Ek het n TPMS op al my wiele gesit. Al my bande se tempretuur (bakkie en karavaan) is die selfde. Ek het ook agtegekom dat as die son skyn op een kant dan sal die bande op die kant biekie warmer wees. Voor 2.2 , agter 2.8 en karavaan 2.8 op teer en hoofpaaie. Temp. omtrent 35C
Miskien is dit remme wat bind of wiellaers wat te vas is.

Dieselfde op my bande opgemerk met my TPMS.