Ek wil by een van hierdie 2 oorde bespreek, maar sien op customer feedback dat beide van hulle al 11x "thumbs down " tellings het...mense wat dit nie aanbeveel nie. Is dit die moeite werd om soontoe te gaan, of gaan ek n teleurstelling tegemoed gaan? ....want 11x is baie as ek na die ander kyk. Ek wil basies kampeer daar en dan deur die dag wildsbesigtiging gaan doen in Pilansberg. Wat is julle aanbeveling of is daar ander kampeer plekke waarvan ek nie bewus is nie?
We are also looking at camping there as a closer Kruger Alternative but all the reports recently are horribly negative from camp fences being down and Hyena roaming the camps to broken, dirty bathrooms to roads that can't be driven without a 4x4. Very worrying so I'm also keen to hear if anyone has been recently and has any feedback. I believe it's also very expensive with 2 prices needing to be paid as well, making it pricey for a day visit just to check up.
Watching this, glad you asked.
Sjoe dit lyk asof dinge baie versleg. Ek kan net se met my laaste besoek was daar ook verwysings hier na hoe sleg die pad is deur iemand wat met 'n 4x4 daar was 'n week of so voor my. Ek kan net se ek sou teen die spoedgrens deur enige van daai gate gery het sonder skade.
Dalk dra die nuwe reel om te betaal deur die reservaat baie gewig as mens dit vergelyk met hoe dit vroeer gehanteer was as jy daar kamp.
The camps themselves are ok - not great. Manyane in a better state than Bakgatla but both very neglected in upkeep and maintenance. Baboons and monkeys are a big problem and break into caravans and tear tents to get to food. The restaurant at Manyane and the one in the park are also ok. You now have to pay a daily entrance fee per person and the vehicle which makes it very expensive. The roads are not in a very good state but ok for a vehicle with high clearance - 4x4 would be idea but not necessary.

Is road access okay to Manyane for a normal caravan like a Swing?
I've been to Manyane couple of times now and never had any issues? The roads were all in good condition and I had no trouble towing the Exclusive and setting up camp.
I would defnitely go again.
Dankie vir julle terugvoering....waardeer. Hoe maak julle besprekings by Manyane? Op hul website sê hulle dat hulle besprekings en navrae net via epos doen....maar hulle het sedert laas Donderdag nog nie reageer op my epos nie....of is ek bietjie haastig?
Ek gebruik altyd reservation1@goldenleopardresorts.co.za
Hulle is gewoonik redelik vinnig om te antwoord.
Ek gebruik altyd reservation1@goldenleopardresorts.co.za
Hulle is gewoonik redelik vinnig om te antwoord.
Dankie Dieter...waardeer.. sal hom probeer.
went there some time ago i find it ok problems baboooooonssssssssssssss
Hi Tinyiko. How you doing? Long time hearing from you!?!?!?!
You still camping strong?
We loved it there some years ago. Also had our encounter with monkeys. We even lost a spare cell phone that the grandkids were playing with never to be seen again. The whole place was a mess as they played games with everything and the food. Even pills bottles were opened to smell.
Last time we were there the stand was covered in paper thorns. It was a mission not to get it in the caravan.
One can still go camp there. I have my own shower and toilet in the van. Just hve to lock away all food and snacks for the baboons and monkeys. And somehow make a plan with the small thorns.
Ek gebruik altyd reservation1@goldenleopardresorts.co.za
Hulle is gewoonik redelik vinnig om te antwoord.
Het hulle toe ge-epos.....toe antwoord hulle en Africasafaris dieselfde dag....sit nou met 2 besprekings
Geert is dit nie moontlik dat die bespreking eers van krag is nadat jy bevestig het of 'n deposito betaal het nie?
Geert is dit nie moontlik dat die bespreking eers van krag is nadat jy bevestig het of 'n deposito betaal het nie?
Hulle gee jou eintlik baie tyd om te betaal. Ek gaan eers Augustes en hulle gee tyd vir betaling tot einde Julie. Ek het vanoggend met die dame by Goldenleopard gepraat en sy het genoem dat daar 2x besprekings is vir my...1x direk by hulle en 1x via Africasafaris. Sy sê ek moet maar kies watse een ek wil betaal en dan sal hul die ander een kanseleer
Last time we were there the stand was covered in paper thorns. It was a mission not to get it in the caravan.
One can still go camp there. I have my own shower and toilet in the van. Just hve to lock away all food and snacks for the baboons and monkeys. And somehow make a plan with the small thorns.
Sal seker wys wees om maar n soliede grondseil saam te vat?
1. Is daar winkels naby Manyane waar mens groceries kan gaan koop of is dit beter om alles self saam te neem?
2. Is daar binne in Pilansberg reservaat ook plekke soos in die wildtuin waar jy picnic kan hou met byvoorbeeld gas braaier?

