I have followed the advise from a trusted source to protect myself from spammers and hackers.
I have firstly created a vault with my passwords, (this is a password protected worksheet on my laptop)
I then copy and paste my logon id's and passwords from there,into the signon's where needed, (by copying and pasting, they can not follow your key strokes)
Different passwords for every type of action.
Created one e-mail for public platforms, (like g-mail or yahoo etc) and a dedicated ISP for banking and confidential use.
I hope this advise will help someone else, who has been trhu what I have been put thru.
Danki vir die goeie raad
Noted.
Dankie Johann
Dankie Johan kennis geneem
Johann glad you seem to be sorted👍.
As stated in your other thread I use 1Password on my laptop and the app on my iPhone as well, which is in sync so I open any forums or banking sites via the app which has worked very well for me.
Dankie vir info Johann.
Die publiek moet hierdie tyd van die jaar versigtig en oplettend wees met alles, want dit is nou die verkeerde tyd van die jaar.
A.G.V. my onoplettenheid, was my vrou en ek bykans Saterdag aand Hi-Jack slagoffers, danksy ma se oplettendheid was die Hi-Jackers onsuksesvol.
Thanks Johann
Herman ons moet maar net versigtig wees waar jy op die net gaan surf en seker maak die virus programme en spyware is op datum.
Ek gebruik al vie jare 'n dokument wat ook "pasword protected" is vir al ons "passwords" en copy en paste nog altyd.
Dankie vir die info, sal gebruik eendag as ek ietsie in my rekening kan stop..
Doen nie internet banking, het nie genoeg geld daarvoor...
So gaan dit met my op pay-out-day..
Kom by die huis, daar stan hulle tou...
Eers die klein kinders, so een na die ander. Nou ja, vir hulle is daar nie kan nee gese word..
Dan staan Skoondogter met haar groot bruin sagte moeders ooe..
(Intusse hardloop die twee kleintjies, 5 en 4 jaar tot die einde van die que en hou hulle pa se hanne styf vas-vas, een op buide kant)
Dan daar stan my seun, die twee kleintjies, een in elke hand...
Daarna is dit net eene moerse gesukkle tot volgende pay-out-day...
Dankie Johan. Dis goeie raad.
Verduidelik net wat jy bedoel met dedicated ISP vir bank?
Nog n ding mense, wees maar versigtig vir n password protected excel sheet. Daar is maniere om daai sheet oop te maak. Veral as jy nog Excel 2003 of so gebruik. Dis die geld werd om maar die nuuste Office te kry want hulle gradeer ook die sekuriteit op.
Mees belangrikste is om nie een password vir alles te gebruik nie.
Ek het vir myself n "password convention" wat ek vir alles gebruik.
Hier is n voorbeeld: 2014$cp@1957 of pp$cp@1957
Jy begin met iets soos die jaar of jou maat se voorletters. "2014" of "pp"(vir Piet Pompies)
Dan sit jy n & of $ teken.
Dan sit jy die website se naam afgekort - "cp" vir CaravanParks
Dan sit jy n @
en dan sit jy n kode wat jy kan onthou (net nie 1234 of 9876 of 0000 nie.) Iets soos 1957
Al wat jy dan verander is die website se naam
pp$cp@1957 "cp" CaravanParks verander na
pp$gm@1957 "gm" vir Google Mail of
pp$kh@1957 "kh" vir Kalahari
Dit maak dit baie maklik om al daai BAIE passwords te onthou.
Net n idee
Gebruik ook iets soortgelyks, bv. by die werk begin ek met 'n algemene naam wat ek onthou "Kat" dan 'n karakter soos ". @ # $ & *" dan die jaar "14" dan die maand "10"
Andre, Dedicated ISP BV. MWEB, Telkom ens, gebruik ek sleg vir my internet banking.
Google gebruik ek bv. Yahoo email vir party forums, Outlook gebruik ek vir ander forums.
