English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 593
topics: 12 259
replies: 148 831
views: 39 646 836
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bakkie verkope 2022

replies: 36
views: 528
04 Feb, 2022 @ 07:19:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Januarie 2022

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb, 2022 @ 08:53:14 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1752
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

moet nie vergeet dat meeste maatskapye koop voertuie in Januarie aan

So ook het Ford beperkte voorrraad weens die nuwe Ford Ranger wat nou gaan uitkom

die Aanleg is einde verlede jaar omgebou om die Ford en VW tebou

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb, 2022 @ 11:01:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Soos Swannie noem was dit by ons ook die geval so paar jaar terug met geld wat in reserwe lê en gespandeer moet word voor die nuwe finansiële jaar begin 

Dis dan verdeel tussen Toyota, Ford en VW aghangend van die totaal.

Maar dis goed omte sien dat daar darm n omset is.

Dankie Geert.

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb, 2022 @ 12:03:37 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Die Indiese en Sjinese voeruie is besig om vinni markaandeel te wen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb, 2022 @ 12:13:36 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 07 Dec, 2015
Experience: 56 years

Strange to note that the Mitsibushi Triton does not feature at all. Pricing wise it compares very well with all the big guns ,if not cheaper? Yet its a very under rated double cab with oodles of power and torque and above average trim  and comfort levels ?

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb, 2022 @ 15:14:04 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1274
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Liewe heng! As DIT darem waar is kan sommige vervaardigers maar liewer oppak en toemaak.

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb, 2022 @ 20:52:38 pm
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 841
Joined: 01 May, 2016
Experience: 14 years

Strange to note that the Mitsibushi Triton does not feature at all. Pricing wise it compares very well with all the big guns ,if not cheaper? Yet its a very under rated double cab with oodles of power and torque and above average trim  and comfort levels ?

a very under rated bakkie.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb, 2022 @ 08:21:05 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

I think the numbers of a vehicle on the road is an important factor in people's choice of a new vehicle.  I would not lightly consider a make with a small footprint in our country as I keep in mind the possibility that I, being a senior person,  might have a break down somewhere far from a dealer and might then be stranded for a long period of time.  If you use your vehicle only close to home for commuting, this will certainly not be a factor.  This certainly is not the only reason why we tend to buy popular vehicles. Price certainly also is one which probably explains the rise in Indian and Chinese vehicle sales.  I think following a popular trend is also a big reason and this is also the reason why such makes have more agencies.

Previously, when I was younger, my scope of choice was wider but I still anyway, with two exceptions,  chose vehicles in the more popular ranges.  Some people  certainly buy a vehicle on the merits of a vehicle ignoring the popular trends but they seem to be the exception.  (I want it because I want it!). I am thinking about a Amarok which certainly is the best bakkie on our roads and Triton.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb, 2022 @ 05:42:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

moet nie vergeet dat meeste maatskapye koop voertuie in Januarie aan

So ook het Ford beperkte voorrraad weens die nuwe Ford Ranger wat nou gaan uitkom

die Aanleg is einde verlede jaar omgebou om die Ford en VW tebou

Weet jy wanneer nuwe Ranger beskikbaar gaan wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb, 2022 @ 18:43:03 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1752
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Hi Geert,

Nee ek het dit nog nie raak gelees nie maar dit was due vroeg 2022.

South African launch

“Order books for next-generation Ranger will open in Q2 [2022], with local launch timings and deliveries to be confirmed,”

Die TOYOTA sal graag will weet hoeveel van die verkope was vervanging van gesteelde voertuie

Was gister by 'n Braai en die een persoon se hy en drie van sy werks kolegas het November laas jaar elk 'n TOYOTA gekoop en hy is die engste een wat nog sy TOYOTA het en nie een van hulle het hulle Bakkies verkoop of afgeskryf nie... Dit was net gevat en nie deur die bank nie

 

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb, 2022 @ 19:24:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hi Geert,

Nee ek het dit nog nie raak gelees nie maar dit was due vroeg 2022.

South African launch

“Order books for next-generation Ranger will open in Q2 [2022], with local launch timings and deliveries to be confirmed,”

Die TOYOTA sal graag will weet hoeveel van die verkope was vervanging van gesteelde voertuie

Was gister by 'n Braai en die een persoon se hy en drie van sy werks kolegas het November laas jaar elk 'n TOYOTA gekoop en hy is die engste een wat nog sy TOYOTA het en nie een van hulle het hulle Bakkies verkoop of afgeskryf nie... Dit was net gevat en nie deur die bank nie

 

Dankie Swanie.

 

Scary hoe baie gesteel word 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2022 @ 11:46:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

10 best-selling bakkies in South Africa for February 2022

1. Toyota Hilux – 3 503 units

2. Isuzu D-Max – 1 401 units

3. Nissan NP200 – 1 020 units

4. Ford Ranger – 879 units

5. Mahindra Pik Up – 766 units

6. GWM P-Series – 623 units

7. GWM Steed – 526 units

8. Nissan Navara – 476 units

9. Toyota Land Cruiser 79 – 244 units

10. Volkswagen Amarok – 159 units

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2022 @ 15:51:10 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Dit klink of die 2022 Ford Ranger eers van na die middel van die jaar beskikbaar sal wees omdat poduksie begin eers in die middel van die Jaar by die Silverton Aanleg. Sal graag wil weet, daar is seker al n lekker lang lys van name by die Agente.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2022 @ 15:53:15 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

As produksie eers middel van die jaar begin, sal die Ranger verkope laag bly tot die nuwe een beskikbaar is in laaste kwartaal van 2022. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2022 @ 11:27:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

10 best-selling bakkies in South Africa for March 2022

1. Toyota Hilux – 4 561 units

2. Isuzu D-Max – 1 378 units

3. Nissan NP200 – 1 327 units

4. Ford Ranger – 1 052 units

5. Mahindra Pik Up – 711 units

6. Nissan Navara – 603 units

7. GWM Steed – 493 units

8. GWM P-Series – 441 units

9. Toyota Land Cruiser 79 – 242 units

10. Volkswagen Amarok – 144 units

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2022 @ 15:49:43 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Ja, soos 'n ou Oom eenkeer vir my genoem het - die feit dat Lifebouy seep die meeste verkoop, beteken nie dat dit die beste seep is nie ....... maar net die goedkoopste.

