English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 276
topics: 10 756
replies: 123 553
views: 38 810 968
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Beetles in braaihout

replies: 16
views: 427
13 Aug 2019 @ 14:59:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nou hierdie berig op Pilansberg se tuiste gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 05:41:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die skrif is bietjie klein kan nie uitmaak wat daar staan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 07:23:26 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 668
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Wat `n bargain, vleis vir die prys van braaihout.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 13:29:42 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die skrif is bietjie klein kan nie uitmaak wat daar staan nie.

Ek het ook op die PC spwel as die selfoon probeer lees maar dis te onduidelik. Kan net die hoof opskrif sien. Ek neem aan die screen shot lyk wel goed maar sodra dit opgelaai word verswak die kwaliteit.

Selfs met in zoom help nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 13:34:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3625
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

https://www.sanparks.org/about/news/default.php?id=57704

Hierbo is die link.

Mense in die areas aangedui moet liefs hul hout by die huis los. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 15:30:08 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons koop maar normaalweg hout in die omgewing waar ons kamp. Ek sal by geleentheid hout koop om huis toe te neem as dit goed lyk, soos die hardekool en rooibos wat ons in Phalaborwa kry. Ek is maar bang vir vreemde goggas in hout.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 17:37:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was gister aand op TV. 

Reken binne 7 Jr Sal daar nie meer bome in JHB wees as dit nie vinnig uit groei word. 

Darm het hulle n plan vir die kewers. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 17:41:25 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3625
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek lees die boorder is 'n groot bedreiging in die Kaap en Knysna woude. Die Jacaranda is ook gasheer vir die pes.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 18:31:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 06:02:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

In 2003 was daar groot bloekom bome naby my huis in voortrekker hoogte afgesny.  Ek het van die hout stoppe en pale daar gaan haal en 'n "Cosy" braai area geskep.

Nadat ek die bas van die hout pale afgekrap het was die 100 de gaatjies in die hout duidelik sig baar.  Die besie het toe ook nie uit die hout pad gegee nadat dit afgesny was nie dit het net aangehou om die hout aan die binnekant te vreet.

Fyn hout saagsels het deurgaans uit die stoppe geval.  Ek het dit naderhand met gewone doom onder beheer gekry.  Deur 'n Q20 spuit olie se spuit punt met die pypie aan op die doom blik te sit.

Na ongeveer 'n jaar het daar nie meer fyn saagsels uit die pale geval nie.

So die ding kom nou al 'n tydjie saam met ons en is nie net van gister af hier nie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 07:27:07 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

These 'lat' screens for sale on the side of the road are full of borer type bugs.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 07:45:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het so 2-3 jaar terug klomp sakke hout gekoop en gestoor by die huis. Langs dit was 2x Cipres bome gewees......beide toe verloor, maar het meer voorgekom of dit termiet kon wees? Vandaar betaal ek maar bietjie duurder en koop net soos ek nodig kry. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 10:02:25 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dis waarom ek nooit 'n spaar sakkie braaihout in die karavaan gooi nie.   As jy jou oe uitvee is daai boorwurms of termiete in jou karavaan se hout.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 14:18:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis waarom ek nooit 'n spaar sakkie braaihout in die karavaan gooi nie.   As jy jou oe uitvee is daai boorwurms of termiete in jou karavaan se hout.  

Dit kan jy weer sê, veral as dit oor n lang tyd in die wa lê. 

Laatweet men's dink. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 20:21:46 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1295
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

In 2003 was daar groot bloekom bome naby my huis in voortrekker hoogte afgesny.  Ek het van die hout stoppe en pale daar gaan haal en 'n "Cosy" braai area geskep.

Nadat ek die bas van die hout pale afgekrap het was die 100 de gaatjies in die hout duidelik sig baar.  Die besie het toe ook nie uit die hout pad gegee nadat dit afgesny was nie dit het net aangehou om die hout aan die binnekant te vreet.

Fyn hout saagsels het deurgaans uit die stoppe geval.  Ek het dit naderhand met gewone doom onder beheer gekry.  Deur 'n Q20 spuit olie se spuit punt met die pypie aan op die doom blik te sit.

Na ongeveer 'n jaar het daar nie meer fyn saagsels uit die pale geval nie.

So die ding kom nou al 'n tydjie saam met ons en is nie net van gister af hier nie

Leon, ek dink daai goed waarvan jy praat is iets anders, dalk meer inheems. Waaroor die googa kundiges nou bekommerd is het eers redelik onlangs die land ingekom. Die nuwe pes versprei so vinnig omdat daar geen natuurlike vyande hier is nie. Het vgelees dat dei enigste manier om die goed te probeer beheer is om as 'n boom besmet raak die afgekap moet word en verbrand word. Positiewe kant is seker dat ons binnekort BAIE braaivleis moet maak, en ons kan met 'n reguit gesig vir SWAMBO inlig dat dit jou PLIG is om te help om die vyand uit te roei :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 21:30:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is seker moontlik Jorg.  Die Besie op die geplaasde link lyk maar vir my net baie na dieselfde as wat ek daaityd gesien het.

Gaatjies in die stomp is so 3 tot 4mm groot en vrek baie van hulle. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 18:29:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees nou n berig van dat daar groot kommer is in die Brits en Hartebeespoort area van mense wat met ketting sae onwettig bome in die omgewing afsny en in sakke verpak en langs die pad verkoop. Munisipaliteit blykbaar bewus van probleem....maar doen niks. Hulle moedig mense aan om nie hout langs die pad daar te koop nie. Ek dink die woord gaan te stadig versprei om hierdie probleem hok te slaan. Probleem sal seker stop as alle bome plat gesny is....😡

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required