English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 155
Total Views: 82 384 700
topics: 402
replies: 3 913
views: 1 473 281
Talk about the current road conditions throughout the country

BELFAST / LYDENBURG / PHALABORWA PAD TOESTAND

replies: 2
views: 4793
08 Jun 2016 @ 09:15:44 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Het enigiemand onlangs die Belfast (R 540) na Lydenburg (R36) / Orichstad, asook die Mica (R 530) na Phalaborwa (R40) paaie gery? indien wel, wat is die toestand van die paaie?

ek gaan Letaba toe die 24ste Junie en beoog om die pad te ry want dis die kortste roete vir my.

die paaie het baie potholes gehad so 2 jaar gelede en ek weet nie of dit al herstel is nie. as die paaie nog so slegte toestand is sal ek geen ander keuse hê as om N1 via Polokwane / Tzaneen te sleep nie.

advies sal waardeer word.

groetnis

Jan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2016 @ 10:09:44 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Jan ek was Maart in Phallas Belfast na Lydenburg pad rybaar hier en daar potholes so 35 km voor Lydenburg klomp potholes wat toe gegooi was met grond net buite Lyndenburg na Oricstad pad sleg maar ry baar as jy Abel Erasmus pas biinekom kyk uit vir honde bokke diere en as bord se 60km hou maar daar by baie spietkops Vanaf Mica na Phalls min tot redelike potholes wat hulle begin regmaak maar pad stamperig kyk uit vir taxi of twee wat somer stop tussen erens en nerens sterkte en geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2016 @ 13:09:07 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het hom gery n paar gate maar as jy stadig ry is hy heel ok

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required