English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 343
topics: 139
replies: 2 153
views: 49 168
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Bed kassies

replies: 40
views: 562
17 Apr 2019 @ 10:48:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die kassies weerskante van die bed in die Maia se blaaie is spier wit soos groot gedeeltes van die Maia binne is.  Aanvanklik het ek die tafeltjie wat by die eet hoek gebruik word ook 'n blink wit blad gegee om by dit te pas.

Ek beplan om die wit "look" so effe te breek. Dis maar om die wa meer 'n persoonlike/Cosy atmosveer binne te gee. Ek het 'n groot lessenaar blad van Patryshout.  Die will ek met 'n Sirkel saag, Elektrise skaaf en Router by dam en netjies blaaie te sny vir die kassies en tafeltjie.

Die patrys hout is baie waarde vol en behoort nie afbreuk aan die wa binne te doen nie.

Het enige iemand enige raad? Wat sal die beste wees om die tipe hout se grein na vore te bring? Olie, Varnish, net so los? ? ?

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 11:25:04 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Leon ek het al na n paar karavane se kassie en deure gekyk. Al die wat ek gesien het is eintlik baie lig in gewig, baie flimsy en die skarniere en slotjies ook nie te waffers. Ek ken nie jou karavaan maar is dadelik bekommerd oor die gewig van die Patrys hout. Ek sou n dun plywood of selfs tipe bypassende decorative muur papier (wall art) oorweeg. As dit nie die deure was skerp dit sal mooi lyk.  Maar hoe ook al, onthou om foto's te plaas as jy klaar is

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 12:13:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon ek het al na n paar karavane se kassie en deure gekyk. Al die wat ek gesien het is eintlik baie lig in gewig, baie flimsy en die skarniere en slotjies ook nie te waffers. Ek ken nie jou karavaan maar is dadelik bekommerd oor die gewig van die Patrys hout. Ek sou n dun plywood of selfs tipe bypassende decorative muur papier (wall art) oorweeg. As dit nie die deure was skerp dit sal mooi lyk.  Maar hoe ook al, onthou om foto's te plaas as jy klaar is

Die twee blaaie vir kassies weerskante van die bed wat ek moet sny is ongeveer 300mm by 400mm  so die gewig behoort nie 'n probleem te wees nie.

Die tafel se ou blad haal ek af en vervang met nuwe ongeveer 400mm by 600mm.

Die Patrys hout is baie mooi. Ek hoop maar iemand gee goeie raad om die hout grein mooi na vore te bring.  Al wat ek van weet is olie of varnish op die hout.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 14:11:01 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Leon bel gerus vir Riaan Louw. 082 894 1148.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 15:26:36 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1087
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Leon, persoonlik sou ek nie vernis opsit nie.  Vernis kan kraak en krap en om dit te verwyder of te herstel verg baie werk.   Ons het 'n klompie meubelstukke van stinkhout, swarthout, tambotie, kiaat en geelhout.   Ons glo in olie.  Ons gebruik slegs "Flurit" olie en dit lyk pragtig.  As iets daarop mors is dit maklik om reg te maak.

'n Ander keuse is om een van die Woodoc produkte - ek dink dis 'n geel blik nr 5 en die was (wax) middel ook in 'n geel bottel - te gebruik om die hout te seël en te beskerm.  

Wag om te hoor wat jy besluit het.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 15:34:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Blaasvlam bring mooi daai jaarringe uit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 16:11:00 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Leon, hout kenners beweer dat vernis die hout versmoor. Hulle beveel n goeie olie aan. Nie Toyota of Ford olie nie maar hout olie.(grap net)

Wonder of jy nog Patrys hout geredelik kan kry, ek glo nie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 17:05:48 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon ek glo maar in my sanding sealer. Dit laat dit natuurlik en 'n semi glans en nie soos vernis daai plastiese blink. Jy kan by my kom kyk hoe lyn die sanding sealer afwerking. Dit word ook vinnig droog en jy kan skuur binne 1uur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 18:12:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Laatweet wanneer jy dit gaan doen. Wil kom rond staan en kyk. 

