English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 129
Total Replies: 227 682
Total Views: 82 279 108
topics: 10 751
replies: 123 418
views: 38 807 033
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bakkie verkope en diefstalle

replies: 14
views: 327
02 Jul 2019 @ 14:41:44 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2957
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ja Toyota wen almal wèer.

Top verkopers:

Polo's

Hilux

Rangers

MAAR

Top diefstalle/highjackings

Polo's

Hilux 

Ranger

Chev...........Spark????? Hoe dom is jy?

Se dit nie iets nie?

Regering......15% VAT op almal

Assuransie maatskappye....hoee premies

Is Toyota so goed?

Is Ford so goed?

Is Polo so goed??????

Hoekom steel/highjack hulle dan n ...........Chev Spark?????????

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 14:52:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7603
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Daar was nie n Toyota of n Ford om te steel nie. 

Toe steel hulle maar die Chev. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
1
02 Jul 2019 @ 15:59:23 pm
Rene
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years

I serviced a Chevy spark the other day and it is a bit more tricky to change spark plugs than a Ford Figo or Hyundai - so it boggles the mind.  Then I suppose the car gets driven until it fails to proceed.  cry 

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 13:39:52 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Hulle steel die Chevy omdat GM die land uit is en hulle het parte nodig. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 18:47:54 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Het ‘n klompie Jare terug ‘n Chevy Spark gehuur. Was nogal beindruk...😁👍

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 21:42:56 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Johan (oom jeep)

Ek is seker jy het kommentaar gelewer op die post maar ek sien dit nie nou of is ek verkeerd ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:16:24 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4919
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek weet nie van die hoë premies nie.

My premies was baie meer met die Fords/Mazdas as met die nuwe Toyotas?

Ouer Toyotas, ja, daar was premies hoog. Die nuwes was almal minder as my Mazdas.. Selfs to ek destyds gekyk het na Ranger was die Ranger se premies ook maar hoog.

Maar ja, dis hoe dit gaan...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 16:59:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hulle steel die Chevy omdat GM die land uit is en hulle het parte nodig. 

Dit maak vir my sin.

Wonder wie is volgende.

Ek sien Land Rover is nie op die steel lys nie. Seker omdat niemand dit wil hê nie, lek olie waar hy gaan en kan dan maklik opgespoor word.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 18:12:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13450
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit maak vir my sin.

Wonder wie is volgende.

Ek sien Land Rover is nie op die steel lys nie. Seker omdat niemand dit wil hê nie, lek olie waar hy gaan en kan dan maklik opgespoor word.

Hahahaha....nou lekker gelag, skerp!👌

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 20:56:00 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Eens op n tyd het ek n Chev Spark gehad vir 15000km toe ruil ek hom maar in nadat hy my langs die pad laat staan het en hulle hom nie wou steel nie.😡

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 21:45:57 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit maak vir my sin.

Wonder wie is volgende.

Ek sien Land Rover is nie op die steel lys nie. Seker omdat niemand dit wil hê nie, lek olie waar hy gaan en kan dan maklik opgespoor word.

Proffie. Jy maak my bekommerd want tot nou onlangs het Landrover met ford engins uitgekom ,,, 😂

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 22:06:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Proffie. Jy maak my bekommerd want tot nou onlangs het Landrover met ford engins uitgekom ,,, 😂

Sover ek weet nie die wat ek (ge)ry (het) nie.

As dit so is, is die lig in die tonnel seker die trein van moeilikheid.

Hoeookal sy, hy (Land Rover) gaan nog steeds sy merk los waar hy is of waar hy gaan!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 22:29:12 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek hoor baie maar baie negatiewe dinge oor Landrover. Ek persoonlik dink dit is n fantastiese ry ding. Wonder soms of baie van die negatiewe kommentaar nie dalk kom van mense wat wil he maar nie so vêr finansieël wil strek nie. Wat olie lekke betref, As n voertuig reg gediens word sal jy nie olie lekke kry.

Ek gaan seker binne die volgende twee weke n Discovery gaan toets op n off road baan. Sien nogals uit daarvoor.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2019 @ 10:32:07 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek hoor baie maar baie negatiewe dinge oor Landrover. Ek persoonlik dink dit is n fantastiese ry ding. Wonder soms of baie van die negatiewe kommentaar nie dalk kom van mense wat wil he maar nie so vêr finansieël wil strek nie. Wat olie lekke betref, As n voertuig reg gediens word sal jy nie olie lekke kry.

Ek gaan seker binne die volgende twee weke n Discovery gaan toets op n off road baan. Sien nogals uit daarvoor.

Ek geniet die draak stekery met Land Rover.

Ek ry nou my 4e een.

Eerste een was Defender. 330,000km, baie van die pad af, net een keer olie by driveshaft gelek. Sand in die seël. Seël vervang, nie weer lekke. Nie eers sweetmerke op diffs, ratkaste of sump nie. Hierdie lorrie het regtig hard gewerk.

Ry nou my derde Discovery. Nooit enige probleme.

Huidige XS het nou 151,800km op. Moes net stabaliser en control arm busse vervang. O ja, ook die battery op 110,000km.

Bakoor, jy moet die ry geniet. Dis 'n ongelooflike voertuig van die pad af.

Dan normale goed soos remskoene.

Nie een van die voertuie het my laat staan langs die pad nie, behalwe pap wiel.

So, die Land Rover gerug is tekenend van die teorie oor die vloei van negatiewe inligting.

Wat ek ook teengekom het, is dat die mense wie negatiewe stories oor Landy vertel, nog nooit self een besit en vir lank gery het nie.

Net een probleem met Discovery, as jy eenmaal met hom gery het en ook gesleep het, wil jy nie 'n ander voertuig ry nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2019 @ 13:15:45 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie Prof.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required