English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 784
Total Replies: 222 735
Total Views: 82 045 500
topics: 4 284
replies: 28 825
views: 17 287 335
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 95
views: 17 245 396

Balele Caravan Park Utrecht KZN

replies: 16
views: 7562
21 Oct 2015 @ 12:50:09 pm
VanClan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 23 Aug 2015
Experience: 15 years
Goeiemiddag mede kampers

Wil net bietjie info met julle deel ek glo van julle het al gehoor van Balele Karavaan Park, wel ek moet se ons bly in Newcastle en he gehoor dat die park so agteruit gegaan het, ek het gister met Carol wat al jare en jare daar werk gepraat en bo en behalwe dat die dam leeg is met die verskriklie droogte is als nog op en top met die park al probleem is hulle landlyne is gesteel, en sy kan alternatief gekontak word by 083 763 0024, waarom sal mense sulke stories loop en oorvertel dat hierdie oord nie besoek moet word en dat dit in 'n haglike toestand is,?? Mense komaan hiedie is ons wereld laat ander mense ook ons mooi plekke vol geskiedenis kom besoek en die wilde diere kom besigtig.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:01:16 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2669
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Dankie vir die inligting
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 13:34:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5526
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Welkom
Is dit die een so n biekie uit die dorpie, langs die dam ??
Ek en Elma het so 2 jaar terug by so n plek geoornag ve 2dae. Ons was net twee wns daar. Ander ou was n soort van inwoner.
Dis ongelooflik stil en rustig,, as die dam weer vol is kan daar vis gevang word. Oukie wat in ons komplex gebly het vanaf dundee het verel hulle het gereeld da gehengel. Is daar nou water in die dam ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 14:51:55 pm
VanClan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 23 Aug 2015
Experience: 15 years
Hi daar

Ja dit is dieselfde ene, ai man ons het al lekker daar gekamp in die verlede saam my oorlede pa.
Daar is sulke hout huisies langs die water en rondawels ook ne? seker dis dieselfde plek waarvanons praat.
Kyk man 'n mens kan mos nou nie altyd net by "Lani" parke kamp nie ne? maar soos ek se daar is niks fout met hierdie park nie, mense moet hom net ondersteun. en ja as die dam vol is vang jy pragtige visse maar bons kort baie reen voordat dit gaan gebeur...nog 'n lekker baie rustige plekkie is die Battlefields Lodge in Dundee.
Mike en Alida Scheepers is wonderlike mense en dis baie ougat daar, die staanplek is op hulle plaas en hulle huis is net 'n entjie verder en baie veilig daar..sien julle ook lief vir Jeep ry..ek en my man het elkeen 'n Jeep maar syne dateer uit die oorlog dae..hehehe!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 15:53:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5526
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ja. Daars so n klompie bloekom bome by die ingang.
My vrou was n interne ouditeur en ons het die wereld vol gery want sy wou nie langer uit die tas by gaste huise bly nie. Toe gee haar werkgewer toestemming dat ons met karavaan kan ry. Was in elk geval goedkoper as gaste huise. Hulle het net die verblyf en brandstof betaal, maar dit was ok met ons. Het sowat 100 000kilos met karavaan gery tot en met verlede jaar, toe hulle hoofkantoor besluit dat almal op 60 met pensioen moet gaan. Dit het die mat so effens onder ons voete uitgeruk want het verlede jaar die elegance gekoop omdat hy baie meer kampvriendelik as ons exclusive was.. altans ve ons.
Maar nouja dit is ma net so tussen in. Ons het altyd so gery. By Kwari gestaan dan verder tot by uitrecht dan daarvandaan by nelspruit witbank en dan huis toe. Gewoonlik so een of twee dae op n plek.
Het in die 5jaar wat ons so gery het by omtrent 40...50 plekke gestaan.
Aan die anderkant is ook ma bly want ek word nou 73 en die baie ry opslaan afslaan was maar erg oppie lyf.

Maar ek stem saam dat hierdie beslis n baie lekker park is . Veral die stilte en skoon lug.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 16:10:36 pm
VanClan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 23 Aug 2015
Experience: 15 years
ohhh ons sal darem wraggies daarvan hou om elke dag te kamp hoor...ai dis die lewe, maar my man werk nog en die geleentheid is nie altyd daar, ons koop nog op hierdie stadium in ons lewe ou karavane wat nie te duur is nie want ons mik vir eendag wanneer ons 'n mooi duur geriefliker ene kan bekostig, maar toemaar ons kom daar..droom nog!!