Nie help nie....... Lol. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 02:48:37 am
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Hi Leon ek is nie n hout mechanic nie maar n meubel maker in die George het het my ook gesê gee vernis nie soos bo genoem smoor dit die hout. Sy antwoord aan my was slegs Wooddoc 5 of 10 dit hang af of jy n blink of n matt afwerking wil he. Sy woorde was Wooddoc hou die hout natuurlik, beskerm, bring die ware kleure uit en lyk nie aangeplak nie.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 06:53:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan die karavaan vanmiddag haal sal haar net afspuit en dan moet die beplanning begin.

Ek sal vir Riaan Louw 'n luidjie gee sy raad vergelyk met dit wat julle genoem het en dan as dit moet van die afval stukkies hout (Daar gaan wees want ek moet die ou rante gelyk sny) toets en kyk wat gee my wat ek soek.

Leon, hout kenners beweer dat vernis die hout versmoor. Hulle beveel n goeie olie aan. Nie Toyota of Ford olie nie maar hout olie.(grap net)

Wonder of jy nog Patrys hout geredelik kan kry, ek glo nie.

Ek glo nie Patryshout is meer algemeen beskikbaar nie. Daar is tans bome wat groei in Botswana en as hy geidentifiseer word word daar amper 'n wag by hom geplaas om die boom opte pas en te versorg.

Soos wat ek besig raak sal ek before en after fotos plaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 06:55:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jin jy is welkom môre want ek sal al vroeg aan die werk spring.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 08:01:26 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Leon, my oorlede pa was 'n meubel restoureerder, en het baie van die meubelstukke baie deeglik en glad afgeskuur, waarna hy dan Polyuretaan en "Laquer" verf verdunner (thinners) gebruik het om die meubelstukke mee te spuitverf. Dié proses het die grein van die hout uitgelig, en 'n baie harde "stain resistant" laag bo-op gelos. Hierdie laag hou vir baie jare, en van sy meubelstukke sit vandag in Australie, New-Zealand en Kanada.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 09:03:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Joe. Ek gaan al die goete en raad toets en kyk wat lyk die beste vir my.  Tans sal ek van 'n glans afwerking hou want die res van die wit veselglas binne die wa blink pragtig.

Dankie vir die raad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 06:25:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet maar vir ons "before and after" fotos neem en hier plaas.....altyd lekker om na sulke fotos te loer. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 07:39:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Goed ek het nou al gemeet en gepas en die hout is in die regte groote stukke gesny. Die skrywerk afdeling by die werk het die hout klaar geskaaf.  Die hout lyk regtig pragtig.  Wil dit amper net so los en geen Varnish/olie of so iets op sit nie

Tyd het my ingehaal wou dit af handel voor die Eiland trip. Sal kom klaar maak as ons terug kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 01:06:25 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dankie Joe. Ek gaan al die goete en raad toets en kyk wat lyk die beste vir my.  Tans sal ek van 'n glans afwerking hou want die res van die wit veselglas binne die wa blink pragtig.

Dankie vir die raad.

As jy dan glans wil he sal my "sanding sealer" nie die ding doen nie.

Vir glans sal ek motor "clear coat" op spuitverf. Probeer dit net eers op 'n afval stukkie. Dit kan wel so week vat om droog te word op hout.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:38:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gaan dit alles probeer Danie.  het gister ook terugvoer gekry van werks kolega dat Nova 17 aangewend met 'n elektriese spuit kannetjie ook goed sal werk want dit laat nie die hout donker word nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 08:49:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hier is fotos van hoe die kassie tans lyk.

Het 'n plek gekry in Centurion wat die Patryshout planke netjies kan skaaf.  Gaan dit van middag haal dan net vir die router werk skuur en vernis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 08:53:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die los dinette tafeltjie is ook wit.  Hy kry ook 'n effe grooter blad van dieselfde hout.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 07:35:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Foto van tafeltjie before and after.

