Dagsê almal. Ek wil graag hoor of hier iemand is wat weet of mens n stabilizer kry vir die tipe sleepstang soos in die foto gewys? Dankie
Hi Qfer
i am replying in English as I am battling with the auto correct that distorts my response by changing words. 5 years ago I had the same problem and the only solution at the time was to have an Alko tow hitch fitted to my Rhapsody that had the stabilizer pads incorporated in the hitch itself. It had friction pads that gripped onto the ball and it worked perfectly.
i just bought another caravan and the hitch on my Tiguan is similar to yours without a plate to fix the stabilizer. Let’s hope there is a solution as the Alko solution 5 years ago cost me R6500 from Alko in Pinetown plus figment by Natal Caravans. These Alko’s are apparently used extensively in Europe.
lets hope and see the responses
Quintin, Alko het 'n katalogus op hulle webblad wat al hulle produkte toon. Gaan kyk gerus daar of hulle dalk die regte ding het.
Ek is nou nog nuut in die wêreld van karavaan sleep. So nou het ek uitgevind die sleepstang op die kar word 'n "goose neck" genoem en dat yellow blade wel n bracket het wat dit moontlik maak om dit met die goose neck sleepstang te gebruik. Nou: die karavaan is 'n sprite splash met 'n GVM van 1330. Sal die yellowblade voldoende wees of moet ek eerder die straightligner "redblade" gebruik. Dankie vir hierdie forum. Dit is van onskatbare waarde.
Soos ek genoem het op die ander onderwerp, Ja daar is monteer stukke van stabiliseeders wat ontwerp is vir die tipe sleep stange.
Die Yellowblade en Straightliner het sulke montasies. Dit word verskaf as adisionele onder deel en word nie normaal weg saam met die produk verskaf nie.
Dit is natuurlik vir die ouer modelle want die nuwe modelle het nou 'n ander tipe pen en monteer plaat.