English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 950
Total Replies: 258 502
Total Views: 83 441 875
topics: 318
replies: 4 683
views: 118 958
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Battery wat laai dmv CI Chargemaster

replies: 9
views: 202
03 Oct 2020 @ 19:16:03 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 15 Sep 2020

Ok, ek weet, dis Elektr 101.

 

Sodra die battery volgelaai is, sal die CI chargemaster dit “weet” en ophou om die battery te laai?

(die 220v eksterne krag koppeling gaan steeds aangeskakel gehou word om krag aan 220v yskas te voorsien.

Terwyl ek besig is; Leon en andere het voorheen ‘n handleiding hoe om die Yellowblade stabiliseerder te installeer, op versoek van sommige lede, aan hul ge e pos.

Ek sal dit baie waardeer indien iemand dit ook aan my sal stuur.

Baie dankie

Pieter

kolverpieter@gmail.com

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2020 @ 22:15:58 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 595
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Ek glo dis 'n 'smart charger's dus ja dit 'weet'.

Hopelik kan iemand help met 'n handleiding.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2020 @ 03:26:52 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 15 Sep 2020

Baie dankie aan Butts wie so gaaf was om die handleiding vir my te gestuur het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2020 @ 03:27:50 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 15 Sep 2020

Dankie Richard.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2020 @ 00:02:50 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4981
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Ek glo dis 'n 'smart charger's dus ja dit 'weet'.

Hopelik kan iemand help met 'n handleiding.

Ek ken nie die Charge Master Mk5 maar die merk 2 het suiwer 'n power supply tipe laaier gehad wat omtrent teen 1A gelaai het. Dit was permanent aan op omtrent 13.6V. Aan die regterkant v d DB kon mens die 2 skroefies sien wat 'n TO-220 reguleerder teen die metaal vasgehou het om hitte weg te gelei.

Sover ek weet het nie een v d laaiers wat Jurgens/CI gebruik het 'n slim funksie ingehad nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2020 @ 06:40:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16448
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Baie dankie aan Butts wie so gaaf was om die handleiding vir my te gestuur het.

Sorry Pieter het nie die eertehands gesien nie en dit to weer aangestuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2020 @ 08:05:25 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 15 Sep 2020

Hallo Leon

Dankie, jou aanhangsels was meer gewees, ek het nog nie vergelyk om te sien of dit dalk meer volledig is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2020 @ 08:16:20 am
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 15 Sep 2020

Ek ken nie die Charge Master Mk5 maar die merk 2 het suiwer 'n power supply tipe laaier gehad wat omtrent teen 1A gelaai het. Dit was permanent aan op omtrent 13.6V. Aan die regterkant v d DB kon mens die 2 skroefies sien wat 'n TO-220 reguleerder teen die metaal vasgehou het om hitte weg te gelei.

Sover ek weet het nie een v d laaiers wat Jurgens/CI gebruik het 'n slim funksie ingehad nie. 

Jy het my niu bekommerd. Die battery het gister, skaars ‘n week of wat na ek die karavaan gekoop het, ophou funksioneer. Ek het hom gisteraand op laai gesit maar die naald het redelik vinnig van half na 1 bewweg, wat normaalweg ure vat.

Dalk het ek hom beskadig deur die CI Chargemaster aangeskakel te gelos hett vir lang tydperke.

Sal battery vandag invat om te laat toets.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2020 @ 06:20:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16448
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Vir wat dit werd is, ek het nog altyd die krag en dus laai na die battery in my karavaan permanent aan gehou.  Daai laaier is net 'n "trickle" laaier.  Ek het net een keer skade gekry toe die weerlig hier die laaier beskadig het en toe die battery heeltemal oorlaai het.

So nadat jy seker gemaak het die battery is ok maak maar seker dat die laaier werk net teen 'n "trickle" laai spoed.  Dan behoort jy nie pyne te he nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2020 @ 13:43:03 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1687
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Vir wat dit werd is, ek het nog altyd die krag en dus laai na die battery in my karavaan permanent aan gehou.  Daai laaier is net 'n "trickle" laaier.  Ek het net een keer skade gekry toe die weerlig hier die laaier beskadig het en toe die battery heeltemal oorlaai het.

So nadat jy seker gemaak het die battery is ok maak maar seker dat die laaier werk net teen 'n "trickle" laai spoed.  Dan behoort jy nie pyne te he nie.

Dit laai op 13.8V wat n' "float" spanning is. Die "boost" van 14.2V is per default nie aktief nie.

Die volgende van die vervaardigers:

Hi Paul, attached is the information as requested. If you wanted to reinstate the boost charge facility, just add a 10K .25w resistor on the board where it is designated R39. The charger will boost charge to 14.2 volts until the current drops down to approximately .5 amp and then the charger will switch down to 13.8 volts. In the unlikely event of the BUW13A output transistors failing, I would suggest that you get replacements from us. The package of the transistor has to be the metal tab type, not the fully insulated one. The gain on a high voltage device like this is low, minimum of 5 with 1 amp of base current. We have found that some of the devices available on the market have exceedingly low gain, between 2 to 3 and these are not suitable for our charger. If you need further information, please contact me.

Ek glo mens moet so twee of drie keer per jaar die battery met a "recondition" laaier laai. Dit laai die battery tot 15.6V en maak die "lui" celle weer wakker. Almal is dan weer eweredig in die tuig :)) 

Jy sal nie jou battery met 13.8V (float) beskadig nie maar dit is ook nooit 100% vol gelaai nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za