Kokkie ek het altyd my Caravette 6 se motorbande wat hy op gehad het so 250kPa gepomp en my motor s'n was 220 vir die dryf wiele en 200 vir die vryloop wiele. Ek glo mens moet maar naby die motor se handleiding bly alhowel jare trug het vervaardigers laer druk aan beveel sodat die motor sagter ry. Ek het nooit 'n probleem gehad met kaste wat loskom nie en die model wat ek gehad het was omtrent 1984 wat ek seker tot 2008 gebruik het.
Ek het foto's aangeheg van Sprite and Gypsey reekse se tegniese inligting wat ek nog altyd gebruik het
Nie seker of foto's gelaai het nie. Volgens Gypsey brosure van daai era is die aanbevole banddruk vir Cravette 6 & 6B 210kPa
Pieter, Proffie, ek sien jy praat sommer twee keeer twak. Trek net jou been.
Ek pomp ook my Penta 3.2 bar. Daar is wel so effense bol vormigheid sigbaar, maar die wa loop so mooi agter my, ek hou dit maar daar. Ek glo 'n te sagte band vat harde punch, en gaan makliker bars.
Die handellaar beveel 3.0 bar aan en dit is vir my ook 'n goeie druk op kommersiële bande wat nie te swaar dra nie.
Ek het Suid Afrikaans vervaardigde ContiVanCon5ts op 14.195.C 8 ply.
Nog 'n veranderlike is die verskil in hoogte bo seespieel tussen Malelane en Vrede.
Malelane = 300 meter. Vrede = 1600 meter.
Die verskil in lugdruk is ongeveer 10-13% wat ook 'n invloed op die banddruk sal he.
Wie kan my uithelp?
Ek sou dink die drukmeter sowel as die band is onderhewig aan lugdruk. Dit volgens my lees mens net die druk wat bokant lugdruk in 'n band is. So ek sou dink die druklesing in bande is dieselfde ongeag of die lugdruk meer is by seespieel as op die hoeveld se dun lug.
Geert, die stelsel wat ek het kan tot 22 wiele moniteer. Ek het 6 sensors gevat en die totaal was, so 18 maande terug, R2250.00 plus R100 vir pos geld.
Jy kan vir Abraham Kruger e-pos stuur vir enige inligting, sover ek onthou, kan jy dit in Centurion ook afhaal.
Sy e-pos is abraham@tireguard.co.za
Tom thanks for your experience on the rubber ball. I have never really checked pressure at the coast as I normally go away for 10 days or less and check pressures cold with the tank full before a long journey. It would be interesting to know the difference say on a spare wheel that is not affected by temp while on the road between Gauteng and sea level.
My reasoning is the pressure in the tire remains constant at different altitudes as it does not expand and contract like a balloon would. Can you imagine what would happen to an airplane tyre if this was not the case.
Depending on the type of guage you use you will get different readings as the guage measures the difference between the internal pressure and the ambient pressure.
BUT if you were to use the old stick guage that operates with a spring the internal pressure of the tyre would measure much the same at different altitudes.
Dankie Hendrik. Ek het toe ek jou 10-13% verskil in atmosferiese druk sien toe dink ek dit is seker nie so hoog nie maar het toe gaan oplees en sien die drukking verskil 18% tussen 300m en 1600m bo seespieel. So verfris 'n mens weer jou geheue danksy Google.
Kokkie as ek kan inchip die specs wat ek het vir die 1995-1996 Caravette 6 is soos volg:
TARE 700 GVM 910
Die Car 6L is TARE 710 GVM 950
Laat weet maar as jy die hele lys met specs soek.
My Car 6L wat 'n 1984 model is se TARE is 740 en GVM 950 op die plaatjie.
jy is vinnig ne!!!!!