Hello, I still need a few items before I can go off the beaten track, camping. Camp Master 12/220V fridge/freezer, rear view camera, a reasonable size portable generator, one spare rim 71x16x33 and tyre 235/85/R16 Thanks en Dankie. (Hoekom kan ek nie copy and past op die blad nie?) Groetnis
Goeie more. Skryf jou storie op Word, dan kan jy dit 'copy en paste' hier na hierdie bladsy.
Om te paste op n rekenaar kan jy "cntrl" en "v" gelyktydig druk. Ek weet nie hoe om op selfoon te paste nie.
Probeer Gadgetly vir rearview kamera....hul pryse lyk heel billik. Kliek op onderstaande link om na hul website te gaan
Ek weet nie waar hierdie persoon bly nie.....
Ek hoop jy kom reg met die dinge wat jy benodig. Wanneer beplan jy om te vertrek?
Gagetly se webblad wat Geert geplaas het dink ek het die ideale Tru kameras.
Goeie more. Skryf jou storie op Word, dan kan jy dit 'copy en paste' hier na hierdie bladsy.
Welkom op die forum.
Wonder net oor die genny,
word nie deur medekampers in die bos aanvaar nie.
Kyk liewerste na 'n extra "deep cycle" battery en 'n son paneel.
"regulator" sal ook baie behulpsaam wees, dat battery nie oorlaai nie...
Hallo en baie dankie, ons maak Augustus klaar, my werks kontrak verval op 65j, dink daaraan om by Bergville te begin,Kaap toe of dan by T O Strand en dan Kaap toe. Ons bly nou op Banana Beach KZN. Goetnis