English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 041
topics: 10 832
replies: 125 034
views: 38 863 041
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bakkie sales 2019

replies: 98
views: 1471
page 1 of 2
06 Jun 2019 @ 07:13:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ondanks die vrystelling van die nuwe Ranger, het Ranger n groter agterstand in verkope gewys teenoor Hilux in Mei maand as die ander maande.

 

South Africa’s 10 best-selling bakkies of May 2019:

1. Toyota Hilux – 3 187
2. Ford Ranger – 1 973
3. Nissan NP200 – 1 363
4. Isuzu KB/D-Max – 1 312
5. Nissan NP300/Hardbody – 879
6. Mahindra Pik-Up – 215
7. GWM Steed – 192
8. Nissan Navara – 189
9. Toyota Land Cruiser Pick-up – 177
10. Volkswagen Amarok – 167

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 08:46:29 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ons moet in ag neem daars nuwe Fords bekend gestel. Sou beslis hulle verkope raak. Ook verstaan ek voorraad is n probleem by verskeie handelaars.

Navara en Amarok se verkope is nogsteeds kommerwekkend. Nie eers te praat van die Fiat bakkie of Triton nie. Is hulle nog beskikbaar in die land?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 09:45:41 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Die syfers toon 'n vermindering in alle gevalle. Ek dink dat die voorgestelde nuwe Ranger/Amarok-bakkie die ineenstorting van hulle verkope tot gevolg het. Detroid se aankondiging (nogal van Fiat af) het almal onkant gevang.

Ek dink tog dat GESKIEDENIS steeds 'n groot rol speel. Niemand kan onthou dat 'n Amarok ooit Afrika oorwin het, soos Lndrover en Land Cruiser nie. Al het al die voertuie eintlik "soft riders" begin word lê hulle performance van die verlede nog diep.  

Ek wonder wat gaan hulle die nuwe bakkie noem
Krokko-Ranger?
Amma-Ranger?
Ranger-Rokker?
Mixa-Matcha Pickup?

Kom ons loof 'n prys uit vir die oorspronklikste naam. 
En 'n prys ook vir iemand wat 'n voorstel kan maak om hulle verkope te verbeter.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 10:02:16 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Onthou dat die nuwe Ranger eers middel Mei vrygestel was en hulle het tyd nodig om voorraad op te bou...tipies van nuwe model vrystellings, mense wag eerder vir die nuwe een wat verkope die eerste maand of twee negatief sal raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 10:04:59 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ons moet in ag neem daars nuwe Fords bekend gestel. Sou beslis hulle verkope raak. Ook verstaan ek voorraad is n probleem by verskeie handelaars.

Navara en Amarok se verkope is nogsteeds kommerwekkend. Nie eers te praat van die Fiat bakkie of Triton nie. Is hulle nog beskikbaar in die land?

Nuwe Triton is pas bekend gestel. Na my Ranger in Desember gesteel was het my kortlys uiteindelik tussen weer 'n Ranger en Triton geval....as die Mitsu manne beter klante verhoudings en 'n Triton vir toetsbesttur beskikbaar gehad het sou ek die waarskynlik gekoop het...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 12:15:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het klaar myne. En hy stap soos 'n muis met slippers selfs as hy my Wa sleep.

Nuwe verkope is in elkgeval môre geskiedenis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 14:17:26 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Hoor jou Leon, ek het (weer) myne! Nou loop en parkeer ek op eiers uit vrees dat die verdomde tipper weer gesteel word, het nou 'n handvol trackers in, bestuurder slot se "pins" is verwyder sodat slegs die remote dit kan oopsluit, alarm geskuif, plus nog 'n klomp goete om dit nog moeiliker te maak om te steel...en steeds voel ek onveilig :( Wonder egter of die vlaag diefstalle in Ford voertuie nie ook bydra tot die heelwat laer Ranger verkope nie...maar damn dis steeds die enigste tipper waar ek al die blokkies kon merk...)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 16:09:30 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Nobody likes Mazda's any more ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 18:13:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nobody likes Mazda's any more ?

Copy and pasted from carmag:

That means there was no room for the facelifted Mitsubishi Triton (57), Mahindra Bolero (37), Mazda BT-50 (14) or Fiat Fullback (5) in April 2019. Unfortunately, Mercedes-Benz South Africa doesn’t report individual model sales, so it’s hard to tell exactly how many X-Class units were sold during the month.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 18:34:46 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Mense ek dink ons mis n belangrike punt.

