English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 312
Total Replies: 250 431
Total Views: 83 154 894
topics: 599
replies: 3 868
views: 3 350 691
Share all those nice recipes with everybody...

Bell pepper eier gebak

replies: 8
views: 198
04 Oct 2017 @ 17:39:55 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Mense wat baie hou van peppers
Sny die peppers rooies of geles in dik skywe en sny die vleis en pitte uit
Eiers
Sout en peper na smaak
Mozarella kas gerasperd
Margarine of botter
Maak pan warm op stoof en smelt margarine ofd botter plaas die ronde pepepr vorms in dei pan en braai vir n minuut of twee kan ook om draai
Neem een eier en breek dit in die pepper vorm geur met sout en peper braai eier tot sag en lekker haal uit die pan en siedaar n pepper eier in die bord
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2017 @ 17:40:52 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Sorry vergeet gooi n bietjie Mozerrrala kaas oor voordat die eier uit die pan gehaal word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2017 @ 17:40:55 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Sorry vergeet gooi n bietjie Mozerrrala kaas oor voordat die eier uit die pan gehaal word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2017 @ 17:40:57 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Sorry vergeet gooi n bietjie Mozerrrala kaas oor voordat die eier uit die pan gehaal word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2017 @ 08:01:41 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Die een ook probeer by Koro Koro volgende week thanks Herman sien forum maar stil
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2017 @ 09:17:53 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Hallo Herman,
Lanklaas van jou gehoor op die forum...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2017 @ 12:35:58 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dankie vir die resepte Hendrik.  Ek stem saam met Edge, goed om weer van jou te hoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2017 @ 21:15:42 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Jammer was maar stil gewees en druk besig met die meisiekind se sport gewees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2017 @ 21:15:45 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Jammer was maar stil gewees en druk besig met die meisiekind se sport gewees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za