English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 006
Total Replies: 243 728
Total Views: 82 972 954
topics: 4 476
replies: 30 410
views: 17 420 091
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 458
replies: 338
views: 17 261 233
topics: 7
replies: 56
views: 1 942
Dolphin Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Ballito
36
Total Ratings: 36
36   
0
Rated: 25 Feb 2020
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Ballito (Dolphin 🐬) Karavaan park.

replies: 44
views: 979
02 Nov 2019 @ 14:53:00 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wie het n foto / s van stand 61 en wie kan meer vertel van die stand. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:22:25 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 327
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Bakoor,  I can't remember which site is which, we have used a few of the sites, our favorite is definitely No 77. Open, Dry, close to ablution, sunny.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 18:00:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons wou 2jaar terug daar staan, maar ons wou tot die Dinsdag gebly het en nuwe intrekkers sou reeds Sondag ingekom het. Staanplek is lekker grootte en jy kan dit vir jou lekker privaat maak. Die saal en volleybal baan, trampolines, skaak is oorkant jou, maar dis relatief rustig....meeste kinders is in game room wat bo in park is....of in swembad of op die strand. Vir my sal ek amper enige staanplek in Kingfish straat bly of amper enige een noord van dit (daar is so hier en daar een waar ek nie graag sal wil staan nie) 

Maar as hulle my 61 aangebied het, sou ek happy gewees het. (My persoonlike opinie)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 19:58:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Thanx Geert. Ek kan nie wag om penne in te slaan. Het die kamp tent joggies wat help

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:38:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Thanx Geert. Ek kan nie wag om penne in te slaan. Het die kamp tent joggies wat help

Jou gemis vandag.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 21:03:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Thanx Geert. Ek kan nie wag om penne in te slaan. Het die kamp tent joggies wat help

Jy sit op jou stoel terwyl hulle opslaan. Terwyl hulle opslaan bring die oord vir jou iets om te drink op n skinkbord....as jy klaar jou koffie of tee gedrink het, is jou tent opgeslaan en gereed vir intrek. Hulle doen dit in n japtrap.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 21:57:30 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jy is nie ernstig nie

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 06:15:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy is nie ernstig nie

Lees die laaste paragraaf. (Vanaf hul website)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 08:48:27 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 997
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

47, 49, 51 ook mooi.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 11:08:07 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 166
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

Stayed at 47 in Feb for a week  lovely spot with easy access.

Enjoy it

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 11:16:17 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 28 Feb 2018

Balito, very good camping site , but cost comparison, it's up there high, but you get what you pay for 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 13:11:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

According to me the best Camp resort along the Coast.  But then again it depends on what your personal requirements are.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 13:44:48 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ons het Dolphin gelove, een van die lekkerste kus oorde vir my. Geen wind wat jou tent wegwaai nie en mooi omgewing met baie om te doen in die omgewing.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 14:09:42 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dolphin is ons gunsteling oord in KZN. Ons was gelukkig om elke jaar vir 'n maand op staanplek 73 te staan. Ons het dit met ons 2018 kamp so geniet hiert dat ons huis hier gekoop het en Januarie hierheen verhuis het. Staanplek 61 is mooi.......so skuins oorkant die ontspanningsaal. Jy sal oggendson daar kry en in die namiddag sal jy koelte oor jou braai hê. Dolphin is baie beskut. Ons het so drie dae terug om die oord gaan stap en gesien dat die grensdrade mooi skoon- en reggemaak is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 14:23:50 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ons het Dolphin gelove, een van die lekkerste kus oorde vir my. Geen wind wat jou tent wegwaai nie en mooi omgewing met baie om te doen in die omgewing.