Verkoop syfers sluit single cab bakkies in en daar gaan jy nie Toyota klop.

Wonder wat is die syfers op dubbel kajuit bakkies, bakkies wat families gebruik, bakkies wat ordentlik ge spec is en iets waarmee jy kan kerk toe gaan en ook gebruik om te sleep ?

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 20:48:29 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Het erens gesien dat Ranger meeste d/k bakkies verkoop. Ook al geleer om Toy se syfers met 'n knippie sout te vat, bv hulle meng die Toyota Quest (ou Corolla) en nuwe Corolla asof hulle een en dieselfde is, terwyl VW die Polo Vivo en nuwe Polo afsonderlik lys wat meer eties is dink ek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 20:54:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gekry vanaf Carmag se website.....duurste double cabs

 

 

 

1. Mercedes-Benz X350d 4Matic Power: R973 188

The flagship V6 version of the Mercedes-Benz X-Class slots in at the very summit of this list, priced from a little under R1-million. The German bakkie develops 190 kW and 550 N.m (the latter between 1 400 and 3 200 r/min) from its 3,0-litre, six-cylinder diesel heart, which Mercedes says is enough for a sprint from standstill to 100 km/h in 7,9 seconds, before topping out at 205 km/h. The Progressive trim level comes in at R904 188, while the four-cylinder X250d tops out at R818 341.

 

2. Volkswagen Amarok 3,0 V6 TDI Extreme 4Motion: R829 200

The Amarok’s “Generation II Evo” turbodiesel engine directs 165 kW and 550 N.m (or 180 kW and 580 N.m on overboost) to all four wheels via the Wolfsburg brand’s eight-speed automatic transmission (SA is still waiting for the more powerful version to arrive). VW says it’ll see off the 0-100 km/h sprint in 8,0 seconds dead. This engine is also available in conjunction with lower trim levels, while the poshest BiTDI 2,0-litre model comes in at a still lofty R744 600.

 

3. Ford Ranger Raptor 2,0 BiT 10AT 4x4: R786 400

While the two models above both boast V6 engines, Ford’s fresh-faced Ranger Raptor uses a comparatively small 2,0-litre, four-cylinder bi-turbodiesel unit offering 157 kW and 500 N.m. Interestingly, it’s mated to a ten-speed automatic transmission. Still, the Raptor features various bespoke under-the-skin items, including a strengthened chassis frame, uprated brakes, high-performance Fox dampers and a new coil-over rear suspension set-up featuring an integrated Watt’s linkage, lending it admirable high-speed off-road talent. The second-most expensive Ranger is the Wildtrak in 4x4 automatic guise, priced at R678 200.

 

4. Isuzu D-Max 3,0 TD 4x4 LX Arctic Trucks AT35: R785 000

The Isuzu D-Max Arctic Trucks AT35 is billed as a “very exclusive new limited-edition flagship” and is based on the D-Max 300 LX 4x4 Auto derivative. It is thus powered by a 3,0-litre, four-cylinder turbodiesel engine, which sends 130 kW and 380 N.m to all four corners via a six-speed automatic transmission. The AT35 gains flared wheelarches (adding some 180 mm to its overall width), while the ride height has been increased by 48 mm. The updated suspension, meanwhile, comes courtesy of the folks over at Fox Performance.

 

5. Toyota Land Cruiser 79 4,5D-4D LX V8: R765 600

A few short years ago, Toyota’s Land Cruiser 79 was easily the most expensive double-cab bakkie in the land, but the arrival of the pair of German V6 models above and, latterly, the off-road versions of the Ranger and D-Max, sees Toyota’s highly capable pick-up pushed down to third. Peak outputs of 151 kW and 430 N.m come from an admittedly thirsty 4,5-litre V8 turbodiesel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 08:11:44 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Thanks guys, Bak Oor agree with you, single cab workhorse bakkies versus lifestyle , D/C towing luxury is not actually a fair measurement, just a broad brush cover all statement, that one of the reasons that when there is a tow test and the most expensive D/C is used its a useless test, Mr. Manufacture, give us a test with your best selling model, then I can make an informed decision 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 09:57:59 am
Pierre
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

Hurricane kan ek asb vir jou die verkoop syfer van Toyota gee.