Ek sou alles saam vat. Die winkel toe ons daar was se voorrad was maar aan die skraps kant.
Basies in die middel van die reservaat is 'n piekniek plek. Ek glo jy sal wegkom om met 'n gas braaier daar te braai. Moenie baie verwag van die winkeltjie daar nie.
Het een blikkie Coke gehad in die yskas toe ons iets wou koop. So vat genoeg saam dis in elkgeval goedkoper as wat jy dit daar sou koop.
Soliede grondseil is voorwaar 'n plus punt. Vat maar 'n "Welcome" matjie saam om beheer te kry oor die papier doringtjies voor jy die tent in gaan.

Dankie Leon...waardeer die raad! 👍
Geert wanneer in Augustus gaan julle.
Daar is uitkyk punte (kan nie nou onthou waar) wat afgekamp is en jy kan dan daar braai. Net jou eie braai ens vat. Weet een plek kyk jy omtrent oor die hele reservaat. Sal kyk of ek die plek kan opspoor.

Ons wil n naweek in Augustes gaan....dan is dit darem nog nie so warm in die kar as mens wildsbesigtiging doen nie. Hulle het seker padkaarte beskikbaar van reservaat?

Wil eintlik lang naweek gaan as ek daai Vrydag kan afneem
As ek reg onthou kry jy 'n fotostaat padkaart. Maar ja of dit nog so is weet ek nie.
Ons gaan die 21-24 September lang naweek. Hulle het ook kaart boekies soos wat jy by Kruger kry te koop by die hek. R100 as ek reg onthou.
Hierdie kaart is gratis - hehehe
Dankie! Lyk of die meeste grond paaie is.
was bang vir invoice...lol
Ons gaan die 21-24 September lang naweek. Hulle het ook kaart boekies soos wat jy by Kruger kry te koop by die hek. R100 as ek reg onthou.
Dankie....sal een koop....altyd lekker om deur so n boekie te blaai....my wildtuin een is al goed gebruik
Geert ja die meeste is grondpaaie. Ons het nie veel kon rondry toe ons daar was nie en het teerpad langs gery na Bakgatla en aan die buitekant terug kamp toe. Tyd is maar 'n faktor want ons het kuiergaste gehad en wou begin met die braai.
Daar is egter 'n afslag as julle binne 30 dae betaal - hehehehe
Pilanesberg tariffs are per person and per vehicle.
Is hierdie pryse wat mens daagliks moet betaal of is daar iets soos n weekpas of so?
Pilanesberg tariffs are per person and per vehicle.
Is hierdie pryse wat mens daagliks moet betaal of is daar iets soos n weekpas of so?
Soms is dit beter dat daar tariewe gevra word. Het al by ander parke gesien waar hulle gratis toegang gee op sekere dae...dan is dit oorbevolk en mense kom net in omdat dit verniet is. As jy prys daarop sit kry jy net die mense daar wat regtig daar wil wees
Hulle was laasjaar besig om badkamers by Manyane op te gradeer.....weet iemand of hulle al klaar is?
Bakgatla is vanaf 01 Desember weer oop vir kampering
Dankie Geert