English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 878
Total Views: 82 687 910
topics: 4 437
replies: 30 056
views: 17 390 406
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 428
replies: 22
views: 17 351 406

Bela Bela Warmbronne of ATKV Klein Kariba

replies: 24
views: 11399
23 Jan 2015 @ 22:34:31 pm
Stiaan
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 18 years
Hallo julle. Ek wil Junie/Julie vakansie n paar dae gaan kamp voor ons Kruger Wildtuin toe gaan. Ek het 2 seuns 11 en 7 jaar oud. Watter plek sal julle aanbeveel om met karavaan te gaan kamp met lekker doen dinge vir kids,mamma en pappa? Sal dit Bela Bela Forever Holiday Resort of ATKV Klein Kariba wees. Dankie,sal julle menings en aanbevelings baie waardeer. Dankie,hier uit die warm Weskaap uit.
Stiaan Steyn
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 07:25:46 am
Johan
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 01 Jan 2012
Experience: 23 years
Klein Kariba is die antwoord. Dis ingerig vir die hele gesin. Forever Warmbad is ook ingerig, MAAR jy wil nie oor n naweek daar wees nie. Dagbesoekers in oormaat en dis ook heelwat duurder as KLein Kariba.
Lekker kamp.

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 07:36:00 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek verkies ook Klein Kariba,moet net nie vroeg daar aankom nie,hulle gaan jou laat buite staan tot 2 uurlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 08:35:40 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Klein Kriba sonder twyfel Stiaan en bespreek vroegtydig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 08:52:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal met jou eerlik wees. Die Forever Resort gaan die kinders goed besig hou, maar jy moet die naweke in die middel en einde van die maand vermy. Dan het die mense pay gekry en is daar nie plek vir 'n muis in daai swembaddens nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 09:29:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Gaan waar jou jou Hart se. Geniet dit. Klein Kariba.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 11:33:51 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4173
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Klein Kariba,  Forever is a no no over weekend due to day visitors that are bussed in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:04:45 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years

Ons was nou al BAIE by warmbad, junie vakansies veral, dan is hulle die lekkerste. Baie vir kids om te doen, en mense wat weet, sal jou se vermy einde van maand naweke, maar die res van die tyd heerlik.. warmbad se situasies het baie verbeter net dagbesoekertye en ook musiek in die aande. Ek verkies weer warmbad bo klein kariba

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:08:49 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years
Ons het nog nooit by Klein Kariba gekamp nie, maar wel by Bela Bela, met kinders en kleinkinders. Dit was op pad terug van die Wildtuin. Ons was so 4 nagte daar gedurende die week (Mei 2012) en dus het ons nie die probleem van dagbesoekers gehad nie. Al wat ek kan se, is dat Bela Bela 'n "Wonderlike Water Wereld" is vir kinders en hul ouers om te geniet. My kinders wou met alle geweld langer bly. Ek kan dit dus aanbeveel indien jul jul datums reg kies. Ek weet nie hoe die weer gaan wees Junie/Julie nie en of julle al die swembaddens sal geniet nie, maar daar is ook baie ander dinge om te doen. Gedurende Mei was dit nog warm weer. Die park se ander fasiliteite was ook uitstekend. Ek sal regtig nie omgee om weer soontoe te gaan nie. Ek kan glo dat al die wonderlike swembaddens en glybane seker hope dagbesoekers trek.
Freda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:24:37 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
Die glybane en tubes word lekker verhit in die winter, so dis regtig lekker.. ek het fotos waar dit basies vir groot dele van ons vakansies net ek en sy was by van die fasiliteite, en party oggende amper die hele plek vir onsself het.. ek gaan defnitief hierdie junie weer daar wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:32:22 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
Junie vakansies is so stil in die kamp, die eekhorings en bosvarkies kom kuier by jou..jy kom aan en kies jou staanplek self, en ekt al 2 keer laasjaar my baba dogtertjie en mamma daar laat kamp terwyl ek moes terugkom en kom werk, en hulle oordie naweek gesien.. warmbad was opstadium maar af, maar ons het laaste paar jaar baie verbeteringe gesien.. dagbesoekers egter nie naby kampterrein toegelaat nie.. warmbad was nog elke keer goedkoper ook, so vir my goeie waarde vir geld.. ek was al by klein kariba ook die paar kere wat ons kan plek kry, dis ook lekker daarso, maar vir my en myfamilie is warmbad die plek, ons kan jol en baljaar en lekker moeg word.. sal nou nie junie die skidam tackle nie, maar in die somer is dit ook lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:33:21 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
Warmbad was elke keer goedkoper as klein kariba..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:35:42 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
En ek was elke keer al 10uur die oggend in.. nie vol nonsens nie, dis hoekom ons maar altyd gaan..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 12:54:08 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years
Stiaan, ek het net een kamp se ondervinding daar maar kan sien Expo is 'n gesoute Bela-bela man. Ek kan my net voorstel hoe jou 2 seuns van 11 en 7 jaar hulle gaan geniet. Glo nie julle sal teleurgesteld wees nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 16:50:26 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4501
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Stiaan waar jy ook al gaan geniet en kamp is koning
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2015 @ 20:34:38 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
Skies julle, ons kamp regtig al daar van ek kan onthou, en ek gaan binnekort foto neem van jy dogtertjie op dieselfde plek waar my ouers my afgeneem het.. was werklik deur alles by warmbad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2015 @ 12:47:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Stiaan

As jy praat van die skool vakansie, kyk eers waar jy plek kan kry want ek is seker Klein-Kariba is reeds vol. 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2015 @ 14:26:47 pm
Anonymous

Pieter, ek het Warmbad gekamp van voor my kinders se geboorte, my laaste kamp daar was ons kleindogter saam.