Hilux S/C  981

Hilux D/C  1381

Hilux E/C   826

Totaal        3187

Dit is ook alles Dealer sales.

groete

Pierre 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 10:33:10 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Lance. As ons n tydskrif lees of selfs kyk na motor programme op tv en n voertuig word getoets vind ek dat elke voertuig skielik fantasties is. n groot klomp bol word gepraat en klink my soos n advertensie wat die vervaardiger self doen. Bitter min verslag gewers het die guts om n eerlike weergawe van die voertuig gee en ek kry die indruk dat die brand wat die meeste aktief in die nuus is is ook die beste produk.  Ek luister n ruk terug op "ek dink dit was buyers guide", hulle reken dat Hyundai se rem skoene is te duur  dus dink twee keer voor jy koop word die indruk by my gelaat. Direk daarna beveel hulle n 4 liter Toyota baie sterk aan. My common sense se my dat jou brandstof die tweede meeste uit jou sak haal derhalwe die koop prys van die kar. Nou waar val die manne uit die boom uit en hoe vergelyk jy so iets as jy van koste besparing praat. Sit net en praat n klomp tjol wat geen navorsing wat gepaard mee gaan. So in ons tydskrifte ook waarvoor ons duur betaal ook. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 22:42:45 pm
WILLIE
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 16 Jan 2014
Experience: 25 years

JY meen soos al die motors en bakkies ,wat motor van die jaar was. En dan net van die mark af verdwyn . off nooit die moeitewerd verkoops syfers behaal nie .Dink ek aan Opel en Amarok

Willie F Botha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 23:03:05 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4256
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ons het mos al gehoor van "paid content" Die verlaggewer moet 'n wonderlike storie opdis sodat hy met die volgende bekendstelling weer 'n oorsese vakansie kan WEN met alle koste betaal. Ek dink by tye is net die vergelykende toetse meer objektief.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 23:56:43 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Hurricane kan ek asb vir jou die verkoop syfer van Toyota gee.

Hilux S/C  981

Hilux D/C  1381

Hilux E/C   826

Totaal        3187

Dit is ook alles Dealer sales.

groete

Pierre 

En van daai double cabs neem ek aan is die top verkoper die 4x4 2.8 AT?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 08:49:29 am
Pierre
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

Brommer, ja dit is maar die D/C 2.4 SRX 4x4 A/T is ook baie gewild.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 08:59:17 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Brommer, ja dit is maar die D/C 2.4 SRX 4x4 A/T is ook baie gewild.

Dankie ek wil maar net bewys dat die Toyota se double cab basies die gewildste is. Ek het erens die inligting gehad van die verkope van die Toyota bakkies en die Top of the range 2.8AT 4x4 was die topverkoper Toyota bakkie....

EK is in die 4x4 bedryf en by my kom 95% van kliente almal op nuwe Toyota 4x4 bakkies afgelope klomp jare. Dan 'n paar Fords nou en dan, maar jy kan sien die wat Toyotas ry, ry hulle vir 'n rede..

Daarom het ek ook oorgeskakel na Toyotas in 2017. Klomp geld gekos maar eks darem nou al daar.

Sal nog like van 'n ekstra Fortuner 2.8AT 4x4 of moontlik die 4.0 V6...... Die 2.8 ry baie lekker en is baie ekonomies, maar mens wonder maar altyd oor daai 4.0 V6....... Lekker ryding daai


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 11:04:02 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
Brommer ek verruil nie my 4L V6 vir enige-iets anders nie. 

Ek het voorverlede wreek na Ai Ais gery, hier is sommige van my (GPS) statistieke

272 km tussen Klawer en Springbok
42,5 l = 7km per l
Gem spoed 112 km p u
Hoogste spoeg 156 km p u

Op pad terug
Gem spoed 98 km p u
Hoogste spoed 150 km p u
Oor 288 km 40 liter
7,2 km p liter

Petrolverbruik oor 1700km = op die kop 7 km p liter

Vir my is dit OK.
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:26:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My vrou lees in die nuus op haar foon Maandag aand dat daar die jaar tussen Jan en April oor die 50 000 minder voertuie verkoop is vergeleke met die selfde tyd verlede jaar.  Dis nou alle groote en forms voertuie.

