English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 053
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 106
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Band Kleppe

replies: 8
views: 313
03 Jun 2018 @ 18:51:02 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 38 years

Einde 2016 sit ek 2 nuwe bande op karavaan, ek word nie in area toe gelaat waar bande geruil word so kon nie sien wat alles gedoen word. Toe ons Vrydag uit Dinokeng Resort vertrek gaan ek die karavaan se band druk na en sien die linker wiel se valve is gekraak (geperish). dink toe ek sal in Pretoria daarna laat kyk. Nooit Pretoria gehaal, 10km op die snelweg flikker n man sy ligte toe ek hom verby gaanom te wys die wiel is pap. Toe ek tot stilstand kom is dit net rook en die band aan flarde. Al wat ek eintlik hiermee wil se is mense check die valves op die wiele voor julle ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2018 @ 20:01:39 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

My Horsebox het dieselfde gedoen laas jaar, twee van die vier was gekraak en een het gelukkig gebars terwyl ek besig was om die bande met my kompressor bietjie op te top. Die horsebox kry wel bietjie son en dis waarskynlik wat die oorsaak was. Ek is nou baie baie sensitief vir daai kleppe wat maar basies swakkerige platiek/rubber is. Goeie reel is dalk om maar elke dan en wan die goed te laat vervang (jou wa kry nie dalk son as hy by die huis staan nie?). Mens kry blykbaar ook die goed in staal wat dalk beter sal wees, geen idee wat dit kos nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 06:00:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die waarskuwing. Dit kan heel moontlik ook die oorsaak gewees het van daai onlangse geval waar band gegroet het op die 1ste dag. Ek het so ruk terug 2 nuwe bande op n trailer gesit wat baie lank gestaan het...sal raadsaam wees om die valves ook na te gaan. Sal maar onthou in toekoms om ook valves te vervang as mens bande vervang...darem nie groot uitgawe nie en kan baie drama verhoed

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 06:15:47 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5626
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Persoonlik dink ek daar moes nuwe kleppe ingesit gewees het met die bande ruil. Twee jaar is te min vir n klep om te groet, hulle hou baie langer as dit.

Op die jeep is dit n redelike duur operasie... R1000 vir n nuwe met die sensor in het wat jou vertel die band is pap.

Die pompjoggies buig ook die klep om die pomp se fitting op te koppel met die oppomp slag. Dit verkort ook die lewe v.d. valve.

Dankie vir die inligting... ek sou reken hierdie is baie belangrike kennisgewing vir al die lede

PLEASE TAKE NOTE.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 06:31:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Persoonlik dink ek daar moes nuwe kleppe ingesit gewees het met die bande ruil. Twee jaar is te min vir n klep om te groet, hulle hou baie langer as dit.

Op die jeep is dit n redelike duur operasie... R1000 vir n nuwe met die sensor in het wat jou vertel die band is pap.

Die pompjoggies buig ook die klep om die pomp se fitting op te koppel met die oppomp slag. Dit verkort ook die lewe v.d. valve.

Dankie vir die inligting... ek sou reken hierdie is baie belangrike kennisgewing vir al die lede

PLEASE TAKE NOTE.

Toe ek die wiele en bande geruil het op die nuwe Ranger, moes ek seker maak dat die valves met sensors word versigtig gewissel.

Dit het n koste implikasie as hulle dit beskadig. En dan met tyd raak die valves ook oud.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 10:34:33 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Wonder net as dit nie net swak kleppe is wat deur die bandverskaffer instaleer is nie

Myne het ook gegaan gelukig was die wiel pap met inspeksie sien ek dit is die wiel kleb die ander drie bande sê kleppe was ook in ń petetiese toestand dog toe dis die son maar toe ek na die spaar wiel  kyk wat onder die ryhuis hang en nog nooit die son gesien het was dit die selfde

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 11:00:46 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I mentioned this problem a couple of weeks ago and my van is parked in a carport, out of the sun and even the spare wheel in a cover perished.

Definitely something to keep on checking.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2018 @ 17:57:59 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1892
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek sit nooit nuwe bande op as ek nie ook nuwe kleppe insit nie. Met die karavaan is dit nog meer belangrik omdat daardie bande gewoonlik 5 jaar en langer gebruik word voor hulle vervang word. As bande net 5 jaar gewaarborg word dan is dit net logies dat die kleppe ook nie langer as die 5 jaar behoort te hou nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2018 @ 07:50:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wonder net as dit nie net swak kleppe is wat deur die bandverskaffer instaleer is nie

Myne het ook gegaan gelukig was die wiel pap met inspeksie sien ek dit is die wiel kleb die ander drie bande sê kleppe was ook in ń petetiese toestand dog toe dis die son maar toe ek na die spaar wiel  kyk wat onder die ryhuis hang en nog nooit die son gesien het was dit die selfde

I mentioned this problem a couple of weeks ago and my van is parked in a carport, out of the sun and even the spare wheel in a cover perished.

Definitely something to keep on checking.

The valves are made mostly from rubber.  The down fall of any rubber is Light specially UV light and air/oxygen. Take a elastic band around a rolled up calender it eventually perish over time. Even when tucked away in a corner behind a cubboard.

The rubber on tyres are much stronger but will also give way over time. As we all by now know tyre rubber are usually specified to last 4 to 5 years and I would think that it includes the rubber on the valves.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required