Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22147 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17887 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6350 |
Bostoe | 5513 |
BrianB | 5441 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2761 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2156 |
Chris Boucher | 2025 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1878 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Dansan | 1533 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1352 |
George | 1281 |
Louvan | 1261 |
RichardJ | 1199 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 867 |
JohanMarais | 825 |
Piet Ford | 738 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 667 |
Benkie | 595 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
1Pierre2 | 450 |
Platinum Member | 250 + |
Harv | 424 |
Rare Breed | 423 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 280 |
Meerkat | 272 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 233 |
Bushbaby | 208 |
Trev1 | 201 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |

Battery klamp (Securing a battery)
More almal
Ons is opgewonde om ons 2de trip Wildtuin toe te gaan volgende week met ons Gypsey raven. Is besig om al ons eende in n ry te kry vir dit.
Ek het soos in vorige van my besprekings n LiFePO4 battery aangeskaf met n charger en die naweek geinstaleer. Die wa is net 220v en die battery is eksklusief vir die movers wat hiedie komende week geinstaleer gaan word. Moet nog die net die battery "beveilig". Die mates is 330mm lank en 180mm wyd. Ek wil graag dat hy op iets staan, en nie net op die vloer nie (ruber of plastiek) en gedink om dalk by plastick land of so n bak te kry en in die vloer te skroef en dan met 2 bande aan die onderkat van die bak vas te sit om oor die battery te sit om sodoende die battery vas en veilig te maak?
Die alternatief is dalk n battery houer by Midas of Campworld met n deksel, wat dan ook net in die vloer geskroef word?
Ek het die battery en charger in ons Gypsey Raven onder die bankie by die DB board in gesit met n muurprop om die charger in te prop wanneer die battery gecharge moet word.
Enige ander blink idees wat julle dalk bewerkstellig het om n battery netjies en veilig te hou. Dis nou nie dat mens woes off roading doen nie maar sou n mens dalk moet rem vir n iets, so dit is net om seker te maak die battery skuif nie rond in die tou prosess nie?
PS. My skoon pa moes blykbaar eenkeer oppad wildtuin toe skielik rem vir n Koedoe op die N4... Was blykbaar nogal n storie en als in die wa wat kon skuif het voor en onderste bo geeindig.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Living the dream

Jy kry bande met 'n 'ratchet' wat goed te werk om die battery aan die vloer waarop hy staan, vas te hou. Ek sou nie 'n batteryboks gebruik nie. Dis net ekstra ruimte wat dit gaan opneem behalwe ss daar artikels in die omgewing van die battery is wat kan rondskuif en skade doen.
Geniet julle uitkamp. Ek onthou nog ons heel eerste kamp. Dit was in Shingwedzi en die kinders was aldrie nog klein, van drie jaar of op. Nou is hulle almal al in hulle veertigs. Ons het 'n logboek gehou van daardie tyd af waarin al ons kampavonture beskryf is, later ook soms deur die kinders. Dis waardevolle herinneringe om nou te lees.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek verkies die battery boks. Skroef dit in die vloer vas en sodoende kan daar nie iets per toeval op die battery beland wat n kortsluiting kan veroorsaak nie.
my 2 sent :-)
Andries, 1st Battery het van daardie bokse.
Toe ek my kar se battery vervang het, het ek gesien hulle het daarvan.
Die "Fitter" het selfs vir my n plastiese staander vir die bodem ingesit "FOC" omrede myne nooit teruggesit was nadat my "Engine" oorgedoen was nie.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.

Ek het myne by Outdoor Warehouse gekoop
life is a journey... not a destination.

Dit is eintlik maklik om n 'DIY' te bou as tyd dit toelaat.
- Gaan 'Tekenbord' toe en doen n 'Rowwe Skets van = L x B x H', en herteking na normale lengtes.
Kry die bybenodighede (Soos bv: 1x mt 'Piano Hinge en Selftapping skroewe') en doen n 'DIY' teen 50 persent minder as verkoop prys.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.