Die tendens toon ook dat dit wat gekoop was meestal maar klein voertuie was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 09:30:04 am
Pierre
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

More Leon,

Net iets om te lees,

New vehicle sales statistics for the month of May 2019 that aggregate domestic sales at 40506 units showed a decline of 2444 units from the 42950 vehicles sold in May last year.

Groete

Pierre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 10:03:11 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Lees gerus die algemene tendens van verkope van alles in ons land. Vanoggend se sake-koerant toon dat buitelandse beleggers miljarde rand se aandele verkoop op die JSE en hulle geld land-uit neem. In my area het die huis-mark in duie gestort. Reuse behuising-skema's steek vas, hulle verkope vlot net eenvoudig nie. Dis asof ons Suid Afrikaners stilletjies besluit het om te hou wat ons het en dit goed op te pas. My Mercedes is nou agt jaar oud met 140 000 km op en ek kan nie vir hom R60 000-00 kry op inruil nie, dus hou ek daai feitlik-nuwe-kondisie-kar en ry heerlik sonder probleme. As EK so dink, waarom sal derduisende ander nie ook so dink nie? En ... kapoef! ..... daar gaan die motorverkope down the drain.  

Dit is maar 'n feit, as dinge polities sleg begin gaan wil ons almal so min as moontlik hê om te verloor. 

En teen die tempo wat elke voertuig-vervaardiger hulle modelle ELKE flippen jaar verander om te probeer kompeteer met ander voertuie is jou kar binne een jaar ou-nuus.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 18:12:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

South Africa’s 10 best-selling bakkies of June 2019:

1. Toyota Hilux – 4 770
2. Ford Ranger – 2 029
3. Nissan NP200 – 1 709
4. Isuzu KB/D-Max – 1 611
5. Nissan NP300/Hardbody – 780
6. Mahindra Pik-Up – 241
7. Volkswagen Amarok – 225
8. GWM Steed – 175
9. Toyota Land Cruiser Pick-up – 169
10. Nissan Navara – 126

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 22:00:24 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Net vanaand sien ek op tv dat Ranger bakkie die top verkoper in Europa is.

Ranger en Amarok is bo alle twyfel in n ander klas, duurder en moeiliker om te bekostig. Toyota weer het homself bewys as betroubaar, goedkoper, dus makliker finansierbaar en in ons huidiglike ekonomiese situasie is dit meer aantreklik, maar beslis nie n wenner keuse. Eerder n easy en secure way out onder groeps druk advies.

Dus maak dit n sinvol keuse om n bakkie wat minder spesifikasies het, eenvoudiger engin aan te koop vir n tipiese work force environment. iets wat afrika en pothole proof is. Dit sal hul meer verkope inpalm.

Wat verkoopsyfers betref kan ek nie n woord meer glo van n joernalis en hul kar stories. Soos iemand al gese het hoe beter die budget is vir verslaggewing hoe beter verslag sal daar wees.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 14:58:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sal interesant wees om te weet hoeveel manne oorstap na Toyota as gevolg van hoë Ranger prys?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 15:14:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat prys 'n Toyota nou en wat prys 'n Ford Ranger nou.  Moenie na die pryse op die NET of in reklame kyk nie gaan na elke handelaar toe.

Die prys wat aan my gegee was by Ford was nie naby die hoë pryse wat op media was nie.  En ek kan julle verseker ek is nie so gewilde of bekende klient nie.

Mens moet maar die handelaar besoek is my voorstel. Dan vermoed ek weer hardloop die pryse baie naby aanmekaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:25:01 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Jislaaik maar die manne sluk swaar aan die verkope van die Hilux wat dubbeld die Ranger is, meer as dubbeld......

Geen wonder Ford probeer al meer die R100k afslag ding doen nie....

Maar toe Ford vir 'n maand of 2 sowat 40 meer as die Toyota verkoop het was dit nou DIE BAKKIE en gee die Fords vir Toyota pak slae en en en.........

Ag neewat, Toyota is tops. 

Ranger dalk in Europa goed verkoop as motor, want die paaie is mooi daarso - haha


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 21:09:30 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Brommer. 🤗  Tyd sal leer en as Toyota nie n haas uit die hoed ruk gou gaan tyd Toyota inhaal, tegnologie het alreeds. 

