English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 385
Total Views: 82 470 168
topics: 94
replies: 1 481
views: 250 230

Beplan om te toer...

replies: 7
views: 348
04 Apr 2019 @ 09:50:57 am
Die Vans
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Apr 2019
Experience: 25 years

Hello Julle,

Ons is besig om 'n jaar lange toer te beplan, wil 'n roete doen met die weer en area in ag geneem.

M.a.w om by die Eiland te wees in Julie ens... Ons begin in Krugersdorp.... Sal al die goeie en veilige oorde wil besoek en maand tot maand staa.

Kan iemand vir my Die Swaeltjie se kontak besonderhede gee, ek wil meer weet hoe hulle werk...

Enige advies welkom.  Dankie Julle

Groete Aletta

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 12:02:12 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Welcome to the forum.

Enjoy the planning.

Hopelik sal iemand vir julle kortliks kan help.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 12:31:52 pm
Denys
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 19 Mar 2019

Ons val ook oor so 2 maande in die pad  Begin naby Pretoria vir so twee mAnde om te langbly ding uit te sorteer en dan trek ons hartenbos toe tot Desember 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 12:48:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8268
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

Geniet die beplaning.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 13:31:22 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 28 Feb 2018

Swaeltjie Vriendekring 

Contact ; Cell 083 6320 696, fax 011 954 4951 

P O Box 7423

Westgate 

1734

 

Enjoy the adventure have just started 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 14:18:23 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1749
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Swaeltjie Vriendekring 

Contact ; Cell 083 6320 696, fax 011 954 4951 

P O Box 7423

Westgate 

1734

 

Enjoy the adventure have just started 

Dit is miskien die maklikste om op Facebook onder die naam Swaeltjies met hulle kontak te maak. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 07:57:37 am
BrawlJack
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 06 Apr 2019

Hi guys if your planning to travel and camp around as you drive through our beautiful country.

 

Check out this blog about information for different types of tents and their pros/cons.

https://www.campingask.com/camping-tents/

Some good information there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 13:14:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wens dit was al ons.........

Dink die beplannng kan netso lekker wees..................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required