English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 719
Total Replies: 255 393
Total Views: 83 339 734
topics: 1 004
replies: 14 210
views: 3 262 892
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Bakkie Load Bin Covers and Lids

replies: 25
views: 12187
29 Oct 2015 @ 20:28:01 pm
Anonymous

Ekt uiteindelik vandag die deksel vir my bakkie se bak gekry... ek dink dit lyk goed....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 21:00:56 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Lyk mooi Brommer 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 21:28:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Gaan 'n verskil maak aan jou brandstof verbruik waaroor jy so kla.wink

Lyk mooi.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 22:16:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16267
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Jip lyk netjies. Wat se maak is dit. Myne is van Ridgidek.Rigidek 1

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 22:31:42 pm
Anonymous

Deckel... Ekt nou letterlik n jaar bespiegel oor die storie.. maar eindelik besluit wat vir my die beste keuse gaan wees.. het basies ELKE vervaardiger of verskaffer besoek, deurgekyk ens.. was vir my erger as om kar te koop... selfs karavaan koop was makliker..

 

Wat vir my nogal nice is, die cover is nie so swaar soos ek gedink het nie, en die lyne op hom pas perfek by lyne op dak...

 

Volgende is daai roof rals soos op wildtrak... ek sien baie moontlikhede, ford hou hulle vas, maar ek sien party dealers loskom met sulke parte, aangesien mense die goed self begin invoer... 1 van die dae kry my BT50 ook daaiselfde rails...

 

Dan wil ek die BT50 steps ook verander na die pyp tipe wat sal pas by res van bars ens..

 

Dan die spotlights op die roll bar..

 

Dan die wheelarch flares...

 

Dan ander wiele wat gaan pas by nuwer bold look...

 

Die planne groei net en word nie minder nie... sien deesdae die manne customise die BT50s so mooi

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 22:51:26 pm
Anonymous

Paar idees waarmee ek speel, of inspirasie vind... ek sien paar ander fotos feature ook...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 22:59:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16267
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Jip daar is baie dinge wat mens kan doen.

Vir my is net 'n paar goed meer as genoeg anders lyk 'n tipper oor doen.

Die manne wat die Ford Ranger die Raptor look gee maak volgens my hulle name krater want daai Ranger Sal nooit by die F150 Raptor se "performance" kom nie. Maar ja elke ou doen wat ookal sy bubble bars.

Vir ander is dit wat ek op my Ranger gedoen het alreeds te veel.

Geniet dit dis joune.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 23:13:33 pm
Anonymous

Ekt ook gaan kyk waar hul daai 'raptor kits' doen... sommige word oordoen, maar ek dink ook meeste is baie mooi gedoen.. dink dit gaan elkgeval net om die look, nie oor performance nie.. daar is baie mooi accessories op die mark wat inkom.. snaaks in so moeilike ekonomie.. anyways, sal self nie omgee vir n BT50 excell look nie....

 

Leon, het jy spacers wat wiele uitbring? Ek sien daars spacersbeskikbaar, maar wonder wat dit als veroorsaak? Daars ook shock spacers, maak blykbaar bakkies nog hoeer.. (spelling met opset om nie hoer te skryf nie) 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 23:15:24 pm
Anonymous

Ek glo jy kan accessorise sois jy wil solank dit stylvol is en jy nie voor blink pype, en roll bar swart pype, en tow bar pienk pype is nie.. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 03:14:20 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 34 years

Lyk baie mooi

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 05:20:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17665
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Lyk goed...dit help seker ook baie teen stof, want my seil laat baie stof in...lastig as mens bagasie agter inlaai
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 05:59:26 am
Anonymous

Ek sal nog moet kyk en planmaak met stof...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 06:55:58 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years

Gooi mielies boys jy lewe net eenmaallaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 08:45:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10082
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Baie netjies,

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 09:01:02 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Ek antwoord nie gewoonlik wanneer julle manne voertuie bespreek nie, maar ek moet sê Brommer, dit lyk nou regtig mooi.  Nou kan julle manne ook verstaan hoekom ons vrouens, as ons eers begin huis mooimaak, nie einde het nie laughing.  Die een ding lei tot die ander, later is amper alles vervang!yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 10:09:16 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Ek antwoord nie gewoonlik wanneer julle manne voertuie bespreek nie, maar ek moet sê Brommer, dit lyk nou regtig mooi.  Nou kan julle manne ook verstaan hoekom ons vrouens, as ons eers begin huis mooimaak, nie einde het nie laughing.  Die een ding lei tot die ander, later is amper alles vervang!yell

Vra my! So pas ons kombuis heeltemaal oorgedoen. Vloer teels, kaste ens. ens. Nou pas die kleur van die ketel en 'n paar ander goed nie meer nie.yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 11:04:12 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Presies, Hendriklaughing  Tot die vadoeke sal nou 'n ander kleur moet wees.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 12:58:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5842
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

Het nou nie 'n bakkie of tipper nie maar kyk op fb na die Territory groep, daar is ook BAIE mooi en vinne goed.

Hulle vervand die 18" met 22"'s en dan laat sak hulle die Terry ook so 50mm, glo nie ons paai is daarvoor gebou nie.

Ander een is binne en buite pienk, dit is sy girl sin.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 13:11:14 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4837
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Brommer / Leon awsome miskien moet ek my Isuzu die selfde doen puik
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 18:50:30 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years
Baie mooi brommer.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2015 @ 19:07:20 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 50 years
Ek het n soortgelyke een op my HiLux en hy werk lekker.

Was altyd bang vir die goed onder die seiltjie, maar nou is dit toe gesluit. Myne is al op vir 6 jaar
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2015 @ 20:07:18 pm
Anonymous

Ek dink dis tops...haha.. seiltjie is vir my net n probleem.. hou nue daarvan nie. Hierdie is net vir my stylvol en prakties, en veiliger...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2015 @ 09:42:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16267
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ekt ook gaan kyk waar hul daai 'raptor kits' doen... sommige word oordoen, maar ek dink ook meeste is baie mooi gedoen.. dink dit gaan elkgeval net om die look, nie oor performance nie.. daar is baie mooi accessories op die mark wat inkom.. snaaks in so moeilike ekonomie.. anyways, sal self nie omgee vir n BT50 excell look nie....

 

Leon, het jy spacers wat wiele uitbring? Ek sien daars spacersbeskikbaar, maar wonder wat dit als veroorsaak? Daars ook shock spacers, maak blykbaar bakkies nog hoeer.. (spelling met opset om nie hoer te skryf nie) 

 

 

Nee het nie spacers nie. Die mags wat ek gekoop het, het net die negatiewe ofset gehad. Kannie onthou hoeveel nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2015 @ 16:25:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17665
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Brommer...daar is lekker artikel oor BT50 in jongste wegsleep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2015 @ 18:40:51 pm
Anonymous

Ek lees nie daai boek nie... seker n gekoopte artikel?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2015 @ 18:43:36 pm
Anonymous

Skies, dit klink dalk onbeskof teenoor jou, nie so bedoel nie...  uit ondervinding glo eknie meer artikels nie baie misleidend

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za