Min of meer met nuwe blad.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 07:37:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Foto van die kassie langs bed met blad op. Moet nog rante maak om die wit onder die blad weg te steek.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 07:41:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat dink julle die wit blad of die Hout blad? ? ?

Neem in ag dat die wit onder die hout nie sigbaar sal wees nie.

Gooi maar my skouers is breed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 08:52:08 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2333
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Leon, ekke dink die hout lyk meer "warmer" as die wit - ten spyte van die kleurverskil van die kassies na die blad.

Oorweeg dalk om 'n nader kleur "edging" te doen onderkant blad om skeiding te maak tussen die twee tipe hou - dalk donkerder effe kleur bruin of iets soos "brushed gold".

Dalk is ek heeltemaal sonder goeie smaak!!!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 09:41:11 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 476
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Sonder twyfel die patryshout!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 11:14:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ek het nou twee wat saam met my gaan vir die hout. Ek kan wel die hout so vernis dat die kleur meer donker is en dit sal nader pas aan die look van die deurtjie.

Gooi ek luister steeds

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:51:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het uiteindelik die laaste hout vir die rante en afronding van die blaaie gesny gekry.

Het die "Router" werk ook klaar gedoen en regte lengtes gesny.

Nou net glad skuur vernis en was sit.

Nie lank nie dan kan ek die eind produk fotos plaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:56:00 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Leon daai hout gaan die mia bietjie kleur gee binne. Baie mooi wa wat jy het maar bietjie wit na my smaak.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 12:08:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon daai hout gaan die mia bietjie kleur gee binne. Baie mooi wa wat jy het maar bietjie wit na my smaak.

Dis maar die idee agter alles.  Ek stem die wa is chapperig binne maar nou gee ek hom so bietjie persoonlikheid.

Dis nou ma se persoonlikheid want as dit myne was het niemand dit gelaaik nie..............laughing

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 16:24:08 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Looking good Leon. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 17:43:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek sou ook met die hout gaan. Dit gee nou maar eenmal 'n duursame warm gevoel. Breek bietjie die 'kliniese' voorkoms binne van die Sensasie.

Die patryshout maak dit meer besonders.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:53:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Final product after changes made.

Wat dink julle?  

Ek is van opinie dit het heel chapperig uitgekom.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:55:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Volgende projekkie is ............... lanie gordynkap en gordyntjies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:59:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

O ja hier is die finale produk van die Tafeltjie ook.

Lyk bietjie beter as net die wit blad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 08:03:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie netjies gedoen Leon!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 08:23:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Geert. Dit vat net vrek lank as mens nie self al die gereedskap het nie. Dan is dit vra iemsna om te skaaf. Vra iemand om plankies te sny. betaal om dit gedoen te kry.

Wys my net dat ek nog 'n paar tools kort vir die hout werk kant.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 09:02:40 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 476
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Lyk goed Leon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 10:15:44 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Leon,

Die eindresultaat maak dit die moeite werd. Baie mooi. Die hout het besonders uitgekom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 12:25:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir julle positiewe terugvoer.

Nou 'n vraag........................ Het iemand iewers dalk 'n foto of twee van 'n baie mooi idee wat mens kan gebruik as 'n gordyn kap in die karavaan.

Dit is eintlik maklik om soos met die Jurgens en Ci produkte 'n hout raam te maak en dit dan oorte trek met materiaal wat kan afgirts om gewas te word.

Ek is op soek na iets wat spesiaal is.  Al word dit vir iets heel ander aanvanklik gebruik.

Ek het aanvanklik aan dit gedink op die foto.  Dit is 'n 76mm x 76mm Aliminium Angle Iron waarvan die punte rond afgewerk is. Dan het ek van die selfde Novilon wat op die vloer is, daaroor getrek.  Dis baie lig, pas mooi in maar dis nie "whao" nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:40:20 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 782
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Veranderings met die kassies en tafeltjie lyk baie mooi.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:50:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Hennie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required