Wil nou ook nie modelle afkraak nie maar werklik, hier is modelle onder die eerste 10 wat werklik nie dit regverdig nie..........

Dankie maar nee dankie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May, 2022 @ 10:08:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

10 BEST SELLING BAKKIES: APRIL 2022

  • Toyota Hilux - 2788
  • Ford Ranger - 1140
  • Nissan NP200 - 966
  • Isuzu D-Max - 777
  • Mahindra Scorpio Pik-Up - 458
  • Nissan Navara - 435
  • GWM P-Series - 263
  • GWM Steed - 231
  • Hyundai H100 Bakkie - 209
  • Toyota Land Cruiser PU - 205
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May, 2022 @ 06:29:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Darem het Ranger vir NP200 verbygesteek...🤣😂😅

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May, 2022 @ 09:31:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Was iemand by NAMPO gewees? Ek hoor nuwe Ranger is daar op uitstalling

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2022 @ 09:27:16 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Hou dop, ek dink tussen Oktober en Desember gaan die nuwe Ranger beskikbaar wees in RSA. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2022 @ 13:30:38 pm
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Dit is die vloede in KZN wat die syfers van Toyota negatief beinvloed.

Handelaars het nie voorraad nie. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2022 @ 15:06:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dit is die vloede in KZN wat die syfers van Toyota negatief beinvloed.

Handelaars het nie voorraad nie. 

Ek het video gesien hoe scrap hulle al daai Toyotas.....hartseer om te sien hoe al daai nuwe karre inmekaar gedruk word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2022 @ 17:47:39 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek sien Suzuki het beide Toyota en VW verbygesteek met passasiers voertuie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2022 @ 18:01:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het video gesien hoe scrap hulle al daai Toyotas.....hartseer om te sien hoe al daai nuwe karre inmekaar gedruk word

Paar screenshots uit video clip

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun, 2022 @ 18:02:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het video gesien hoe scrap hulle al daai Toyotas.....hartseer om te sien hoe al daai nuwe karre inmekaar gedruk word

Link na video

https://www.facebook.com/groups/2639352656318591/permalink/3219852134935304/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 07:38:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16778
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het 'n nuwe werk gekry en sal oor drie maande weer vir my 'n Tipper koop.  Net so dat ek 3 betaalstate aan my aansoek kan heg.

Iets wat die DENEL onderonsie my wysgemaak het is dat dit nie nodig is om R920 000 vir 'n voertuig te betaal nie. So die nuwe Ranger, alhoewel dit 'n mooi voertuig is sal nie weer in my motorhuis staan nie.  Nie terwyl daar ander voertuie is wat ook 'n wa kan sleep is met:

  • Hoe krag lewering (Nm)
  • Features soos tru kameras, spoed beheer, 4x4
  • En dan fantastiese daaglikse brandstof verbruik baie beter as wat altwee my Ford Rangers my gegee het.

Watch this space. Met die heer se genade kruip die coetzees terug na 'n kamp plan toe.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 07:41:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16778
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Daar is reeds manne hier op die forum wat met soortgelyke voertuig sleep en dit amper diehelfte van die prys van 'n Toya of Ranger 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 08:01:08 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ons juig saammet jou Leon! Mag it vorentoe net goed gaan

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 08:12:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dankbaar saam met jou Leon....sterkte met nuwe werk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 08:35:02 am
Shortie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 03 Mar, 2022

Dit is fantasties Leon, Ja die Heer se genade is groot.

Sien uit daarna om jou en Lindi raak te kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 15:21:39 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years

Ek is saam met jou bly en verheug Leon. Mag die Groot Meester jou en jou gesin ryklik seen vir die Groot geloof wat jy behou het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 21:48:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16778
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dankie vir almal se seen wense.  Daar is so baie van julle wat ons gebel het en bemoedig het in die laaste 3 jaar van Denel se stories.  Ons waardeer dit opreg.

Terug by die bakkie verkope.  Ek het die voorreg gehad om die Tipper waarin ons belangstel te bestuur vir ongeveer 600km die afgelope week.  Ek moes Naboomspruit toe om uitrusting by die Army se depot gaan inspekteur.

Teen 120km/h was die brandstof verbruik 12,5km/liter.  En teen 70-80km/h het dit verder verbeter na 16km/l.

Ek kon ongelukkig nie iets sleep nie maar ek glo ek sal plan kan maak binne die volgende 3 maande.

Sterkte met die winter tyd.  Kamp dat dit klap. Met die Here se wil nie lank nie dan haal ons julle in.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 18:59:12 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 778
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Great news Leon.... sterkte met die nuwe job

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 14:52:55 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5113
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Gaan groot Leon lekke man 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 15:17:40 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 07 Dec, 2015
Experience: 56 years

Great stuff .......Very Glad for you . All the very best!!!

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 17:57:53 pm
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Dit is baie goeie nuujs Leon.

 

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required