Geen wind nie....maar ook geen see uitsig, of selfs geluid van branders wat breek nie :( Maar darem 'n wonderlike uitsig van die agterkant van woonstelle :) Ek ry g'n so ver see toe net om elke keer te moet loop of ry om die see te sien en te hoor nie. Met wind kan mens 'n plan maak, met uitsig nie....Maar bygese dis 'n baie nice en gerieflike oord.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 15:30:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet nie of dit elke dag is nie, maar 3pm kan jy gratis tee en skons gaan geniet by daai saaltjie oorkant jou staanplek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 16:00:45 pm
Anonymous

Geen wind nie....maar ook geen see uitsig, of selfs geluid van branders wat breek nie :( Maar darem 'n wonderlike uitsig van die agterkant van woonstelle :) Ek ry g'n so ver see toe net om elke keer te moet loop of ry om die see te sien en te hoor nie. Met wind kan mens 'n plan maak, met uitsig nie....Maar bygese dis 'n baie nice en gerieflike oord.....

Nee ek sien ook nie my weg om te ry as ek nie uitsig gaan he nie, teen R1000+ per nag gee ek nie om nie solank ek dan waarde kry en darem goeie uitsig het en maar vars seelug inwaai in my tent is ok.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 16:15:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geen wind nie....maar ook geen see uitsig, of selfs geluid van branders wat breek nie :( Maar darem 'n wonderlike uitsig van die agterkant van woonstelle :) Ek ry g'n so ver see toe net om elke keer te moet loop of ry om die see te sien en te hoor nie. Met wind kan mens 'n plan maak, met uitsig nie....Maar bygese dis 'n baie nice en gerieflike oord.....

Nee ek sien ook nie my weg om te ry as ek nie uitsig gaan he nie, teen R1000+ per nag gee ek nie om nie solank ek dan waarde kry en darem goeie uitsig het en maar vars seelug inwaai in my tent is ok.

Soos ek se .................. hang van behoeftes af

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 16:48:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

[quote]2507,250063499[/quote]

Soos ek se .................. hang van behoeftes af

Dis waar Leon...hoe sou dit gewees het as almal daarvan gehou het om weg te waai? Paar oorde sou spookdorpe geword het. tongue-outlaughingsmile

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 18:08:39 pm
Anonymous

Ekt nog nie weggewaai by enige oorde waar ek see uitsig gehad het nie....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 18:21:00 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 997
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ons het Dolphin gelove, een van die lekkerste kus oorde vir my. Geen wind wat jou tent wegwaai nie en mooi omgewing met baie om te doen in die omgewing.

Stem saam....

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 18:26:08 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2081
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dit is goed smaak verskil en ek kan verstaan dat as jy van Gauteng by die see kom kamp wil jy hom sien en ruik. Ons egter bly by die see en het nie n begeerte om hom te sien as ons kamp nie. Ons kamp dikwels by Dolphin en hy bly een van ons gunsteling oorde.En ja die koffie is steeds daar elke middag na die rustyd. Heerlik. Vanaand as jou vuurtjie brand trek die rook regop sonder wind en vannag slaap jy heerlik sonder dat die wind jou pla.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 19:44:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy hoou van wind in jou tanne.  Of hou daarvan om alles vaste hou om te keer dat dit weg waai. Tent deurgaans toegezip te hou. dan is n oord soos Rockybay of altrock vir jou.

As n vrou langhare het sal sy Dolphin verkies.  As sy kort hare het enige een.  Persoonlike omstandighede en voorkeure is maar wat saak maak.

Ek het n magdom fotos waar ons buite die karavaan en tent as gesin op dolphin sit en kuier. Dan kuier ons by Saltrock dan sit die man buite en vroue maar in die tent uit die wiind uit.

Ja jy kry stil dae maar by die see is daar altyd maar n briesie of 'n BRIES 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 20:21:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis goed dat daar kompetisie tussen oorde is. Dit hou hul standaarde hoog. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 05:40:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hello Bakoor,  I can't remember which site is which, we have used a few of the sites, our favorite is definitely No 77. Open, Dry, close to ablution, sunny.

 

Brian. Does this stand have some morning or afternoon shade or is it mostly full sun?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 10:08:21 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ekt nog nie weggewaai by enige oorde waar ek see uitsig gehad het nie....

