Now all thoe camping in your own backyard, will give us all a rating plezze ?
Ek gaan my rating short en sweet hou.
Dis tyd dat die mense weer bietjie gras sny hier om my. Die bome kort n trim en het ook aandag nodig.
Die uitleg van die oord is regtig dom want jy moet deur n huis stap om by jou staanplek te kom. Die Jacuzzi is n plus punt maar jy moet homself onderhou en skoon maak.
Die elektrieseteit is nie ingesluit en jy moet die pay as you go gebruik
Die ablusie geriewe is daar nie en jy moet binne in daai huis gaan was en skyt. Die braai moet jy ook self skoon maak.
Nerens sien ek personeel by die oord om te kan skel oor die swak diens. Tot hulle fone is ge divert na myne toe.
Dis teerpad, heelpad hier na toe maar die grassies begin deur die paving groei. Dink seker ek moet dit ook uit trek.
Die winkel is nie te ver darem en daar lyk alles baie higienies. Almal daar loop met maskers enne handskoene rond.
Die oord smaak my laat honne ook toe want hier langsaan tjank n brak dag en nag. Laas nag toe ek n bom fire maak val n outjie so half orie muur hier aan die behind kant van my en vra of hy die fire department moet bel. Weetie of hy wou help of sarkasties was.
Die uitsig om my is nie te sleg maar ek is dalk te lank al hier want dit lyk alles baie bekend.
Nee wat dit is soos hulle se. Jy moet nie nader as 50 km van jou huis af kamp want dan voel dit nie asof jy kamp nie.
Selfs vroutjie raak verward en wil he ek moet daai huis waar deur ons loop se vloere was.
Gaat nie weer hier kom kampie
Tans reën dit hier en gaan ons maar wegneem ete kry.
Sien hulle kafeteria is oop, broodjies met avo en biltong is n baken.
Darm is hier nie honde nie, girl werk nie en is vir die volg 14 dae by die kamp.
Gaan môre in hul lapa braai, wat darm skoon is.
Ons kamp is soort gelyk dieselfde. Ek kry die gevoel die eienaars het almal die selfde besluit
Dit reen nou soe hier by ons ek trek nou in daai huis in.
Dit het dwars deur die nag so gereen hier die oord se eienaares het my jammer gekry. Het my nie net in die huis genooi nie maar ek kon darem haar dubbel bed met haar deel.
Ek het omtrent nie geslaap nie. Wou haar nie ontstel nie. Anders moes ek terug na daai nat tent toe.
Did you take into consideration, the dust bin and security and entertainment for them children , hot and or cold swimming pools , and personal pleasure of relaxed camping , thanks guy's enjoyed reading all posts
My rating 0 hoekom my werk hou my besig wanneer ek af is gaan ek my howling moon tent opslaan en verbeel ek by Richtersveld
Ek het nou opgepak, hulle verwag van my om die gras te sny, seker omdat ek verniet bly.
En die gras is vrek lank, gedink my tuin ingeneur kan dit volgende naweek sny maar nou is daar nog 14 dae.
Sal n vroë Jag konsessie uitneem, weet nie wat hier gaan rond loop nie.
If you have to cut, experiment first, 3 small block of 100 mm by 100mm, random selected, cut a block every two days and measure the growth pattern, it will give you indication of how long the grass will be on the 30 of April
Ek het nou opgepak, hulle verwag van my om die gras te sny, seker omdat ek verniet bly.
En die gras is vrek lank, gedink my tuin ingeneur kan dit volgende naweek sny maar nou is daar nog 14 dae.
Sal n vroë Jag konsessie uitneem, weet nie wat hier gaan rond loop nie.
Die 1ste dag van lockdown wou ek gras sny. Na 4jaar besluit grasmasjien vir 1ste keer hy wil nie start nie. Ek het toe maar met weed eater gesny en alles opgehark...nie n baie lekker werk gewees nie. Gister was dit weer sulke tyd. Besluit toe om sparkplug te vervang......wragies, 1ste trek en daar loop hy weer! Dan besef mens hoe nuttig n grasmasjien is.....was sommer n plesier gewees om weer gras te kon sny