English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 925
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 803 993
Jokes and everything else that makes you laugh

Bank Robber

replies: 8
views: 3361
18 Nov 2016 @ 11:25:20 am
Anonymous
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2016 @ 16:59:48 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 877
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Love " Gatieppie" stories. The trouble is that the ones I know are not suitable for publication...
Thanks for the laugh.
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2016 @ 20:09:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie...lekker gelag😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2016 @ 06:56:59 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Gatiep verskyn in die hof vir diefstal.  

Landdros:     Gatiep, wat het jy gesteel?

Gatiep:           'n Wekkertjie, jou honor

Landdros:       Wat kos die wekkertjie, Gatiep?

Gatiep:             R16 000 jou honor

Landdros:        Genade, Gatiep, wat se wekkertjie kos so baie?

Gatiep:              'n Kragopwekkertjie jou honor

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2016 @ 14:25:05 pm
LEEN
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 9 years
DRIE DRONK MANS KLIM IN N TAXI - DIE BESTUURDER SIEN MOEILIKHEID KOM WAARVOOR HY NIE LUS IS NIE - HY START DIE TAXI REF SO PAAR KEER EN SLUIT DIE ENJIN AF. "ONS IS HIER JULLE KAN MAAR AFKLIM" 2 KLIM AF EN SE BAIE DANKIE. DIE 3DE GEE DIE BESTUURDER N VET KLAP EN SE: "HOEKOM JAAG JY SO ONS KON ALMAL DOOD GEWEES HET" !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2016 @ 08:04:59 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Na gister se bokke het ons bietjie lag nodiglaughing Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2016 @ 06:24:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die goeies wat ek het is nie geskik vir lees nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2016 @ 09:41:11 am
NO17
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Oct 2016
Experience: 26 years
Gatiep sit oppie couch en kyk 'n video...
Skielik skrie hy vir die ou innie video:
"MOENIE INNIE KERK GAN NIE, MOENIE IN GAN NIE, DJY GAN SPYT WIES !!!"
Sy vrou vra hom: "Wat kyk djy ?"
Hy antwoord:
"Ons trou video....!"
Twee kitare en n Bosveld vuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
.....KZ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2016 @ 10:54:55 am
NO17
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Oct 2016
Experience: 26 years
Gatiep loop in die dorp en n stem roep skielik: Stop net daar!
Hy stop en n vrag bakstene val reg voor hom.
Gatiep dink sy imagination speel tricks met hom en hy loop verder, maar weer hoor hy die stem: Stop net daar!
Hy stop en die volgende oomblik kom n kar teen n hoe spoed verby en mis hom rakelings.
Die stem s aan Gatiep: Ek is jou beskermengel en ek sal jou waarsku voordat n slegte ding met jou kan gebeur.
Het jy dalk enige vrae? vra die engel.
Gatiep dink so n bietjie en s dan: Ja, waar was jy op my troudag?
Twee kitare en n Bosveld vuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
.....KZ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required