Ons is geroof van baie geld en duur kamera, MAAR ek moet noem dit was 16 Desember en by die swembaddens, die dag besoekers het letterlik skouer aan skouer gestaan binne en buite die swembad.

Dit was so hofhele paar jaar gelede, maar ek sal beslis weer midweek BUITE seisoen gaan.

Klein Kariba moet jy vir binne seisoen maande voor die tyd bespreek, uiters gewilde oord. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2015 @ 15:24:46 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
Ek stry nie, maar ons was letterlik laaste paar jaar, seker al 3 of meer elke skoolvakansie behalwe desember daar, en regtig fantasties.. baie mense het ander persepsie van warmbad, en minder van ons mense kamp daar, ek weet net ons vermy maand einde, maar res is regtig lekker. Van die personeel ken my al goed daarso, en hulle weet ek is of by die skidam, of op die tubes, of by die hydro... vroeg oggende so tussen 5 en 7 swem ek en my vrou gewoonlik in die warm swembad buite, maar oor die algemeen is dit rustig by warmbad.. dink die dagbesoeker idee is probleem op sekere dae,kan wees, maar daar is baie gelukkig waar hulle nie mag gaan nie. Dis die ander ding, ekt jare laas gebel en bespreek by warmbad, ek daag net op en gaan kies my staanplek. Klein kariba is lekker, ja, maar ons hele familie is dit een, warmbad is maar ons stukkie pret onder die son.. help nie klein kariba is so gewild ek moet maande vooruit bespreek nie, val iets voor is dit depositos en al sulke nonsens.. ons besluit net op n donderdag aand ons ry die vrydag, dan gaan ons. Dit pas my wel baie goed dat klein kariba so vol is, dan kry ek warmbad vir myself meer geleenthede
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 06:49:39 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Klein Kriba sonder twyfel Stiaan en bespreek vroegtydig.

Without a doubt what he said...

I will never go to Warm-baths again

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 19:18:45 pm
morne dyer
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 28 Jul 2014
Experience: 25 years
manne ek was DIE VERKEERDE TUD DAAR OOR DESEMBER. Drie weke bespreek en betaal. Een en n halwe week gebly. NOOIT NOOIT sien hulle my weer nie. Leeg besteel en alle rides was toue daagliks.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 20:54:48 pm
Anonymous

Morne, jammer om van k×$/ te hoor, dit maak mens se moer meter ontplof.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 21:51:49 pm
Stiaan
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 18 years
Dankie julle. My plek is bespreek by warmbad. Ek gaan van Maandag tot Vrydag (4 aande)in Junie vakansie, so ja ek hoop dan sal dit rustiger wees,met minder DADBESOEKERS!!! Colin en Expo,ek sien egter dat hulle wel se op hulle bevestiging e-mail dat hulle inkom tyd Strickly 15H00 is en uitgaan tyd 11H00 is. 15H00 n bietjie laat vir nog kamp opslaan en nog als te geniet. Miskien loop ons iemand van julle nog daar raak.
Dankie vir die lekker feedback,hoop ek het my regte keuse gemaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 07:54:14 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5247
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 30 years
Stiaan, die is wat die algemene reels se, ja, dit staan ook so by ontvangs, maar dis meer gemik op hotel en chalets.. hulle het ons nog nooit in jare geweier nie, en ons was soms al 9 uur in, ander kere 10uur ens.. hulle is regtig nie vol nonsens by warmbad nie, dis hoekom ons dit so maklik vind om soontoe te gaan! Afhangende van hoe dinge loop, gaan ons 10 teen 1 elkgeval junie ook daar wees.. dalk sien ons julle, hang maar af vandatums wat julle gaan..? Eerlikwaar was ons byna elke skoolvakansie daar, behalwe desember, 90% van die kere was daar maar 10 of minder karavane deur die week daar, en naweke heelwat meer afhangende van tyd van maand. Ek weet desember is hulle vol.. maar as ek weggaan dan is dit gewoonlik die kus.. ek glo darem nie jy sal spyt wees nie, en jy kon selfs oor die naweek by klein kariba ekkgeval verby gegaan het as jy die tyd het.. dan sien jy hoe lyk beide.. haha! geniet dit en hoop jou terugvoer kom daai tyd hierso!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 08:29:59 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years
Stiaan, ek hoop ook julle geniet dit. En dat julle nie probleme het soos van die ander al ervaar het nie. Vandag se dae moet mens maar oral versigtig wees om jou eiendom weg te sluit of op te pas, so dagbesoekers of te not, wees maar versigtig. Ons was net een keer daar, ek kan nie onthou hoe laat ons arriveer het nie, maar ek weet daar was nie vertraging om in te gaan nie. Ons kon inry en het die hele kamp deurgekyk voor ons besluit het waar ons wou staan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First