Ek lees nou van n baked beans en piesang slaai. Het iemand al so iets gemaak.....is dit lekker? Wat gooi jul alles daarin?
Klink soos end van die maand slaai het net baked beens en piesangs
Geert klink na n goeie kombinasie en behoort lekker te wees
Ek gaan beslis n bietjie met dit speel om the kyk wat gedoen Kan word. Bake beans en piesangs saam Kan beslis werk.
Het al so baie veskillendes gemaak, dink dit is ook al gedoen.
Het nou een gehad vir middag ete. Heelwat ekstra bygevoeg......gerasperde ui, gherkins, stukkies ham, mayonnaise en bietjie curry poeier.....lekker gewees.
Cowboy Slaai
BENODIG:
3 blikke baked beans
125 ml wynasyn
125 ml bruin suiker
125 ml kookolie
5 ml droë mosterdpoeier
1 groot rooi soetrissies in blokkies gesny
1 groot ui fyn gekap,
10 ml vars fyn gekapte pietersielie,
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak.
5 ml gerookte of gewone paprika
10 ml Worcestershire sous
MAAK SO;
Meng alles goed saam en laat staan oornag in die yskas om goed geur te trek.
Ek weet hy het nie piesangs in nie maar jy kan seker in sit, dié een is baie lekker.
Interesante tip. Sit jou piesangs in kookwater vir so 3-4 minute.....dan kleur hulle nie so vinnig in slaai nie. Daar het by ons nog bietjie slaai oorgebly en vanoggend het daai piesangs nog geen verouderings kleur gekry nie
Die naaste wat ek aan so slaai sal kom is as die piesangs eerder vir 'n piesangbrood gebruik word.
2 dinge:
Ek eet nie baked beans nie (Het genoeg in die Army gehad)
Hou nie van piesang as 'n vrug nie. Soos ek sê in 'n piesang broodjie sal ek hom vat.
Interesante tip. Sit jou piesangs in kookwater vir so 3-4 minute.....dan kleur hulle nie so vinnig in slaai nie. Daar het by ons nog bietjie slaai oorgebly en vanoggend het daai piesangs nog geen verouderings kleur gekry nie
In kook water met of sonder Skil ?
Ek glo die slaai is lekker. Daar is een saam met die slaai wat soos 'n paal bo water uit staan en dit is kompressie.
Ek glo die slaai is lekker. Daar is een saam met die slaai wat soos 'n paal bo water uit staan en dit is kompressie.
Ha ha ha ha ...................kook water.....
Bake beans is lekker op n snakwhich, stew of net so saam met breakfast. Maar ek sukkel met die gedagte saam met piesang. Sal dit probeer as die gellentheid daar is maar ek sal nie die geleentheid skep nie.
Ek onthou toe ek klein was kon jy n toasted bacon and benanna bestel het by roadhouse. Sien dit nie meer nie.

Ja...piesangs skaars by eetplekke....seker oor rak leeftyd wat risiko is. Ek onthou nog Spur se Banana Split
Bake beans is lekker op n snakwhich, stew of net so saam met breakfast. Maar ek sukkel met die gedagte saam met piesang. Sal dit probeer as die gellentheid daar is maar ek sal nie die geleentheid skep nie.
Ek onthou toe ek klein was kon jy n toasted bacon and benanna bestel het by roadhouse. Sien dit nie meer nie.
Pieta. Piesangs is n baie belangrike bestandeel as jy bake beans eet. As jy klaar bake beans genuttig met piesangs dan werk daardie machine gun baie gladder. 😜
Bakoor, wil jy he hierdie draad moet ook afgehaal word, nee man, hier is lekker resepte om sommer so te verloor.........................LoL
O my soul Chris 😲 my bek sal veroorsaak dat my ass slae kry. 🤔🤣
Ja, nee kyk, dis nou nie n slaaitjie wat ek more oggend as oorskiet by die werk sal eet nie.
My fondament en bake beans is soos petrol en vuur.....
Onthou julle Worsie Visser se leidjie, dink die naam was Ma se Lekker Boontjiesop? dit verduidelik dit alles. Veral as jy hom saam met vetkoek geniet.
Maak hierdie een gereeld... Gekerfde piesang, gebakte boontjies en kondensmelk, alles saam gemeng. Elke bestandeel se hoeveelheid maar volgens smaak, maar dis eintlik die kondensmelk wat die ding maak...
15x idees - wat om te maak met jou piesang skille
http://healthychameleon.com/15-surprising-uses-of-a-banana-peel/
Het nou die een raak geloop
Ek kom nou op hierdie een af. Weet nie of ek dit sal eet nie....