Dankie vir die raad. Ek het vir Fred se raad gegaan.
Die battery is , as julle die raven se uitleg ken, onder die bankie waar die DB box is. Ek het die battery, n charger en n ander klein charger vir ons koordlose stofsuiertjie daar in gemonteer en gaan ook dan nog net my kamera daar in daai hokkie bere. So daar sal nie ander goed inwees om rond te rol nie. Dit is nou my eksklusiewe elektrieseteids kompartement. Ek het 2 bande gekoop en n rubber kar matjie, ek gaan die bande dan in die vloer skroef, oor die battery sit een links en een regs aan die binnekant van die twee pole. Sal fotos stuur as ek klaar is.
Os op die jas.
My vrou is mal oor skryf en ons avonture in n boek te sit met fotos en papiertjies, altyd lekker om te lees later soos die tyd aanstap. die boek is ingepak en sy is opgewonde om ons langste Kruger ondervinding volgende week te beleef en te dokumenteer. Ons beplan om 14 dae te kamp, het sover nog net 9 dae gekry, kyk elke oggend vol hoop om die laaste 5 dae nog in te palm.
Ps. sy het n artikel vir Platteland tydskrif in gestuur en die is in die nuutste weergawe gedruk as wen brief. Baie trots op haar skryf vernuf!
Groete
En baie dankie vir die raad.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Fanus Rautenbach het gesê die vakansie begin wanneer die beplanning begin. Julle s'n het duidelik reeds begin, geniet dit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Dankie vir die raad. Ek het vir Fred se raad gegaan.
Die battery is , as julle die raven se uitleg ken, onder die bankie waar die DB box is. Ek het die battery, n charger en n ander klein charger vir ons koordlose stofsuiertjie daar in gemonteer en gaan ook dan nog net my kamera daar in daai hokkie bere. So daar sal nie ander goed inwees om rond te rol nie. Dit is nou my eksklusiewe elektrieseteids kompartement. Ek het 2 bande gekoop en n rubber kar matjie, ek gaan die bande dan in die vloer skroef, oor die battery sit een links en een regs aan die binnekant van die twee pole. Sal fotos stuur as ek klaar is.
Os op die jas.
My vrou is mal oor skryf en ons avonture in n boek te sit met fotos en papiertjies, altyd lekker om te lees later soos die tyd aanstap. die boek is ingepak en sy is opgewonde om ons langste Kruger ondervinding volgende week te beleef en te dokumenteer. Ons beplan om 14 dae te kamp, het sover nog net 9 dae gekry, kyk elke oggend vol hoop om die laaste 5 dae nog in te palm.
Ps. sy het n artikel vir Platteland tydskrif in gestuur en die is in die nuutste weergawe gedruk as wen brief. Baie trots op haar skryf vernuf!
Groete
En baie dankie vir die raad.

Die battery in my wa is binne 'n battery boks en die boks is in die vloer vas geskroef. Ek is maar ligtig vir iets wat bo op die battery kan beland so ek hou maar daarvan dat die battery toe is.
Dan is ek en my vrou nie kranige skrywers nie maar ek het vandat ons met die karavane begin kamp het, of dit 'n lang vakansie was of self net naweke weg fotos van die trip of trippies ge-save.
Datum van die trip en Plek waar ons gekamp het is die "file" se naam.
Dit het gewoonlik onder die Karavaan wat ons daai tyd gehad het gesorteer.
Die Penta karavane wat ons gehad het se fotos is op CD's. Dit moet ek mee plan maak om op 'n harde skyf te kry voordat die ou Laptop wat ons het heeltemal oppak.
Dit is baie lekker herinderinge
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Gou maak Leon. My skoonseun wat 'n IT spesialis is, sê die CD's wat jy self skryf, is nie permanent nie, sommiges van hulle verloor mettertyd hulle data. Jy mag dalk al julle herinneringe verloor as dit nog leesbaar is, so wikkel maar.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Gou maak Leon. My skoonseun wat 'n IT spesialis is, sê die CD's wat jy self skryf, is nie permanent nie, sommiges van hulle verloor mettertyd hulle data. Jy mag dalk al julle herinneringe verloor as dit nog leesbaar is, so wikkel maar.