Ons sal wat wou gee om soveel lplekke te sien soos julle, dis darem 'n belewenis, maar toemaar as die Here ons spaar doen ons dit nog eendag..

Lekker dag en dankie vd kamp gesels ..sjoe ek wil nou sommer gaan pak en haak!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 16:36:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5526
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Doen so. Noudat ons di fnsie wn ve ons eie gebruik het geniet ons dit verskriklik. Toe ek en Elma in 95 getroud is kon ons nie eers n kar bekostig nie. Het met n ou volvo ve twee jaar aangekap. Wou altyd net kamp en het sommer saam met haar sussie hulle. Ons in tent en hulle in hulle in hul wn. Later toe ons regkom toe koop ons n 2006 jeep cherokee en n sprite solar. Hyt so erg water gelek as dit reen dat ons hom toe inruil op exclusive maar die jeep het maar swaar gekry met die grote. Dit was die 3.7 petrol. Na twee jaar n nuwer 3.7 gekoop. Ore uitgeleen. O dit was n ramp. Nuwe was ok behalwe ve 4 k.p.l. toe ruil ons in 2011 in ve die grand cherokee diesel. Goeie besluit gewees.
Ons loof en prys die HERE nog elke dag ve al seeninge met dankbaarheid.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 16:55:42 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Mens moet soms maar kritiek op 'n karavaanpark met 'n knippie sout neem.  Wat vir een ou lekker en aanvaarbaar is, pas ook nie altyd vir iemand anders nie.  Geniet jul kampe en onthou mens kamp net so lekker in 'n ouer karavaan as 'n duur nuwe een.smile  Solank dit skoon en gerieflik is en jy slaap lekker, ontspan, en geniet dit is jy well away!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 17:09:08 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Nes jy sê Freda  almal  is nie die selfde nie dit is wat die lewe so intersand  maak

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 18:22:48 pm
VanClan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 23 Aug 2015
Experience: 15 years
Ja nee kyk ek kla nie oor my se karavaan nie, ek love hom, maar watch my eendag koop ek 'n grote dan bly ons sommer daarin..kyk ons gee ook nie om ons is ook geharde kampers van ons ou 2 man tentjie tot nou, wonderlike lewe!! maar 'n grend ene sal nice wees ne?
Ai ek weet nie hoekom het ons nie lankal bd caravanpark.com aangesluit nie, dis so lekker om met mede kampers te gesels dit laat jou voel jy behoort !!, ek weet my man moet nog werk,,ai maar partydae wenns ek hy is al afgetree sodat ons kan laai en haak net wanneer ons wil..en terugkom ook net wanneer ons wil!!

Goete
Van Clan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 19:16:57 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1956
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Het so ses jaar gelede 'n familie saamtrek daar gehad oor Kersfees en in tente gekamp. Elke dag twee donderstorms gehad en alles was nat en vol modder. Snags "gedodge" vir druppels wat val op die bed. Kon maar net die beste probeer maak en lekker rondgeloop en wild gekyk. 

Geriewe was goed en kamp was vol gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2015 @ 20:38:54 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja wat die een van hou , hou die volgende een nie van dis hoekom ek na die custemer feedback terug val daar gee baie ouens hulle insae
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 10:44:55 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7186
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Dankie vir die inligting. Sal hom ingedagte hou.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 11:43:04 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2669
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Newcastle en die N11 as ek dit nie mis het nie. Het so twee jaar terrug daar kamplek gesoek en het uiteindelik tot net noord van Ermelo gery waar ons op 'n plaas (Klein Hoowe 5 of 6 km buite Ermelo gekamp het (Heins Farm Resort).
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 15:48:58 pm
VanClan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 23 Aug 2015
Experience: 15 years
dankie almal vir die feedback, ons moet nou net bid vir reen sodat ons darem kan gaan visvang wanneer ons gaan kamp ne?..Ohh ja ek is nou nog so nuut bd klub, het die dag toe ek aangesluit het probeer om 'n trailer te adverteer maar ek sukkel het dit gedoen maar weet nie of dit reg was of waar om te kyk of die ding aktief is of nie..kan iemand help??
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 16:00:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5526
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
By trade en....
Start new topic
Topic name
Tik in wat het jy
Post new topic.

Behoort daar te wees. Kyk by Latest topics.
So nie kontak admin.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2015 @ 16:07:24 pm
VanClan
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 23 Aug 2015
Experience: 15 years
Agh vreeslik dankie ek was bd articles, oops!!
Lekker dag verder
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First