English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 410
topics: 398
replies: 3 872
views: 1 471 554
Talk about the current road conditions throughout the country

Baltimore na Vivo

replies: 1
views: 75
09 Jun 2019 @ 11:36:52 am
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 26 Apr 2014

Goeie dag,

Kan iemand my asseblief adviseer oor die pad en pad toestand vanaf Baltimore via Bochum na Vivo - ons toer vanaf Vaalwater na Blouberg Reserve.

Sover ek kan vasstel, blyk die pad tot op Bochum teer te wees en verder aan grondpad. Ek kan gladnie, selfs nie op BaseCamp of MapSourse 'n roete nommer vir hierdie pad kry nie.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 08:22:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ken glad nie die area nie. Ek hoop dat Grumpy dalk meer info kan gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required