-  Classifieds  -  2012 Mercedes Benz Avalon  -  2008 Exclusive  -  2020 Jurgens Safari Xplorer  -  2020 Jurgens Safari Xcape  -  Forums  -  Salt Rock in December  -  Voertuig batterye  -  🤔 WIES JY 😜  -  Mango n risiko?  -  News  -  Yes we are open again...  -  8 Dog Trailer  -  6 Dog Trailer  -  4 Dog Trailer
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 655
Total Replies: 237 072
Total Views: 82 698 911
topics: 412
replies: 4 014
views: 1 480 232
Talk about the current road conditions throughout the country

Beaufort wes na Steynsburg

replies: 5
views: 5274
11 Jul 2016 @ 13:27:05 pm
KallieKamper
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 11 Jul 2016
Experience: 48 years
Hi daar,
weet iemand hoe lyk die pad tussen Beaufort wes en Steynsburg - N9 en dan R56
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 13:59:38 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Andre, die N9 van Beaufort Wes tot Middelburg is 300 km.   Dit is 'n baie mooi pad.  Die pad van Middelburg na Steynsburg is 90 km maar ongelukkig weet ons nie hoe die pad is nie.  Daar is heelwat padwerke om Middelburg op die oomblik.   Jou ander alternatief gaan wees om van Middelburg na Cradock te ry, wat ook 'n baie mooi pad is, maar dan sit jy met dieselfde situasie met die pad van Cradock, via Hofmeyr na Steynsburg.   Ons het nog altyd, as ons Gariep toe gegaan het deur Cradock, Hofmeyr en Steynsburg gery.  Die pad was heel goed maar ons weet nie hoe dit nou is nie.  Dit sal ook vir jou 'n langer pad wees teenoor Middelburg na Steynsburg.  Hopelik kan iemand meer inligting oor daardie 90 km pad gee.

  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 18:02:12 pm
Permanently Gone
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 05 Dec 2015
Experience: 37 years
Die N9 is in goeie toestand tot by Middelburg en is onlangs nuut oorgedoen. Die R56 tot in Steynsburg is in redelike toestand en definitief geskik vir 'n woonwa - baie min verkeer op daardie stuk pad.

Die R390 vanaf Cradock tot Steynsburg, soos tannie Freda genoem het, is ook in goeie toestand. Die R390 vanaf Steynsburg tot Venterstad is egter in 'n uiters swak toestand en ek sal dit liefs vermy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 19:49:09 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Mooi Jannes.  Andre, dit sal dus veilig wees vir jou om Beaufort Wes - Middelburg - Steynsburg te ry.   Ry veilig.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2016 @ 20:31:02 pm
KallieKamper
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 11 Jul 2016
Experience: 48 years
Baie dankie julle!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2016 @ 12:34:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8562
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Die N9 is in goeie toestand tot by Middelburg en is onlangs nuut oorgedoen. Die R56 tot in Steynsburg is in redelike toestand en definitief geskik vir 'n woonwa - baie min verkeer op daardie stuk pad.

Die R390 vanaf Cradock tot Steynsburg, soos tannie Freda genoem het, is ook in goeie toestand. Die R390 vanaf Steynsburg tot Venterstad is egter in 'n uiters swak toestand en ek sal dit liefs vermy.


Het die pad in April gery, toe was dit soos hierbo genoem. Weet nie of daar iets verbeter het nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required