English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 772
Total Views: 83 246 939
topics: 777
replies: 6 342
views: 2 393 041

Bargains / Winskopies 2020

replies: 12
views: 647
27 Jan 2020 @ 17:12:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek begin maar nuwe draad....ander een is al lank en almal ou winskopies van laasjaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2020 @ 17:14:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Makro

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2020 @ 17:17:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

1x kos R129

2x kos R100....R50 elk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2020 @ 17:28:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kan sien jy was Desember nie in Pretoria nie.

Jy het verlang....๐Ÿ˜Š

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 06:53:42 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dis regtig n winskoop my kop lamp gegroet nou desember wat verby is

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 07:42:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het 'n koplamp gekry as geskenk en die eerste keer wat ek hom buite gebruik van my kop afgeruk na 'n paar motte muggies en muskiete in my mond, neus en ore in is.

Nou gebruik ek hom net as ek in die dak moet klim.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 07:51:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het 'n koplamp gekry as geskenk en die eerste keer wat ek hom buite gebruik van my kop afgeruk na 'n paar motte muggies en muskiete in my mond, neus en ore in is.

Nou gebruik ek hom net as ek in die dak moet klim.

Ek is ook nie n ou wat koplampies dra nie.....nie oor jou redes nie, maar glo dit kan maklik gebeur, insekte is mos agter lig aan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 12:00:58 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek het 2 splinternuwe Chainblocks 3 ton 3mt lift met OLL. Nuut kos hulle R9700 excl VAT

As jy my arm afdraai en met die bloedkant deur die gesig slaan kan jy hulle goedkoop koop๐Ÿคฃ

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 20:40:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

๐ŸŽก

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 20:41:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 16:22:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2020 @ 09:08:32 am
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 18 Feb 2016

Today only !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 20:11:22 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 18 Feb 2016

I highly recommend it! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za