Ekke ook nie....maar party ouens weet hoe om tent op te slaan dat hy bly staan...:)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 22:29:40 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 327
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Dag se Geert,

This stand is rather sunny until late afternoon, but this is perfect as we camp there in July or August. 

They do appear to rotate the stands to allow recovery between occupations, so you cant always get the stand you want. With a few exceptions most stands are pretty good.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 22:35:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dag se Geert,

This stand is rather sunny until late afternoon, but this is perfect as we camp there in July or August. 

They do appear to rotate the stands to allow recovery between occupations, so you cant always get the stand you want. With a few exceptions most stands are pretty good.

Thanks Brian.....appreciate your feedback👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 22:50:53 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ekke ook nie....maar party ouens weet hoe om tent op te slaan dat hy bly staan...:)

Brommer tent opslaan skills word tot die uiterste getoets by Salt Rock se voorste staanplekke. Menigte nagte het die manne (ek ingesluit) soos vinke aan tent pale gehang

Ander paartjie se boswa se bed en tent het alles inmekaar geval en moes in die hotel gaan slaap. 

My laaste kuier daar het ek my tent met storm net en tie downs met ratchets vas gemaak. Spesiale tent penne gemaak met springs om die wind te absorbeer. 

Daar leer jy baie vinnig.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 23:00:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Heindrich. Jy het nie dalk per toeval n foto van stand 61

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:07:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Brommer tent opslaan skills word tot die uiterste getoets by Salt Rock se voorste staanplekke. Menigte nagte het die manne (ek ingesluit) soos vinke aan tent pale gehang

Ander paartjie se boswa se bed en tent het alles inmekaar geval en moes in die hotel gaan slaap. 

My laaste kuier daar het ek my tent met storm net en tie downs met ratchets vas gemaak. Spesiale tent penne gemaak met springs om die wind te absorbeer. 

Daar leer jy baie vinnig.

Ja verseker leer mens vinnig.  Oor die jare heen het ons vreeslik baie langs die viswater gekamp.  Dis nou so met die boot ryery en visvangery.  En die trippies af see toe saam met my Pa-hulle in hul karavaan se kennis is priceless.

Die weer kom gewoonlik baie vinnig op oor die vis water.  En langs die Natal kus bekruip hy jou so van die Suide af.  Daai tyd was storm straps nie algemeen in gebruik nie.  Maar my Pa se karavaan tent was toegerus om die storm winde te kon hanteer.

As ons die wolke sien begin saam pak oor die dam se water dan het ons voorbereidings begin maak.

Ja kyk mens leer vinnig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 09:43:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Brommer tent opslaan skills word tot die uiterste getoets by Salt Rock se voorste staanplekke. Menigte nagte het die manne (ek ingesluit) soos vinke aan tent pale gehang

Ander paartjie se boswa se bed en tent het alles inmekaar geval en moes in die hotel gaan slaap. 

My laaste kuier daar het ek my tent met storm net en tie downs met ratchets vas gemaak. Spesiale tent penne gemaak met springs om die wind te absorbeer. 

Daar leer jy baie vinnig.

Terwyl julle daarmee besig was, was ek besig om rustig te braai met n koue in die hand in n ligte briesie.wink

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 11:20:31 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon. Daai klink soos Vaaldam waarvan jy praat

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 11:36:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Rustfontein Dam Oos van Bloem

Krugersdrift Dam Wes van Bloem

Allemans Kraal Dam (Aldam) Noord van Bloem

Rondebosh Dam Oos van middelburg

Vaaldam

Bronkhorspruit dam

Hartebeespoort dam

Buffelspoort Dam wes van ATKV Buffelspoort

Rietvlei Dam Suid van Ventersdorp

En dan daai groot dam oos van Natal

 

Nog net by Bronkhorspruit dam gelukkig gewees en het ek nog nie 'n stewige reen bui daar gekry nie.

