English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 325
topics: 409
replies: 3 973
views: 1 476 076
Talk about the current road conditions throughout the country

Bela Bela na Mabalingwe

replies: 7
views: 5507
22 Mar 2015 @ 16:48:14 pm
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 26 Apr 2014
Goeie dag,
Hoe is die pad toestand nou tussen Bela Bela en Mabalingwe, asseblief. Laas toe ek na die buitelugskou op Mbizi was, was daar padwerke net buite Bela Bela.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 16:52:33 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Dit lyk baie goed. Geen padwerke nie. Geen potholes ook nie. Ons is die naweek by Zebula.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 17:08:30 pm
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 26 Apr 2014
Dankie vir die terugvoer
Lekker dag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 18:41:43 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Is ook bly om dit te hoor ons gaan die paas naweek soentoe

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2015 @ 19:39:13 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Lyk nie te sleg nie, maar vat dit kalm

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 11:08:38 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Pad lyk heelgoed daar, maar soos Hannes se vat dit maar kalm
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2015 @ 15:18:47 pm
Chantalvdh
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 31 Mar 2015
Ek aanvaar die N1 gaan chaos wees. Is die R516 en R511 van Bela Bela via Brits na JHB ook baie besig...?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2015 @ 15:25:25 pm
Anonymous

Wrlkom Chantal, lekker saam gesêls.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required