows in same of the camps.
Cry the beloved Kruger Park
Miskien deel van die Clicks groep gewees?
nie mooi nie baie toevalig?
Eenkeer is 'n ongeluk.................................
Tweedekeer is 'n toeval..................................
Derdekeer is 'n patroon......................................
Kom ons kyk! ! ! ! ! ! !
Ek self het ook 'n vermoede maar ja sonder bewyse kan mens niks seg nie.
‘n Mens begin so dink....😩
Het met Theo gepraat, hulle was vroeg uit na Skukuza toe.
Dit nie gesien nie.
Dit eers gehoor by Skukuza.
Very suspicious. No facilities=no work but with pay?
L Sabie bungalows are still closed. Skukuza, 5 Bungalows are open. Maroela closed! And so on. Sad, to see our beloved Kruger being blocked.
Hier is iets snaaks aan die gang. Hoe brand twee restaurante in KNP af sonder dat enig iemand iets sien. Daar het restaurante in parke van KZN ook gebrand. bloot toevallig.........nee wat.......hierdie is sabotasie.
Ek mag verkeerd bewys word, maar ek reken dat ons nie té vinnig aannames moet maak nie. Olifants se hoofkompleks het jare gelede afgebrand. Pretoriuskop se winkel het ook 'n klompie jare gelede afgebrand. En dit was beslis nie brandstigting nie.
Hier het nou wel twee brande binne 'n week plaasgevind - Letaba se winkel en Berg-&-Dal se restaurant. Dit is dalk net toeval dat dit so kort na mekaar plaasgevind het.
Het tot my eie badkamer, hoef nie eers hulle sin te gebruik nie.
Ons geniet die stiller Wildtuin baia. Dit is net sleg vir SANPARKS dat hulle nog inkomste verloor. Ek verstaan nie hoekom bewoonbaare eenhede skoon gemaak kan word en verhuur word nie. Ek moet se, in die kampe wat ek was is die struktuure in swak toestand. Veral die dakke en die hout.
Die refurbished eenheede lyk sommer nuut. Stadig, twee eenheede op n slag en die res staan leeg.
Sorry Chris and others. Not a conspiracy theorist but a bit sceptical where coincidence is concerned. Not good news. Hope I'm wrong but I'd put a few bob on a sinister motive at play...