As die weer oor die water aan kom is daar nie keer aan hom nie.  Hy is vinniger op jouas wat jy dink.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 11:40:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Terwyl julle daarmee besig was, was ek besig om rustig te braai met n koue in die hand in n ligte briesie.wink

Dit het my Pa menigte kere vir my Oom gesê met die Suid kus /Noord kus .....wat is die beste kwessie.  

Ons het altyd Noord kus toe en hulle Suid kus toe.  As ons weer by die huis kom hoor ons hoe baie dae het die Suid kus vakansie gangers reen gehad.

Dan het ons weer lieflike weer Noord van Durban gehad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 12:53:44 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Rustfontein Dam Oos van Bloem

Krugersdrift Dam Wes van Bloem

Allemans Kraal Dam (Aldam) Noord van Bloem

Rondebosh Dam Oos van middelburg

Vaaldam

Bronkhorspruit dam

Hartebeespoort dam

Buffelspoort Dam wes van ATKV Buffelspoort

Rietvlei Dam Suid van Ventersdorp

En dan daai groot dam oos van Natal

 

Nog net by Bronkhorspruit dam gelukkig gewees en het ek nog nie 'n stewige reen bui daar gekry nie.

As die weer oor die water aan kom is daar nie keer aan hom nie.  Hy is vinniger op jouas wat jy dink.

Jis Leon. Gn wonder ek kan nêrens n vis gevang kry. Jy was klaar daar

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:12:59 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Heindrich. Jy het nie dalk per toeval n foto van stand 61

Ongelukkig nie. Ons gaan môre by vriende daar onder braai dan kan ek gou daar ingaan en een neem. Stuur vir my jou nommer na nul agt twee vier vyf nul vier ses nege sewe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:14:09 pm
Anonymous

Brommer tent opslaan skills word tot die uiterste getoets by Salt Rock se voorste staanplekke. Menigte nagte het die manne (ek ingesluit) soos vinke aan tent pale gehang

Ander paartjie se boswa se bed en tent het alles inmekaar geval en moes in die hotel gaan slaap. 

My laaste kuier daar het ek my tent met storm net en tie downs met ratchets vas gemaak. Spesiale tent penne gemaak met springs om die wind te absorbeer. 

Daar leer jy baie vinnig.

Heel voor is kwaai ja. Ekt videos geneem waar ek vir die see kyk uit my tent en die manne 3 staanplekke vorentoe woes was moes maak. En as ek kamera draai, dan het ek net "'n briesie"...

Was heerlik by Salt Rock, ek sal net nie heel voor staan nie.

Ek dink die ry waar ek op 27 gestaan het en die ry van 22-23 is fantasties.. Daar kan jy vir die see kyk en die wind waai nie jou weg nie. Die vorentoe sal ek nie staan nie.

So mens kan vir die see kyk en steeds vleisbraai.. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:59:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het Salt Rock die jaar oorweeg maar kies liewer koers Dolphin toe

 Glad nie lus vir daardie wind.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 13:05:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gaan probeer gerus die heerlike kaaskoek by die Waterberry teetuin

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 16:59:09 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 327
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

You can't really go wrong camping at Dolphins. Waterberry has a special for lunch every wednesday, and all their cake is Goooood.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 09:24:02 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

I will try Waterberry. We are booked at Dolphin 8 May - 20 July 2020.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 11:42:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15823
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I will try Waterberry. We are booked at Dolphin 8 May - 20 July 2020.

Eish youre going to become "Mafuta".  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 12:02:09 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Eish youre going to become "Mafuta".  

As a Type 2 diabetic I will be very light on the goooood cakes Badger is talking about or even the cheesecake Geert mentions. But the special lunches on Wednesdays sound like a proposition.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 14:12:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2892
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As a Type 2 diabetic I will be very light on the goooood cakes Badger is talking about or even the cheesecake Geert mentions. But the special lunches on Wednesdays sound like a proposition.

Ek is ook al vir 40 jaar n tipe 2 diabetic. As dit by koek kom vat ek twee van twee soorte. Eks mos n tipe 2. 😋

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za