Ek het Office 2013 op my rekenaars.
Die Excel "vault" sit ek op my laptop en ook op die desktok. Dan, as ek bv. by bank in gaan, sal ek die logon no. bv ABSA 123456789 copy uit die "vault" selfde met die password.
Vir alle e-mails en veral bank doeleindes gebruik ek lang logon id's en passwords, hoe langer dit is hoe moeiliker is dit vir die hackers om te ontsyfer.
Ek gebruik ook 128 ssl sekeriteits ( Bitdefender en Trend Micro total Security) wat ek kort kort nou omruil.
My opininie, en dit is net myne, is dat die grootste verspruiders van virusse is juis die anti-virus ouens, dit is hoe hulle hulself in besigheid hou.
Dit is net virusse, Hackers is die drek wat jou keystrokes onderskep, en so jou passwods en al jou besonderhede kry. Dit is die groot gevaar. Hulle gaan in op jou mails, en veral jou krediet kaarte.
DO NOT RESPOND TO ANY STRANGE E-MAILS, THAT IS WHERE they get jou, Block them.
BE VERY CAREFULL WHEN PAYING EFT"S WITH CREDIT CARDS, they pickup your keystrokes, and then start buying small amounts over internet, and then go bigger.
Johann glad you seem to be sorted👍.
As stated in your other thread I use 1Password on my laptop and the app on my iPhone as well, which is in sync so I open any forums or banking sites via the app which has worked very well for me.
Brian, just make sure your password to open the vault, is is long and of mixed characters, eg alpha-numeric and operators such as + - & @ etc.
I also use capitals and underscore.
Dankie Johan. Ek is met jou.
Belangrikste is om nooit op n LINK of n "Click Here" in n email te click nie. As die email van jou bank is, gaan na jou website en tik die adress in.
Pasop vir emails van PayPal en jou bank en SARS. Enige iets wat te doen het met jou geld of bank of betalings.
Moet nooit enige app of program of add-on install van n website wat jy nie ken nie.
Kry maar n "Internet Security" pakket van iemand met n reputasie.
Nou doen ons al hierdie tricks sodat die skelems ons nie kan besteel nie, ons is happy dat ons iets reg gekry het ---- Yippiiiiiiiiiieeeeeeeeeeee-------
en dan kom JZ en al die ander bliksems en steel alles weer von ons via die taxdollar.
Baie knap gedaan....................................
Brian, just make sure your password to open the vault, is is long and of mixed characters, eg alpha-numeric and operators such as + - & @ etc.
I also use capitals and underscore.
Johann, yes the password to open my 1Pasword application is very unique and easy for me to remember. The password to my banking is also a different unique one, which for varoius reasons I will never forget...... until "oldtimers" sets in then by then I probably won't care anyway.
en dan kom JZ en al die ander bliksems en steel alles weer von ons via die taxdollar.
Gerd, that is one big can of worms once again, I must pay the donnerdag a lot of money "towards Inkandla"
Jakkals,
Jy moet onthou van ons kom uit die tyd wat n Faxmasjien n groot uitvindsel was. Jip en weet jy hoeveel "blank" faxes het ons gestuur voor ons uitgevind het watter kant toe moet die papier?
Ja die ou dae
I have now also cancelled Telkom ISP, their anti spyware programme, in my mind is absolutely useless.
I switched to MWEB, after a long "research" of ISP's securuty measures, MWEb seems to be one ofe the top ISP's.
On facebook, there was an posting about cloning people's facebook identities, these idiotes than share all sorts of garbage under "your name" it happened to me and some people I know.
If you think Whatssup is safe, think again, my cousin had the same kind of cloninging on whatup, fortunately, the latest upgrade of whatssup app, verifiy your cell No. but that does not mean it is 100% safe.
I have two whatssup accounts!!!!
Sorry for bringing this old topic up again, but in my mind, we need to be alert.
Saw this on FB.
Lucky for me I don't do Facebook