English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 643
topics: 251
replies: 3 857
views: 97 292
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Battery Charger for Expo with movers

replies: 10
views: 210
11 Aug 2020 @ 17:52:03 pm
wilken
New Member
70% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 34 years

Hi, please advise, I have an Expo caravan with movers fitted. a Willard 70a/h battery.

I have been looking at a suitable/affordable battery charger National Luma or CTek

The prices of the products vary from R800 to R4,000 plus. 

(from 1.5amp to 20amps) Can someone please recommend any of the above and what size output I need?

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 07:34:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I make use of the National Luna Intelligent 5 Amp battery charger in the Sensation Maia.

I have 105 Amp/h battery and this smart charger keep the battery conditioned at all times.  I have to use the mover over a distance of 30m to position the 2 ton caravan for hitching.

This charger works fine.  Price is R1599-00 at Outdoor Warehouse.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 08:09:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ewiks het Maart my movers kom opsit....hulle het daai selfde chargers wat Danie SLK hier op forum verkoop vir R200 gebruik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 09:06:04 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Geert, wie het jou Expo 12v Krag geinstalleer? en as ek mag weet wat was jou totale kostes vir 12v krag (sonder movers).

Dis nou een ding wat hulle Jurgens fouteer het en dit was om wa slegs 220v te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 12:08:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, wie het jou Expo 12v Krag geinstalleer? en as ek mag weet wat was jou totale kostes vir 12v krag (sonder movers).

Dis nou een ding wat hulle Jurgens fouteer het en dit was om wa slegs 220v te maak.

Ewiks het die 12v installeer saam met die movers....ek weet nie hoeveel dit apart was nie...hulle het my net een prys gegee om alles te doen. 

Net uit nuuskierigheid Jan.....wat wil jy met die 12v doen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 16:56:39 pm
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Geert, ek het gedink om movers later op te sit. dis hoekom ek dink aan 12v krag op wa. dis maar al rede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 18:23:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ewiks het Maart my movers kom opsit....hulle het daai selfde chargers wat Danie SLK hier op forum verkoop vir R200 gebruik

Yes I forgot about Danie s charger. Works great

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 19:26:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert, wie het jou Expo 12v Krag geinstalleer? en as ek mag weet wat was jou totale kostes vir 12v krag (sonder movers).

Dis nou een ding wat hulle Jurgens fouteer het en dit was om wa slegs 220v te maak.

Dis anaaks, my wa kom nou uit die fabriek met battery en 12 vlt ligte.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 07:36:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ek het gedink om movers later op te sit. dis hoekom ek dink aan 12v krag op wa. dis maar al rede.

Ek dink die beste om dit te laat doen deur die manne wat movers installeer....sou daar iets verkeerds loop, kan hulle nie die ander party die skuld gee nie. Ek het n geval gehad toe ek probleme op getel het met my vorige wa met Powrtouch movers.....Villiers se manne het die probleem gou verwys na battery probleem....min wetende dat hulle dit ook ingesit het. Dis nou al meer as n jaar gelede en nuwe eienaar geniet nog steeds die diens van "foutiewe" battery stelsel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 08:58:39 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Dankie Geert, sal beslis jou advies volg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2020 @ 16:34:19 pm
Siem
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 11 Sep 2015

Op my Jurgens Expo het ek Powrtouch movers laat installeer. Ek het die karavaan op vier geleenthede gebruik en staan geparkeer onder my afdak.  ñ Ctek batterylaaier (0.08) is gekoppel om die battery (Silver Calcium torque 15 +- 1nm) kragtig te hou en werk uitstekend. Ek gebruik ook ñ Novo genius G 7200EU vir my motorhome om die batterye te laai wat ook baie goed werk.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za