Ja ja ek beplan om dit die kommende naweek te doen. Hoop net daar is nie alreeds fout met hulle nie.
Sal maar sien.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Se mos op die forum leer n ou baie
Haak daai wa kamp bly koning
Soorte Batterye
-
Loodsuurbatterye (Flooded):
-
Vra ventilasie — gee waterstofgas af tydens laai.
-
Gewoonlik goedkoper, maar verg gereelde onderhoud.
-
AGM / Gel-batterye:
-
Geslote, onderhoudsvrye ontwerp.
-
Meer geskik vir gebruik in woonareas (bv. binne ‘n karavaan).
-
Lithium-ioon (LiFePOâ):
-
Lig, energiedoeltreffend en langer lewensduur.
-
Veilig indien korrek geïnstalleer met ‘n Batterybestuurstelsel (BMS).

Veiligheid en Ventilasie
-
Installeer in ‘n goed-geventileerde area om gasopbou te voorkom.
-
Moet nie naby oop vlamme, vonke, of gasgeisers wees nie.
-
Let op na moontlike oorverhitting of lekkasies.
Elektriese Installasie
-
Gebruik siklusbeveiliging soos ‘n sigrys (fuse) of stroomonderbreker (breaker).
-
Moet voldoen aan SANS 10142 (Nasionale Elektrisiteitskode) en toepaslike karavaanstandaarde.
-
BMS is verpligtend vir lithiumbatterye om oorlaai, oorverhitting en ontlading te keer.
Laai en Energie-bestuur
-
Gebruik ‘n laaikontroleerder of DC-DC laaier (veral as jy laai vanaf ‘n alternator of sonkrag).
-
Sonpanele moet gekoppel wees aan ‘n toepaslike MPPT- of PWM-laaikontroleerder.
-
Volg die batteryvervaardiger se spesifikasies vir laaispanning en temperatuurbeheer.
Versekering en Wetgewing
-
Baie versekeringsmaatskappye vereis professionele installasie.
-
Moet voldoen aan SABS/SANS standaarde.
-
‘n Sertifikaat van Elektriese Voldoening (CoC) kan vereis word vir versekering of verkoop van voertuie met ingeboude stelsels.
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Net 'n korreksie: Lifepo4 is lithium yster fosfaat (lithium iron phosphate) nie Lithium ioon (lithium ion) nie. Laasgenoemde is die ouer tipe wat berug was vir brande. Ek aanvaar jy weet dit, dis seker net 'n glips met die tikkery.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
I made my battery box from two wine boxes which I cut and joined to size. The cardboard box is screwed to the floor under the bunk. In 8 years the battery has not moved by itself. I sprayed the box black so that it looks better.
The original plastic box can only take a 50Ah battery. Not my 100Ah battery.
Groete,
Paul
My vrou skryf ook graag. Sy hou boek van elke plek waar ons gekamp of gestop het. Dit is eintelik n' baia waardevolle boek vir enig iemand wat n' trip will beplan. Sy trek nou al by die derde A5 boek.
By voorbeeld toe ons laas maand by Kasane vir n' aand eete op n' boot rit wou gaan en hulle vra 840 Pulla per persoon kyk sy wat ons twee jaar terug betaal het.....420 Pulla. Ons het nie gagaan nie.
Groete,
Paul
You could also go to a place that sells car batteries and ask them for a box. Some batteries like Atlas are shipped in boxes.
Groete,
Paul
What would be the reason for mounting a battery in a cardboart box besides making it more difficult to access?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
It does not move around on the floor and the terminals are covered by the lid…
Groete,
Paul