English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 956
topics: 4 388
replies: 29 464
views: 17 334 119
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 698

Baie groot buffels

replies: 17
views: 1625
22 May 2017 @ 11:44:59 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Vandag sien ons die grootste buffel in 'n trop wat ek nog ooit gesien het. Die trop wei op die S94 tussen Letaba en die S46.

Vir wie sou belangstel. Hier in Letaba omgewing is daar geen Cellc ontvangs nie - nie eers roaming op Voda nie alhoewel Voda en MTN wel redelik sein het maar nie die heeltyd nie.

Vir die wat sou belangstel -23.88523,31.61706

Daar is baie wat sulke horings het soos die foto hieronder. Daar is een groot meneer wat meer bruin hare op sy rug het. Lyk amper soos 'n kwaai hond wat se hare regop staan :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 11:54:49 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Baie mooi.
Vanoggend gelees van mense wat so paar jaar terrug aangeval is deur ou daggaboy. Was gelukkig om te oorleef, maar nie sonder ernstige beseerings nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 12:55:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wow...Mooi Danie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 13:28:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Pragtige diere.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 17:09:06 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Goed Danie, ons is nou almal BAIE jaloers omtrent julle ervarings en dinge in die KNP. Luiperde, groot buffels ..... fantasies my vriend, baie mooi!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 18:16:01 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Wel ek glo niemand sal graag beleef wat ons so pas gehad het. Te min tyd en te veel pad om betyds by die kamp te kom met i groot alleenloper olifant wat 10min lank in die pad af stap direk in ons rigting. Selfs na ek ver trug gestoot het bly hy nader kom en lyk nie eers of hy wil peusel aan iets langs die pad. Kom by hek aan 2min voor dit sluit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 20:37:29 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Sjoe, ja, dis wanneer jy nie kan besluit of dit 'n uitsonderlike of 'n vreesaan0ajende belewenis is nie!

Het eenkeer so tussen 'n trop olifante beland waar hulle MINUS 1 mm van my kar af beweeg het. Kon nie terugstoot nie, want agter my was voertuie in die draai en teen 'n opdraende. Moes omtrent my arme vroutjie laaf na die tyd!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2017 @ 20:49:42 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Vroulief is juis so bang vir hulle naby die kar. Ek het so 70m weg gebly en net verder agteruit gery. Toe hy egter net langs die pad is toe moes ek maar vet gee maar hy het bly staan waar hy was. Dit bly scary.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2017 @ 07:21:31 am
PietL
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 06 Jun 2016
Experience: 54 years
Ons het 'n trop buffels in die Nooitgedacht Natuur Reservaat by Carolina. By geleentheid was hulle al reg rondom die motor in die pad terwyl hulle verby wei. In die winter kom hulle gereeld by die bootklub se huise aan want daar is gewoonlik 'n bietjie groen gras. Dan kom hulle tot 'n arm lengte van die venster. Nogal 'n belewenis om 'n buffel so naby te sien. Nodeloos om te se al is jy in die huis haal jy skaars asem. Dit bly 'n groot stuk vleis wat himself maklik kan wip.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2017 @ 13:27:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie vir die foto.
Geniet die Wildtuin.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2017 @ 15:05:56 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

ons het een jaar oppad orpen kamp toe, was by tamboti tent kampie gewees, kry hele trop leeus oor die pad tot ini gras le.  Kon ook nie verby kom nie, en hek maak toe.  My word, ons het omtrent moes jaag eventually toe ons 'n gaatjie deur die bos om hulle kry.  En kyk, hulle weet dit hulle plek, so hulle het nie 'n saak met jou nie.

Noodloos om te se, ons was op die kop by die kamp, lekker bottel amarula gekoop, en by tambotie voor toe hek gekom, oops, gelukkig was hy nie gesluit nie, maar moes uitklim en oopmaak, het omtrent gepanic.  Wat 'n lekker aand was daai nie, met lekker braaivleisie en daai amarula om al ons sightings vir die dag mee te vier.

Dit was nog voor die kids daar was, toe kon ons nog amarula bekostig...lol

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2017 @ 01:12:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Miskien n dom vraag. Laasjaar is baie keer genoem dat die buffel van die diere is wat die swaarste gekry het tydens die droogte wat in die KNP geheers het. Is dit so?....want ek sien nie eintlik dat hulle by rivier oewers ensovoorts wei waar water baie beskikbaar is nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2017 @ 21:56:01 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4241
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Geert ons hut buffels in baie goeie toestand gekry. Ek het nog nooit eers amper soveel troppe gesien soos hierdie keer nie. Dit se egter nie hul het nie swaar gekry nie.Op die stadium is daar selfs noord met baie swakker veld baie buffels te sien. Ook baie kalfies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2017 @ 06:48:46 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Sien die draad nou eers raak Danie mooi iets wat ek in wiltuin wil sien is wilde honed nog nooit gesien
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2018 @ 07:51:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2018 @ 19:49:54 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1757
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Dankie Geert.  Waar en wanneer het julle hierdie trop buffels gesien  - party met eienardige horings ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2018 @ 20:03:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Geert.  Waar en wanneer het julle hierdie trop buffels gesien  - party met eienardige horings ?


Ons was laas Donderdag tot Sondag op n wildsplaas naby Dwaalboom gewees. Ons het elke oggend saam met die plaas mense gegaan om die buffels te gaan voer. Was n lekker ervaring om so in die middel van so n klomp buffels te wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2018 @ 06:35:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Pragtige diere.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required