English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 463
Total Views: 82 523 461
topics: 105
replies: 3 803
views: 1 212 586
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Battle of the Tow-trucks Event 21 March - 22 march 2019

replies: 5
views: 251
16 Jan 2019 @ 08:34:26 am
Battle of the tow trucks
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Jan 2019

The battle of the tow-trucks event is going to take place at Vaal Marina at the shores of the Vaal dam.

400 Tow truck drivers are going to salvage 50 wrecks and compete against one another for the grand prize of R200,000.00. 

Live TV coverage, live web streaming, all uploaded from our drones and helicopter to the various platforms.

The 1000 man tent will be equiped with a digital video screen where all video footage of the turn out of event will be displayed.

Caravan stands, tent sites, available 

This is going to be huge !!! not to be missed !!

What else is going to be there?

Boating and Caravaning

Fishing

Live entertainment - Celebs

Food & drinks

 

 

Contact: 083 520 5097 for more inf0.

 

  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 11:51:06 am
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years

So gaan Vaal Marina bekend staan as Aasvoelkrans vir die event?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 Jan 2019 @ 17:17:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

So gaan Vaal Marina bekend staan as Aasvoelkrans vir die event?

Vinnige skerp een Stephan!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 18:00:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wonder wat het dt met kamp te doen?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 19:14:09 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years

Wonder wat het dt met kamp te doen?

Wel daar is 'n duisend man tent en staanplekke... 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 06:41:35 am
Battle of the tow trucks
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Jan 2019

Stephan, baie skerp humor mbt die aasvoelkrans opmerking ! 

Leon, daar is karavaan en tent staanplekke uitgesit vir die event soos uiteengesit in die beskrywing van die event.

Hierdie gebeurtenis word onder 'n streng gedragskode ("Code of conduct") geloodts, tesame met verskeie beheerligame betrokke in die bedryf, versekerings maatskappye, en ander belangrike rolspelers. 

Die doel agter hierdie event is om die publiek bewus te maak van die wetlike aspekte rondom insleepdienste, en hoe om juis die aasvoel mentaliteit in die bedryf te staak en eerder 'n regverdige diens aan die publiek te lewer insammewerking met die klient se versekerings maatskappy. 

Ek gee toe dat daar ongewensde elemente betrokke is in die bedryf, dis juis waar die beskrywing van die event ontstaan " Battle of the Tow-trucks" om die eerbare operateur 'n gelyke kans te gee om die beste moontlike diens aan die publiek te lewer binne 'n georganiseerde raamwerk. 

Daar is reeds strukture in plek om te verseker dat indien 'n ongeluk plaasvind daar reeds 'n geakrediteurde aanstelling is deur die betrokke versekerings maatskappy soedoende die belange van die operateur sowel as die klient te beskerm .

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required