English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 949
Total Views: 82 374 431
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 308
Share all those nice recipes with everybody...

BLIKSEMBY ARM ETE OF SLAAI

replies: 5
views: 2761
19 Dec 2016 @ 21:18:35 pm
Anonymous
Vir 2-Persone
1) Een pakkie 2-Minute Noodles na eie keuse.
2) Alles wat oor is in die yskas of kos kas (Kaas, Polony, Gisteraand se braaivleis ens. In die koskas Tuna of Whatever).
3) Enige slaai sous of kook sous na eie keuse.
4) Ui en Peppers.
5) Garlic of gewone botter.
6) Bietjie Olyf of gewone olie.
Metode:
1) Braai gesnyde ui en peppers in botter.
2) Berei Noodles voor soos aangewys op die pakkie.
3) Sny alle oorskiet in stukkies.
4) Voeg saam met Noodles, uie mengsel en bietjie olie.(Die olie voorkom dat die pasta nie klou nie).
5) Berei voor of laat staan in die yskas tot koud.
6) Eet hom as ń gereg of Pasta slaai.
NB:Baie gesonde ete met baie KJ's en Vitamiene.
Geniet dit vreedsaam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2016 @ 21:29:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Like nogal Dennis.
Klink amper soos myne van al die left overs. Buitendien ons mors nie met kos nie. Het geleer alle oorskiet kan in n lekker ete ontaard. Veral leftover braaivleis met uie etc etc vir die volgende oggend breakfis.
Net nie nou uitwei oor die presiese smaak nie want ek word sommer honger al is dit slaaptyd. :-) :-)
Wys jou net.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2016 @ 07:10:53 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons het vriende wat gereeld vir hulle so 'n ete maak met 2-minute noodles en oorskietkos.  Het net nou die aand vir ons daarvan vertel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2016 @ 14:27:26 pm
Anonymous

Dennis "Geniet dit vreedsaam", ek gaan dit ook probeer, veral die VREEDSAAM deel.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2016 @ 17:56:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Klink meer na n MOERBY pot.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2016 @ 06:41:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ideaale resep vir al daai oorskiet kos van kers ete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required