Ek onthou wat alles gese was van Hyundai toe hy in SA geland het. En nou ?

Ek persoonlik dink dat een van die redes wat Toyota se verkope n hup stoot gee is ons situasie in ons land. Mense en maatskappye het nie die geld om enige risiko te loop, duurder betaal en volg vuisvoos net die stroom vir oorlewing. Net soos ek voel oor kar koop wanneer ek aftree. Toyota sal in my Garage staan. Pensionaris kan nie foute bekostig en moet elke sent met goeie oordeel spandeer. Min geld vir beter as die joanse wees met die wereld se tyd om te poer poer tot waar ek wil wees, no problem.

 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 10:03:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 10:58:51 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 226
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dis slegte nuus.  Ek glo nuwe tegnologie hou die meededinging aktief.

By Ford word 'n 3de skof geskep wat 1200 nuwe werks poste skep.   Die produksie word opgestoot van 124 000 tot 168 000 eenhede per jaar.   Tans word 400 voertuie per dag by Silverton gemonteer, teen een nuwe voertuig elke 94 sekondes of 33 per uur.   Twee derdes word uitgevoer na 148 lande.  Die res word verkoop deur Ford se 133 handelaars in SA, Namibie, Botswana en Swasiland.   Die 500 000 ste Ranger is verlede jaar in Augustus vervaardig.  Dis jammer uitvoere word nie in ag geneem by verkope nie. 

Lees die volle berigte in vandag se koerante

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 11:15:34 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Daar was 'n berig onder Cars.co.za dat hulle Merc gaan ontrek omdat dit nie meer ekonomies is om voertuig te bou nie. te duur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 15:24:17 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Vinnig die berig gelees op wheels24/carmag.

Die Nissan/Renault storie speel n groot rol hier en Merc het nog nie n finale besluit geneem nie. Maar ja, die Duitsers het besef hul verkope is bo verwagting laag wereld wyd.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 15:57:02 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dis slegte nuus.  Ek glo nuwe tegnologie hou die meededinging aktief.

By Ford word 'n 3de skof geskep wat 1200 nuwe werks poste skep.   Die produksie word opgestoot van 124 000 tot 168 000 eenhede per jaar.   Tans word 400 voertuie per dag by Silverton gemonteer, teen een nuwe voertuig elke 94 sekondes of 33 per uur.   Twee derdes word uitgevoer na 148 lande.  Die res word verkoop deur Ford se 133 handelaars in SA, Namibie, Botswana en Swasiland.   Die 500 000 ste Ranger is verlede jaar in Augustus vervaardig.  Dis jammer uitvoere word nie in ag geneem by verkope nie. 

Lees die volle berigte in vandag se koerante

Dalk hoekom die kwaliteit nie na wense is nie........ Te vinnig gebou om te worry oor kwaliteit..... Klink na afgejaagde storie. Moet my kop laat lees voor ek so iets koop


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 21:00:16 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ford groei. Vinniger as wat ons besef. Hoe sê ons president.          ( watch that space )

Oor en oor getoets, oor gepraat deur werklike kenners. Die afronding en kwaliteit afwerking van Ford is grootliks die wen resep. Baie maar baie stap oor na Ford ongeag die drive train net omdat dit n vrek mooi en kwaliteit afwerking voertuig is. Die drive train is n wenner by uitstek daar is nie n vergelyking. Mense kla oor die prys. Ek sê quality remains long after the price is forgotten.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:47:56 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wel nie almal het daai ondervinding nie... Ek sien hoe groei Ford... Groei net probleme en probleme en verskoningslys ens, en allerhande redes en stories. Nee dankie. Nooit ooit nie, NOOIT NIE. Wie kan kla oor die prys? Hulle gee dan al R120k afslag om die goed te verkoop. Dis al hoekom hulle verkoop......


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 16:01:23 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Brommer stuur asb as jy kan info van wie soveel afslag gee. Wil graag daar n draai maak.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 18:22:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Brommer stuur asb as jy kan info van wie soveel afslag gee. Wil graag daar n draai maak.

Skakel jou Ford handelaar. Ek kry heeltyd die gemors op my facebook blaaie en maak nie saak hoeveel keer ek dit blok nie, dit bly opkom. Seker om my te herinner dat geen cheap prys op die Ford dit werd is nie? Watookal, hulle sal jou kan help


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 21:14:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Werk alreeds met n Ford handelaar. Niks sulke afslag.  Kry wel fleet owners discount maar dis dit. 

Sal bly wees as jy n naam kan gee. Sekerlik moet hulle n naam los as hul jou kontak. Sal my baie help. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 07:54:26 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 226
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Stem saam Bak oor.   Ek het my huiswerk goed gedoen en kon laasmaand geen afslag by Ford kry nie dis waarom ek na die Aucor veiling toe is.   Op die ou einde is ek weg met 'n Ranger 2016 2.2 XL dc 4x4.     

Kyk 'n bietjie hierna----Single vs Dubble cab bakkie sales.  DIs laasjaar se Lightstone en Wheels24 se syfers.   Ek sal graag wil weet wat is 2019 se syfers want die Rangers raak daagliks meer gewild op ons paaie.  

https://businesstech.co.za/news/motoring/220061/single-vs-double-cab-bakkie-sales-in-south-africa/

https://www.wheels24.co.za/News/Guides_and_Lists/single-vs-double-cab-which-bakkies-are-more-popular-in-sa-20180119

However, the sales of the Ranger during this period is an indication of the dominance of the model in this segment. One of the most significant findings by Lightstone is that since the beginning of January 2015, 41% of all double cabs sold in Southern Africa have been Ford Rangers.

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 08:20:29 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Werk alreeds met n Ford handelaar. Niks sulke afslag.  Kry wel fleet owners discount maar dis dit. 

Sal bly wees as jy n naam kan gee. Sekerlik moet hulle n naam los as hul jou kontak. Sal my baie help. 

Ek sien dit gedurig en het juis laasweek dit weer gesien. Het nou nie na die dealers gekyk nie net die advertensie gesien.

Op my eie BT-50 het ek destyds op R400k bakkie R100k afslag gekry.. Sommige dealers het ook maar nie geweet van die afslag nie en ander wel. Bel maar rond?

As ek weer sien sal ek probeer 'n skermskoot neem en dan plaas


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 07:21:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

South Africa’s 10 best-selling bakkies of July 2019:

1. Toyota Hilux – 2 996
2. Ford Ranger – 2 217
3. Nissan NP200 – 1 730
4. Isuzu KB/D-Max – 1 723
5. Nissan NP300/Hardbody – 1 166
6. Mahindra Pik-Up – 287
7. Toyota Land Cruiser Pick-up – 263
8. Volkswagen Amarok – 252
9. GWM Steed – 188
10. Nissan Navara – 90

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 11:14:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Toyota moet asb net voorbly.

Want anders gaan ek my tipper later 'n ambei moet noem.

Go Toyota GO! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 11:29:18 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kan nie glo Navara is laaste.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 11:53:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Toyota het volgens verkope meer as 20% gedaal met verkope teenoor vorige maand.....waar Ranger weer groei getoon het....10%

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 12:01:08 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek wonder of dit die Mercedes-verbintenis is wat die Navarra so afgetrek het?surprised

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 13:54:52 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Toyota het volgens verkope meer as 20% gedaal met verkope teenoor vorige maand.....waar Ranger weer groei getoon het....10%

As Toy 20% verloor het en Ford groei 10% dan kry Toy nou pakslae want dit wys daar is n algehele aanvraag vir bakkies maar kopers se fokus is nou breër ingestel.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 14:22:37 pm
WILLIE
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 16 Jan 2014
Experience: 25 years

Ons moet in ag neem daars nuwe Fords bekend gestel. Sou beslis hulle verkope raak. Ook verstaan ek voorraad is n probleem by verskeie handelaars.

Navara en Amarok se verkope is nogsteeds kommerwekkend. Nie eers te praat van die Fiat bakkie of Triton nie. Is hulle nog beskikbaar in die land?

Goeie middag ,nogal snaaks dat Mahindra beter verkoop as "n Amarok en Land Cruiser.

Gaan seker hier oor prys

Willie F Botha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 14:25:46 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Toyota sal altyd koning kraai want hulle is doeltreffende voertuie.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 18:43:19 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Frikadel, met doeltreffend bedoel jy seker, Toyota kan sleep en/of ingesleep word, sonder moeite.  LOL

Kan egter nie baie se nie, my trokkie haal nie eers die lys nie........

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2